| Kleurling mening [boodskap #45183] |
Di., 26 Junie 2001 18:11  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Selfs die kleurlinge is nie werklik pro swart regering nie (of ten
minste sommige/heelwat).
Ek was vandag met vier kleurlinge in gesprek by 'n winkelgroep. En
onwillekeurig het die gesprek na politiek gedwaal op 'n stadium. En
dis waar ek toe agterkom dat hulle heel realisties oor die politiek
redeneer. Adam Jantjies wens openlik dat ons weer 'n blanke regering
kan hê. Ismael September lag daaroor en weet dat dit onwaarskynlik is
dat 'n blanke regering binnekort weer aan bewind sal wees, maar het
ook niks daarteen nie.
Die liberalistiese Adam Schaeffler vererg hom vir sy mede kleurlinge
maar word uitgelag deur Abel November wat vra of hy dan die swart
regering verkies wat buitendien niks vir die kleurlinge doen nie.
DD
|
|
|
|
| Re: Kleurling mening [boodskap #45196 is 'n antwoord op boodskap #45183] |
Di., 26 Junie 2001 20:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer van daardie liberaal Davie - die ander klink of hulle al begin dink
het oor sakies:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:7gjhjtsusmmug3g1n62f0aqjjl1blv7nsf@4ax.com...
>
>
> Selfs die kleurlinge is nie werklik pro swart regering nie (of ten
> minste sommige/heelwat).
>
> Ek was vandag met vier kleurlinge in gesprek by 'n winkelgroep. En
> onwillekeurig het die gesprek na politiek gedwaal op 'n stadium. En
> dis waar ek toe agterkom dat hulle heel realisties oor die politiek
> redeneer. Adam Jantjies wens openlik dat ons weer 'n blanke regering
> kan hê. Ismael September lag daaroor en weet dat dit onwaarskynlik is
> dat 'n blanke regering binnekort weer aan bewind sal wees, maar het
> ook niks daarteen nie.
> Die liberalistiese Adam Schaeffler vererg hom vir sy mede kleurlinge
> maar word uitgelag deur Abel November wat vra of hy dan die swart
> regering verkies wat buitendien niks vir die kleurlinge doen nie.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kleurling mening [boodskap #45599 is 'n antwoord op boodskap #45495] |
Ma., 02 Julie 2001 05:20   |
Annes Uys
Boodskappe: 6 Geregistreer: Julie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Interessant wat jy hier skryf oor uitsprake, DD, ek het 'n groot
belangstelling in uitsprake, veral in Kaapse Afrikaans.
Maar ek verstaan glad nie, hoe jy deur 'n Kaapse uitspraak van Scheffler by
Schaeffler uitgekom het nie. Hoe het Adam Scheffler sy naam uitgespreek en
hoe het dit gebeur dat jy dit verkeerdelik Schaeffler gespel het? En in
watter deel van die land woon hy?
Hannes
Davie Davis skryf in boodskap news:klkpjt0t3eii53te6bmt2p0pqbif8mpal2@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 20:11:38 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>>
>>
>> Selfs die kleurlinge is nie werklik pro swart regering nie (of ten
>> minste sommige/heelwat).
>>
>> Ek was vandag met vier kleurlinge in gesprek by 'n winkelgroep. En
>> onwillekeurig het die gesprek na politiek gedwaal op 'n stadium. En
>> dis waar ek toe agterkom dat hulle heel realisties oor die politiek
>> redeneer. Adam Jantjies wens openlik dat ons weer 'n blanke regering
>> kan hê. Ismael September lag daaroor en weet dat dit onwaarskynlik is
>> dat 'n blanke regering binnekort weer aan bewind sal wees, maar het
>> ook niks daarteen nie.
>> Die liberalistiese Adam Schaeffler vererg hom vir sy mede kleurlinge
>> maar word uitgelag deur Abel November wat vra of hy dan die swart
>> regering verkies wat buitendien niks vir die kleurlinge doen nie.
>>
>> DD
>>
>
>
> 'n Regstelling - toe ek dieselfde liberalis weer raakloop, en dit
> grappenderwys aan hom noem dat ek sy linkse sienings wêreldkundig
> gemaak het, het ek agtergekom dat ek sy van verkeerd gespel het.
> En hy is nogal trots daarop dat ek julle van hom vertel het, so ek het
> onderneem om 'n regstelling te maak.
> Adam Scheffler is wie hy is - die kleurling aksent het bygedra tot die
> verkeerde spelling.
>
> Ek weet dat wat ek hier vertel is nie werklik interessant nie maar dit
> is darem iets anders as Tannie Glouds se 'Archives'.
>
> Haai Gloudina... daai Midrand girl wat jou Glouds genoem het, wat het
> van haar geword?
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kleurling mening [boodskap #45681 is 'n antwoord op boodskap #45672] |
Di., 03 Julie 2001 13:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie die ee wat 'n ie word wat die probleme gee nie;))) Dis die ee wat
'n ei word wat tot verwarring kan lei:)))
Liefling!!????:))))
Ek het gesê lyfling!!! Jou Adonis!:))))
Annette. ann...@ctnet.co.za
Davie Davis skryf in boodskap news:t9d3kt4rr8jf4oc674qgbhqbhc10v8kflt@4ax.com...
> On Mon, 2 Jul 2001 07:20:08 +0200, "Annes Uys"
> wrote:
>
>> Interessant wat jy hier skryf oor uitsprake, DD, ek het 'n groot
>> belangstelling in uitsprake, veral in Kaapse Afrikaans.
>>
>> Maar ek verstaan glad nie, hoe jy deur 'n Kaapse uitspraak van Scheffler by
>> Schaeffler uitgekom het nie. Hoe het Adam Scheffler sy naam uitgespreek en
>> hoe het dit gebeur dat jy dit verkeerdelik Schaeffler gespel het? En in
>> watter deel van die land woon hy?
>>
>> Hannes
>>
>
> Dis wanneer die Kapenaars 'n 'E' so 'IE'_erig uitspreek Hannes. Jy
> moet hoor hoe sê Annette 'liefling' met daardie Kaapse aksent van
> haar!
> Maar hoe kan jy, na alles wat daar in te belangstelle is, belangstel
> in uitsprake? (Hoe voel jy oor die uitspraak wat Boesak al weer op
> straat het?)
>
> Jy kan belangstel in (prioriteitsvolgorde natuurlik)
>
> 1.Rekenaars
> 2. Snoeker
> 3. Rooiwyn (n� Annette)
> 4. Karre
> 5. Diere
> 6. Motorfietse
> 7. Vroumense (as die ander om een of ander rede nie beskikbaar is)
>
> Maar jy stel belang in uitsprake!
>
> Groetnis
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kleurling mening [boodskap #45747 is 'n antwoord op boodskap #45672] |
Wo., 04 Julie 2001 08:28   |
Annes Uys
Boodskappe: 6 Geregistreer: Julie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Jou verduideliking maak geen sin nie, DD.
'n Skerp Kaapse "e" kan op geen manier met 'n "ae"-klank voorgestel word
nie. Dan sou dit Schieffler moes wees, maar daar word nie so in Kaaps
gepraat nie. Jy sê ook nie van watter deel van die land hy is nie. Kan ek
aanvaar dat jou Adam Scheffler, nes Gert Rykheer, eerder Doeplessie gebore
is? Of dalk deur Du Plessis?
Interessant dat Scheffler en Schaeffler in Duits dieselfde uitspraak het.
Die ae is natuurlik bloot 'n alternatief vir �, wat voor 'n dubbel f meesal
soos 'n e uitgespreek het. Maar dit sou jy nie geweet het toe jy jou
"verduideliking" gegee het nie, jou wye belangstellings sluit nie uitsprake
in nie. :-)
Hannes
Davie Davis skryf in boodskap news:t9d3kt4rr8jf4oc674qgbhqbhc10v8kflt@4ax.com...
> On Mon, 2 Jul 2001 07:20:08 +0200, "Annes Uys"
> wrote:
>
>> Interessant wat jy hier skryf oor uitsprake, DD, ek het 'n groot
>> belangstelling in uitsprake, veral in Kaapse Afrikaans.
>>
>> Maar ek verstaan glad nie, hoe jy deur 'n Kaapse uitspraak van Scheffler by
>> Schaeffler uitgekom het nie. Hoe het Adam Scheffler sy naam uitgespreek en
>> hoe het dit gebeur dat jy dit verkeerdelik Schaeffler gespel het? En in
>> watter deel van die land woon hy?
>>
>> Hannes
>>
>
> Dis wanneer die Kapenaars 'n 'E' so 'IE'_erig uitspreek Hannes. Jy
> moet hoor hoe sê Annette 'liefling' met daardie Kaapse aksent van
> haar!
> Maar hoe kan jy, na alles wat daar in te belangstelle is, belangstel
> in uitsprake? (Hoe voel jy oor die uitspraak wat Boesak al weer op
> straat het?)
>
> Jy kan belangstel in (prioriteitsvolgorde natuurlik)
>
> 1.Rekenaars
> 2. Snoeker
> 3. Rooiwyn (n� Annette)
> 4. Karre
> 5. Diere
> 6. Motorfietse
> 7. Vroumense (as die ander om een of ander rede nie beskikbaar is)
>
> Maar jy stel belang in uitsprake!
>
> Groetnis
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Davie se Kleurlingmening [boodskap #45823 is 'n antwoord op boodskap #45822] |
Wo., 04 Julie 2001 23:46  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 5 Jul 2001 00:52:29 +0200, "Annes Uys" wrote:
> Jy het klaarblyklik jou vermoedens gehad. En ek het
> myne gehad, wat jy met jou ontwykende antwoorde bevestig het.
>
Jy moet lekker slaap Hannes, dis al laat (vroeg!)
DD
|
|
|
|