Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Filosofie van die Dag
Filosofie van die Dag [boodskap #43416] Do., 07 Junie 2001 11:48 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1012
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
oefening en slaap, bid, en lag. :-)

Poppitius
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43442 is 'n antwoord op boodskap #43416] Do., 07 Junie 2001 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Volle Lid
LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>
>
> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>
> Poppitius
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43456 is 'n antwoord op boodskap #43416] Do., 07 Junie 2001 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stem saam.
Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>
>
> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>
> Poppitius
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43458 is 'n antwoord op boodskap #43456] Do., 07 Junie 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1012
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
On Thu, 7 Jun 2001 23:57:36 +0200, "Annette" wrote:

> Stem saam.
> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
> Annette

nee PJ & Annette, die komplimet kom Poppie toe (toon borend in die
grond !)
lees 'Poppie se verdraagsaamheid

DD
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43465 is 'n antwoord op boodskap #43442] Do., 07 Junie 2001 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Senior Lid
Swyg broer, voor ek jou n lekker voorklap kom gee!! :-))

Pop

wrote in message
news:9forq3$1tu2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
> pjb
> "Davie Davis" wrote in message
> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>
>>
>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>
>> Poppitius
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43466 is 'n antwoord op boodskap #43465] Do., 07 Junie 2001 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Volle Lid
N�????
pj

"poppie" skryf in boodskap news:9fp3ik$96a$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Swyg broer, voor ek jou n lekker voorklap kom gee!! :-))
>
> Pop
>
>
> wrote in message
> news:9forq3$1tu2$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> LOL. Nog 'n groot filosoof in ons midde.
>> pjb
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>>
>>>
>>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>>
>>> Poppitius
>>>
>>>
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43467 is 'n antwoord op boodskap #43456] Do., 07 Junie 2001 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Senior Lid
mmmmmmmmm!!!!!

Pop

Annette skryf in boodskap news:9fotbu$55c3c$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Stem saam.
> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
> Annette
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:1equht89jbf1tgv17qmvijrlle0hi2gh5b@4ax.com...
>>
>>
>> Kies jou gevegte. As dit nie saak maak nie, los dit liewer.
>> Konsentreer op iets goeds. Meng met positiewe mense. Kry genoeg
>> oefening en slaap, bid, en lag. :-)
>>
>> Poppitius
>>
>
Re: Filosofie van die Dag [boodskap #43492 is 'n antwoord op boodskap #43458] Vr., 08 Junie 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Poppie se Verdraagsaamheid?
Kan jy dit asseblief weer hier pos?

Wat maak jou toon buite in die koue?
Annette
.

Davie Davis skryf in boodskap news:fguvhtkuh2qk8g6ln1ou5cvfrnlai88ue1@4ax.com...
> On Thu, 7 Jun 2001 23:57:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Stem saam.
>> Geen wonder jy slaap so min nie - jou volgorde verkeerd:))
>> Annette
>
> nee PJ & Annette, die komplimet kom Poppie toe (toon borend in die
> grond !)
> lees 'Poppie se verdraagsaamheid
>
> DD
Re: filosofie van die dag [boodskap #45819 is 'n antwoord op boodskap #43416] Wo., 04 Julie 2001 21:58 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1012
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
On Wed, 04 Jul 2001 21:19:05 GMT, Danielle© wrote:

>
> Nee ASSEBLIEF! Ons hou van jou nes jy is. Regs en al! :-)))
> En jy het die oulikste vroutjie met die mooiste naam, en dis nie Mimi
> nie!! :-))))))
>
>
Dankie Danielle... ek maak vanaand weer 'n score (!)... want ek gaan
jou kwoteer... en eers heelwat later erken dat dit jòu is wat ek
gekwotéér het!

DD
Vorige onderwerp: Re: Doer onner...
Volgende onderwerp: Kleurling mening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 11:43:07 UTC 2026