Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekker K_K
Lekker K_K [boodskap #45684] |
Tue, 03 July 2001 13:33  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
vroulike geslag.
My teorie is dus:
Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
** Baie jammer my vriend vigs was nog nooit bekend vir sy spoed nie **
|
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45697 is 'n antwoord op boodskap #45695] |
Tue, 03 July 2001 15:51   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Riaan : My teorie is dus:
> Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
> of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde
>
> Wouter: As jy dit glo moet jy emigreer, want die ANC is nie op pad uit nie.
> My teorie is dat jou onderwerp jou teorie goed beskryf.
Jy bedoel dus: Riaan is so toe soos 'n klei-os se gat?Lekker ou idioom. As
Riaan nou net mans genoeg is,
sal hy jou tot 'n kleilat-geveg uitdaag.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45720 is 'n antwoord op boodskap #45709] |
Tue, 03 July 2001 22:39   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
ens., terwyl madam sit en kyk.
Pop
Annette skryf in boodskap news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>
>>>
>>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>
>>> Gr. Rico
>>>
>>
>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>
>> DD
>
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45721 is 'n antwoord op boodskap #45720] |
Tue, 03 July 2001 22:53   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop - slegte nuus vir jou - Venus speel teen Davenport in die halfeindstryd
Donderdag.
Annette
poppie skryf in boodskap news:9hthn2$u0$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
> en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
> kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
> Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
> Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
> die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
> heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
> ens., terwyl madam sit en kyk.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>>
>>>> Gr. Rico
>>>>
>>>
>>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45723 is 'n antwoord op boodskap #45721] |
Wed, 04 July 2001 00:21   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK Annette, in daardie geval wat van Venus en Jennifer? Solank
dit opwindend is. Ek is tog te bly dat Pete uit is, hy was nooit
een van my gunstelinge nie, net soos Ivan destyds, boring
baseline spelers. My alltime gunsteling was Johnny Mac, hy
het wonderlike hande gehad, veral by die net.
Pop
Annette skryf in boodskap news:9hti7a$fp3vp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop - slegte nuus vir jou - Venus speel teen Davenport in die halfeindstryd
> Donderdag.
> Annette
>
>
> poppie wrote in message
> news:9hthn2$u0$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> Venus. Het netnou die wedstryd tussen Serena en Jennifer gekyk,
>> en toe die kamera vir Venus wys in die stands, het sy so n verbete
>> kyk op haar gesig gehad, so asof sy haar sussie se verlies gaan wreek.
>> Ek hoop dis n eindstreid tussen Lindsay en Venus. Vir die manne, hoop ek
>> Henman of Federer wen, dis tyd vir iemand nuut. Môre het ons
>> die dag af (Fourth of July) en ek het klaar vir my man gesê ek gaan die
>> heledag sit en tennis kyk. Hy gaan dan die braai doen en die slaaie maak
>> ens., terwyl madam sit en kyk.
>>
>> Pop
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ht8fj$g00ju$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Van Wimbledon gepraat - enige weddenskappe op die dames-wenner?:))
>>> Annette
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:c184kt806bfulbatqidrsii6516838hti9@4ax.com...
>>>> On Tue, 3 Jul 2001 19:39:23 +0200, "Rico"
>>>> wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >Ek geniet Wimbledom so baie :-)
>>>> >
>>>> >Gr. Rico
>>>> >
>>>>
>>>> Oops... Rico, jy is al so Afrikaans
>>>> dat ek vergeet dat daar meer mense
>>>> in Nederland woon as slegs Emmy!
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45746 is 'n antwoord op boodskap #45684] |
Wed, 04 July 2001 08:08   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So dit is waar dit oor gegaan het - Ons was 'n republiek maar was nie 'n
republiek nie, reg?:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Danielle skryf in boodskap news:bcg5ktgqosf3jk4np11eq8rkkk1npu0lcl@4ax.com...
> On Wed, 04 Jul 2001 08:53:39 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>
>> Hoe sou jy die verskil tussen 'n Republiek en Demokrasie filosofiseer
>> Danielle?
>>
>> Davinia
>
> Davinia, ek moet gaan slaap - maar miskien maak ek meer sin so half
> aan die slaap, so laat ek vinnig sê wat ek dink in 'n neutedop. :-)
> 'n Demokrasie is 'n diktatorskap van die meerderheid.
> 'n Republiek daarteenoor, waarborg die regte van minderheidsgroepe.
>
> In 'n suiwer demokratiese stelsel tel die meerderheid stemme - 51
> teenoor 49%. Wys my hoe minderheidsgroepe soos die blankes,
> kleurlinge, Indiers en andere in SA daardeur (demokrasie) beskerm kan
> word, en hoe hulle stemme gehoor gaan word?
>
> Thomas Jefferson said that liberty and ignorance cannot coexist.
>
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45775 is 'n antwoord op boodskap #45740] |
Wed, 04 July 2001 14:07   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan :
Ek meen Piet Retief se nalatenskap in die geskiedenis is volgens my nie dit
wat jy op skool leer nie, maar eerder 'n duidelike les dat jy nie met die
swartes moet probeer mondelings onderhandel nie want jy gaan in die rug
gesteek word.
Wouter:
En sommiges reken dis Gloudina wat vir ons lesse uit die verlede wil leer?
Jy gaan haal dit heelwat verder.
Riaan
Feit wat soos 'n paal bo water staan is dat daar 'n moerse klomp swartes in
SA vigs het, en dat hulle binne ongeveer 7 jaar nie meer daar gaan wees nie.
Wouter:
So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45783 is 'n antwoord op boodskap #45738] |
Wed, 04 July 2001 14:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thomas Jacobs wrote:
> Lewe ek in 'n anner land of het SA nie lankal met die Nats al sy gat
> gesien nie. Onnersoek jouself en kry brrooklax poepsak, jy lyk vir my so
> toe soos wie weet waar. Die land is deur die boere opgefok nie dat die
> ANC veel beter doen nie, maaar dit het alles met verwoerd, botha,ens.
> begin. Onthou jy nog sanksies.
Welkom terug, Thomas. Toe jy laaskeer verdwyn het, het ek gedink
Frikkie Potgieter het vir jou beetgekry. Hy het mos oorspronklik
gedreig dat hy persoonlik vir jou sal kom sien en vir jou dwing om op
die nuusgroep om verskoning te vra vir die dinge wat jy sê. (Deur
'n geweer teen jou kop te druk.)
Maar ek dink Frikkie is maar sommer 'n ou liggewiggie, as jy
my vra. Ek het hom noual geleer om homself "apartheidsvark" en
"hanskakie" te noem, en hy doen dit gereeld. (Die hanskakie-ding
is omdat hy eintlik vir Fred Rundle en Aida Parker werk.)
Watch tog maar bietjie jou taalgebruik. (Al is hier 'n klomp
wat maar net so erg aangaan.) Mens kan dinge net so sterk sê,
sonder om ekskrementaal te praat.
Gloudina
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45829 is 'n antwoord op boodskap #45775] |
Thu, 05 July 2001 06:42   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wouter:
En sommiges reken dis Gloudina wat vir ons lesse uit die verlede wil leer?
Jy gaan haal dit heelwat verder.
Nooit te oud om te leer nie ne.
> Wouter:
> So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
> nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
> virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
> vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
> bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
> gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
> van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.
Hmmm Ja, en jy dink ook seker die misdaad syfers wat die regering weergee is
100% korrek ne. Duidelik het jy K-K op jou oë, wat jou verhinner om verder
as jou neus te sien
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #45837 is 'n antwoord op boodskap #45829] |
Thu, 05 July 2001 08:42   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter:
> So een uit agt, Riaan, wat vigs het of MIV positief is. En jou feit staan
> nie soos 'n paal nie, want mense kan reeds baie langer as 7 jaar met die
> virus saamleef, en die behandeling word goedkoper. Volgens die
> vigsnavorsingseenheid hier langs ons se beste projeksie gaan die
> bevolkingsgroei van so 3% per jaar na 0,6% per jaar afneem. Die bevolking
> gaan steeds toeneem, jy leef in 'n fools paradise. Jy dink soos die opskrif
> van hierdie draad, wat jy oorspronklik self gekies het.
Riaan
Hmmm Ja, en jy dink ook seker die misdaad syfers wat die regering weergee is
100% korrek ne. Duidelik het jy K-K op jou oë, wat jou verhinner om verder
as jou neus te sien
Wouter
Die Regering doen nie daardie vigsnavorsing nie, dis sakemense. Wat dit vir
besigheidsdoeleindes gebruik. Maar niemand is so blind as die wat nie wil
sien en so doof as die wat nie wil hoor nie. Ek reken steeds jou opmerkings
pas goed by jou opskrif.
|
|
|
|
|
Re: Lekker K_K [boodskap #46752 is 'n antwoord op boodskap #45889] |
Mon, 16 July 2001 19:54  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette
: in 1983 het ek 90c vir 'n dollar betaal -
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
en kort daarna het PW Botha sy 'Rubicon speech' gehou, en die res
is history.
--
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:46:48 UTC 2025
|