Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Puk se webwerf
Puk se webwerf [boodskap #45658] Di., 03 Julie 2001 07:23 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Senior Lid
Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
probeer al lank.

Die adres is www.puk.ac.za.

Koot Pieterse
Re: Puk se webwerf [boodskap #45661 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di., 03 Julie 2001 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
PUK vir CHO?

Is dit nog steeds PUK vir Cokes, Hotdogs en Ontug?:)))
Annette

Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45677 is 'n antwoord op boodskap #45661] Di., 03 Julie 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1012
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 10:16:26 +0200, "Annette" wrote:

> PUK vir CHO?
>
> Is dit nog steeds PUK vir Cokes, Hotdogs en Ontug?:)))
> Annette
>
> Koot Pieterse skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>> probeer al lank.

>> Die adres is www.puk.ac.za.

>> Koot Pieterse


>

Ek het geen probleem om daar in te gaan nie, Koot.
As jy 'n 'password' gevra word, gebruik AWB. Ek het egter net op jou
link gekliek en ingeskakel.

DD
Re: Puk se webwerf [boodskap #45682 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di., 03 Julie 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Senior Lid
Jip ek kom in sonder enige probleme. Fout lê iewers in jou kant

Koot Pieterse wrote in message ...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45703 is 'n antwoord op boodskap #45658] Di., 03 Julie 2001 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Senior Lid
Ook in Nederland kan ik die blad sien

Gr.Rico

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
> probeer al lank.
>
> Die adres is www.puk.ac.za.
>
> Koot Pieterse
>
Re: Puk se webwerf [boodskap #45705 is 'n antwoord op boodskap #45703] Di., 03 Julie 2001 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1012
Geregistreer: November 2001
Senior Lid
On Tue, 3 Jul 2001 20:17:40 +0200, "Rico" wrote:

> Ook in Nederland kan ik die blad sien
>
> Gr.Rico
>
> "Koot Pieterse" schreef in bericht
> news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>> probeer al lank.

>> Die adres is www.puk.ac.za.

>> Koot Pieterse



Is jy gekwalifiseerd om die PUK blad te besoek Koot :-)))

DD
Re: Puk se webwerf [boodskap #45736 is 'n antwoord op boodskap #45705] Wo., 04 Julie 2001 07:09 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Senior Lid
Miskien is ek te sondig. Of net plein dig.
Koot

"Davie Davis" skryf in boodskap news:5j74ktcn1aht958qikbmft84dgju8fk7e7@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 20:17:40 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Ook in Nederland kan ik die blad sien
>>
>> Gr.Rico
>>
>> "Koot Pieterse" schreef in bericht
>> news:3b417238$0$224@hades.is.co.za...
>>> Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
>>> probeer al lank.
>
>>> Die adres is www.puk.ac.za.
>
>>> Koot Pieterse
>
>
>
> Is jy gekwalifiseerd om die PUK blad te besoek Koot :-)))
>
> DD
Vorige onderwerp: (no subject)
Volgende onderwerp: Is dit nou winter Anette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 17:48:51 UTC 2026