Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Shacks"
"Shacks" [boodskap #44773] Do, 21 Junie 2001 19:18 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die volgende publikasie van die Poetry Institute of South Africa
sal die volgende gedig verskyn:

Shacks

As the smoke and dust disappear
They rise in ghostley mist
Forests of tin
Planted by men

Rattling and squeaking
Rocks and stone to hold
Their heads down
From the winds of life

************************
Wat hy ook onlangs gedig het
terwyl hy op patrollie in die arm
woongebiede rondry is dit:

Black

The smoke from
Their mouths
Killing their insides

Fire in their hearts
Keeps the warm
Feeds the hunger
Make them want to
go on

Sleeping in their shade
Little one's
Dreaming
Of their own
Re: "Shacks" [boodskap #44907 is 'n antwoord op boodskap #44773] So, 24 Junie 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is die hy wat daardie gedigte geskryf het Davie?
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:4fh4jtc2i9d8uu4s5fh2mnu21f9to57prl@4ax.com...
>
> In die volgende publikasie van die Poetry Institute of South Africa
> sal die volgende gedig verskyn:
>
>
> Shacks
>
> As the smoke and dust disappear
> They rise in ghostley mist
> Forests of tin
> Planted by men
>
> Rattling and squeaking
> Rocks and stone to hold
> Their heads down
> From the winds of life
>
> ************************
> Wat hy ook onlangs gedig het
> terwyl hy op patrollie in die arm
> woongebiede rondry is dit:
>
>
> Black
>
> The smoke from
> Their mouths
> Killing their insides
>
> Fire in their hearts
> Keeps the warm
> Feeds the hunger
> Make them want to
> go on
>
> Sleeping in their shade
> Little one's
> Dreaming
> Of their own
>
Re: "Shacks" [boodskap #44919 is 'n antwoord op boodskap #44907] So, 24 Junie 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Wie is die hy wat daardie gedigte geskryf het Davie?
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
>> In die volgende publikasie van die Poetry Institute of South Africa
>> sal die volgende gedig verskyn:
>>
>>
>> Shacks
>>
>> As the smoke and dust disappear
>> They rise in ghostley mist

Wie dit ook al is, hy/sy kan nie "ghostly" spelnie.

Gloudina
Re: "Shacks" [boodskap #44929 is 'n antwoord op boodskap #44773] So, 24 Junie 2001 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien poëtiese vryheid - deur die skrywer en jy:))))
Annette

skryf in boodskap news:3B35E25A.ABEFDAEF@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Wie is die hy wat daardie gedigte geskryf het Davie?
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>>> In die volgende publikasie van die Poetry Institute of South Africa
>>> sal die volgende gedig verskyn:
>>>
>>>
>>> Shacks
>>>
>>> As the smoke and dust disappear
>>> They rise in ghostley mist
>
> Wie dit ook al is, hy/sy kan nie "ghostly" spelnie.
>
> Gloudina
>
Re: "Shacks" [boodskap #44931 is 'n antwoord op boodskap #44773] So, 24 Junie 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Jun 2001 12:48:18 GMT, @home.com wrote:

> Annette wrote:
>
>> Wie is die hy wat daardie gedigte geskryf het Davie?
>> Annette

'n agt en twintigjarige kanstabel by die SAP Annette

>
> Wie dit ook al is, hy/sy kan nie "ghostly" spelnie.
>
> Gloudina
>

uh uh, my fout
(slegs iets soos wanneer jy spelnie skryf)

DD
Re: "Shacks" [boodskap #44948 is 'n antwoord op boodskap #44931] So, 24 Junie 2001 18:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Davie - wou net seker maak dit was nie 'n ou wit omie nie:)))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Davie Davis skryf in boodskap news:0j0cjt07dvnkr289hu1a7876a3tnaovt5o@4ax.com...
> On Sun, 24 Jun 2001 12:48:18 GMT, @home.com wrote:
>
>> Annette wrote:
>>
>>> Wie is die hy wat daardie gedigte geskryf het Davie?
>>> Annette
>
> 'n agt en twintigjarige kanstabel by die SAP Annette
>
>>
>> Wie dit ook al is, hy/sy kan nie "ghostly" spelnie.
>>
>> Gloudina
>>
>
> uh uh, my fout
> (slegs iets soos wanneer jy spelnie skryf)
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Davie Davis
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Prof. Willem de Klerk Uitnodigings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 23:41:24 MGT 2024