Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING
"Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44256] Do, 14 Junie 2001 23:20 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
Waatlemoene om aan die lewe te bly.
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44268 is 'n antwoord op boodskap #44256] Vr, 15 Junie 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit seker die kakste gedig of gegorrel wat ek in 'n lang tyd onder oe gekry
het

skryf in boodskap news:3B294793.1F85E2C@home.com...

DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
Waatlemoene om aan die lewe te bly.
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44269 is 'n antwoord op boodskap #44256] Vr, 15 Junie 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou haal die ouderdom in - hierdie ene het al hier verskyn, en so ver ek
weet was daar geen encore nie. (Sê aan Ferdietjie hy skort nog reëls vir 'n
sonnet... Wat ek jou wil verwed hy nie kan doen nie!)
skryf in boodskap news:3B294793.1F85E2C@home.com...

DIE SON SAK WEG
Ferdi Greyling

Weg van die growwe groen heuwels
van die Oos-Kaap,
ver na die suidweste
lê die Swartberge.

My hart het op 'n tyd daar gewoon.
Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
wat onder die koeëlronde son hoog rys
in die droë Klein Karoo.

Daar verkoop slinkse boere
Waatlemoene om aan die lewe te bly.
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44283 is 'n antwoord op boodskap #44269] Vr, 15 Junie 2001 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die "ding" is soos wanneer jy op die toilet sit en iets gebeur en jy "knip"
hom net daar ....

"Jonas" skryf in boodskap news:3b299293$0$223@hades.is.co.za...
> Nou haal die ouderdom in - hierdie ene het al hier verskyn, en so ver ek
> weet was daar geen encore nie. (Sê aan Ferdietjie hy skort nog reëls vir 'n
> sonnet... Wat ek jou wil verwed hy nie kan doen nie!)
> skryf in boodskap news:3B294793.1F85E2C@home.com...
>
>
> DIE SON SAK WEG
> Ferdi Greyling
>
> Weg van die growwe groen heuwels
> van die Oos-Kaap,
> ver na die suidweste
> lê die Swartberge.
>
> My hart het op 'n tyd daar gewoon.
> Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
> wat onder die koeëlronde son hoog rys
> in die droë Klein Karoo.
>
> Daar verkoop slinkse boere
> Waatlemoene om aan die lewe te bly.
>
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44339 is 'n antwoord op boodskap #44256] Vr, 15 Junie 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

krokkie wrote:

> Die "ding" is soos wanneer jy op die toilet sit en iets gebeur en jy "knip"
> hom net daar .

Dit nou omtrent die derde keer dat jy toilet-opmerkingsmaak oor jou reaksie op
gedigte en ander dinge. Jy is
'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
sien 'n sielkundige.

Gloudina


> ...
>
>
>> DIE SON SAK WEG
>> Ferdi Greyling
>>
>> Weg van die growwe groen heuwels
>> van die Oos-Kaap,
>> ver na die suidweste
>> lê die Swartberge.
>>
>> My hart het op 'n tyd daar gewoon.
>> Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
>> wat onder die koeëlronde son hoog rys
>> in die droë Klein Karoo.
>>
>> Daar verkoop slinkse boere
>> Waatlemoene om aan die lewe te bly.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44509 is 'n antwoord op boodskap #44256] Ma, 18 Junie 2001 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina,  ek stel voor dat hy 'n dermkundige gaan sien.  Iewers is
iets verstop of het dalk 'n prolaps ondergaan...
Thys oppie Bos.  (Laat kom maar daai gedigte...  ;-]] :-]]
skryf in boodskap news:3B2A126A.7A877D3D@home.com...
krokkie wrote:

>  Die "ding" is soos wanneer jy op die toilet sit en iets gebeur en jy "knip"
>  hom net daar .

Dit nou omtrent die derde keer dat jy toilet-opmerkingsmaak oor jou reaksie
op
gedigte en ander dinge. Jy is
'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
sien 'n sielkundige.

Gloudina

>  ...
>
>
>>               DIE SON SAK WEG
>>                    Ferdi Greyling
>>
>>  Weg van die growwe groen heuwels
>>  van die Oos-Kaap,
>>  ver na die suidweste
>>  lê die Swartberge.
>>
>>  My hart het op 'n tyd daar gewoon.
>>  Maar dis blote klip en grond, my liefstes,
>>  wat onder die koeëlronde son hoog rys
>>  in die droë Klein Karoo.
>>
>>  Daar verkoop slinkse boere
>>  Waatlemoene om aan die lewe te bly.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44556 is 'n antwoord op boodskap #44256] Ma, 18 Junie 2001 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

>  Nee Gloudina,  ek stel voor dat hy 'n dermkundige gaan sien.  Iewers is
>  iets verstop of het dalk 'n prolaps ondergaan...
>  Thys oppie Bos.  (Laat kom maar daai gedigte...  ;-]] :-]]
>
>  'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
>  sien 'n sielkundige.
>

Wel, Thys, hulle sê anaal-retentiewe mense is sielkundig
geskaad deurdat die verkeerde metodes gevolg is met
hulle potty training. Maar dit sal seker nie saak maak as
hy ook 'n dermkundige sien nie ( is daar so 'n spesialiteit?)
Ja, ek sal die gedigte laat kom. Dis dié rede hoekom ek
op hierdie nuusgroep bly.

Gloudina
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44603 is 'n antwoord op boodskap #44256] Di, 19 Junie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dan wil ek liewers nie weet wat fout met jou is nie : dis seker vreeslik

skryf in boodskap news:3B2E0D14.9FC01469@home.com...
Thys de Wet wrote:

>  Nee Gloudina,  ek stel voor dat hy 'n dermkundige gaan sien.  Iewers is
>  iets verstop of het dalk 'n prolaps ondergaan...
>  Thys oppie Bos.  (Laat kom maar daai gedigte...  ;-]] :-]]
>
>  'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
>  sien 'n sielkundige.
>

Wel, Thys, hulle sê anaal-retentiewe mense is sielkundig
geskaad deurdat die verkeerde metodes gevolg is met
hulle potty training. Maar dit sal seker nie saak maak as
hy ook 'n dermkundige sien nie ( is daar so 'n spesialiteit?)
Ja, ek sal die gedigte laat kom. Dis dié rede hoekom ek
op hierdie nuusgroep bly.

Gloudina
Re: "Die son sak weg" deur FERDI GREYLING [boodskap #44709 is 'n antwoord op boodskap #44256] Wo, 20 Junie 2001 16:56 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
G. - jy sal die toestand onmiddellik herken ...
skryf in boodskap news:3B2E0D14.9FC01469@home.com...
Thys de Wet wrote:

>  Nee Gloudina,  ek stel voor dat hy 'n dermkundige gaan sien.  Iewers is
>  iets verstop of het dalk 'n prolaps ondergaan...
>  Thys oppie Bos.  (Laat kom maar daai gedigte...  ;-]] :-]]
>
>  'n open and shut case van 'n anaal-retentiewe tipe. Gaan
>  sien 'n sielkundige.
>

Wel, Thys, hulle sê anaal-retentiewe mense is sielkundig
geskaad deurdat die verkeerde metodes gevolg is met
hulle potty training. Maar dit sal seker nie saak maak as
hy ook 'n dermkundige sien nie ( is daar so 'n spesialiteit?)
Ja, ek sal die gedigte laat kom. Dis dié rede hoekom ek
op hierdie nuusgroep bly.

Gloudina
Vorige onderwerp: "die miskruier" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: "Winternag" deur EUGENE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:32:54 MGT 2024