Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe In Ding?
Nuwe In Ding? [boodskap #44272] Vr, 15 Junie 2001 05:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44503 is 'n antwoord op boodskap #44272] Ma, 18 Junie 2001 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie sommer
van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44514 is 'n antwoord op boodskap #44503] Ma, 18 Junie 2001 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
maande (wanneer is die volgende seisoen?).
Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
vierkantig vorm?
Hierdie keer is daar geen prys nie...

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie sommer
> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44519 is 'n antwoord op boodskap #44503] Ma, 18 Junie 2001 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar - so as ons vierkantige snye waatlemoen op die tafel sien by 'n
duur restaurant, moet ons maar aanvaar dit is een van daardie
waatlemoene:)))
Toe ek die foto sien, het ek eers gedog dit is helse groot kerse - en toe ek
die byskrif lees het ek gekyk of dit nie alweer 1 April is nie:)))

Annette.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie sommer
> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44520 is 'n antwoord op boodskap #44514] Ma, 18 Junie 2001 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek sal bietjie my gedagte daaroor laat gaan.
Ma sê daardie vierkantige waatlemoene sal nie soet wees nie - want dit kry
nie son nie.
PS: Waar is my bynaam prys?:))))

Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b2dc90f$0$225@hades.is.co.za...
> Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
> boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
> maande (wanneer is die volgende seisoen?).
> Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
> vierkantig vorm?
> Hierdie keer is daar geen prys nie...
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
>> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
>> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie
> sommer
>> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
>> Thys oppie Bos
>> "Annette" wrote in message
>> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>>
>>
>
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44710 is 'n antwoord op boodskap #44520] Wo, 20 Junie 2001 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - goeie nuus wat volg.....
Ja - die borge het onttrek - en die 2 weke word nou 3 weke .... En, jy moet
Ferdietjie saamneem ...
Dit behoort vir jou 'n les te wees om nie byname te gebruik nie! ;- )

"Annette" skryf in boodskap news:9gkjec$9dd4r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek sal bietjie my gedagte daaroor laat gaan.
> Ma sê daardie vierkantige waatlemoene sal nie soet wees nie - want dit kry
> nie son nie.
> PS: Waar is my bynaam prys?:))))
>
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b2dc90f$0$225@hades.is.co.za...
>> Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
>> boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
>> maande (wanneer is die volgende seisoen?).
>> Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
>> vierkantig vorm?
>> Hierdie keer is daar geen prys nie...
>> "Thys de Wet" wrote in message
>> news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
>>> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle nie
>> sommer
>>> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
>>> Thys oppie Bos
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe In Ding? [boodskap #44712 is 'n antwoord op boodskap #44710] Wo, 20 Junie 2001 18:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie Jonas - Het vergeet - Waarnatoe is die prys nou weer?
En Baie Dankie dat ek Kwartjie kan kry om 'n volle 3 weke te kan
bearbei:))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b30d6a1$0$227@hades.is.co.za...
> Annette - goeie nuus wat volg.....
> Ja - die borge het onttrek - en die 2 weke word nou 3 weke .... En, jy moet
> Ferdietjie saamneem ...
> Dit behoort vir jou 'n les te wees om nie byname te gebruik nie! ;- )
> "Annette" wrote in message
> news:9gkjec$9dd4r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek sal bietjie my gedagte daaroor laat gaan.
>> Ma sê daardie vierkantige waatlemoene sal nie soet wees nie - want dit kry
>> nie son nie.
>> PS: Waar is my bynaam prys?:))))
>>
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b2dc90f$0$225@hades.is.co.za...
>>> Ek is bereid om met iemand (enige ene) 'n weddenskap aan te gaan dat die
>>> boere ("Boere") plaaslik iets soortgelyks gaan produseer binne 6 of 12
>>> maande (wanneer is die volgende seisoen?).
>>> Behalwe die glaspotte is daar nog idees hoe mens die waatlemoen kan laat
>>> vierkantig vorm?
>>> Hierdie keer is daar geen prys nie...
>>> "Thys de Wet" wrote in message
>>> news:9gk86s$15sp$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Glo in glaspotte gevorm terwyl die waatlemoene gegroei het, om die
>>>> verpakking daarvan te "verbeter". Nogal slim, want dan sal hulle
nie
>>> sommer
>>>> van jou tafel af rol as jy dit wil sny nie...
>>>> Thys oppie Bos
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9gc6al$8679o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> >
>>>> > Vierkantige waatlemoene. Van Japan. Teen R664 stuk.
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ou Omies in Engeland!!!
Volgende onderwerp: 16 Junie - Herdenking van die Soweto-opstande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:02:15 MGT 2024