Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons trek ....
Kom ons trek .... [boodskap #4426 is 'n antwoord op boodskap #109946] |
Wed, 22 March 2006 04:57  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
|
|
|
|
|
|
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109950 is 'n antwoord op boodskap #109946] |
Wed, 22 March 2006 09:12   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 21 Mar 2006 20:57:05 -0800, "Jonas" wrote:
> Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
>
> Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
Hm.., die Groot Trek op Usenet.. En dan kom Boereoorloge, seker?
Dis almal nutteloos. As Michael Laudahn te wete kom julle is daar gaan
hy ook die pad op, met dieselfde gevolge. Het julle al gesien watter
omvang sy aksies het? Hy gaan internasionaal. Ek dink nog 'n bietjie
en ook Franstalige, Duitse, Engelse, Skandinawiese nuusgroepe het hom
in die huis (as dit nie al reeds die geval is nie).
Sou beter soek na Suidafrikaanse wetgewing wat sy praktyke kan
bestraf. In België het gister 'n nuwe webtuiste verskyn van die
regering waarop mense 'n klag kan neerlê teen sulke artikels as diè
van Michael Laudahn. En ook in Nederland bestaan dit reeds. Dis mos
duidelik dat rassisme en xenofobie die normale menselike verkeer in
gevaar bring.
Of jy kan miskien probeer om 'n eie nuusgroep te maak vir julle mense
op Googlegroups, een wat moderasie het. Moet egter ook weet dat
moderasie self ook nie baie gesond is nie. Dit het ook sy nadele.
Die Belgiese webtuiste waaroor ek praat staan hier:
http://cyberhate.be/
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:04 UTC 2025
|