Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danie-Helle
Danie-Helle [boodskap #44245 is 'n antwoord op boodskap #44333] |
Fri, 15 June 2001 13:15  |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
Vetti had 'n vreemde passie
te doen met Dublinse rokke
toe koop hy 'n opmaak-tassie
en 'n naam onder by die dokke.
Nou noem hy haarself Danie-Hel
en sit in die kuber-kas en raas en skel
|
|
|
|
|
|
Re: Danie-Helle [boodskap #44340 is 'n antwoord op boodskap #44333] |
Fri, 15 June 2001 13:59   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
Kyk vir Jonassie
hys so kwaad
hy maak skoon 'n plassie!
"Raak net aan Danie-Hel,"
skree hy soos 'n siedende dassie,
"en ek sal ook op jou raak en skel!"
On Fri, 15 Jun 2001 14:36:54 +0200, "Jonas" wrote:
> Dis reg Mnr/Me Grayling - bepaal jou by die dinge wat jy ken.
> skryf in boodskap news:3b34092d.10443512@news.is.co.za...
>> Vetti had 'n vreemde passie
>> te doen met Dublinse rokke
>> toe koop hy 'n opmaak-tassie
>> en 'n naam onder by die dokke.
>> Nou noem hy haarself Danie-Hel
>> en sit in die kuber-kas en raas en skel
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Danie-Helle [boodskap #44518 is 'n antwoord op boodskap #44516] |
Mon, 18 June 2001 09:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dit is dan ek wat om verskoning moet vra:)))))
Die laaste resitasie wat ek geleer het was Muskietejag - en ek het gedog dit
is stupid dat net Van der Merwes met muskiete kan praat:))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b2dc999$0$250@helios.is.co.za...
> Jammer Annette - resitasies is iets baie meer sinvols as die Ferdie perdtjie
> ...
> "Annette" wrote in message
> news:9gk2s6$9cb2i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek verstaan ook nie, en ek worry ook nie.
>> Dit is hoekom ek nie van resitasies hou nie.
>> Net die skrywer weet wat hy/sy bedoel sou bedoel het - Die res raai en
>> sommige worry ook nog daaroor) maar wat daar geskryf is.
>> Annette
>>
>> Ferdi wrote in message
>> news:3b2df4db.1982609@news.is.co.za...
>>> On Sat, 16 Jun 2001 07:44:57 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>>
>>> >>>
>>>> "Raak en skel..." ?
>>>> Jy't heelwaarskynlik vir jou skool (die een met jou vierletter
>>>> toiletdeure...) se jaarblad "gedig" - wel hier vaar jy maar swak...
>>>> Jy en jou Antie Gloudina (van sanitêre-doekie faam) moet maar liefs julle
>>>> eie ng stig. Dan kan julle mekaar lekker opvryf (en af).
>>>
>>> Dis 'n "pun" Jonas.
>>> Raas en raak in een.
>>> Verstaan?
>>> Indien nie, moenie worry nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:21:16 UTC 2025
|