Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Blatjang
Blatjang [boodskap #44021] Wo, 13 Junie 2001 08:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
Appel
Appelkoos
Kweper
Perske
Piesang
Tamatie

( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
'n lang en persoonlike storie;))))
Die resepte kom uit:
Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
--
Annette
Re: Blatjang [boodskap #44031 is 'n antwoord op boodskap #44021] Wo, 13 Junie 2001 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy maak mens net bleddie nuuskierig
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
> Appel
> Appelkoos
> Kweper
> Perske
> Piesang
> Tamatie
>
> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
> 'n lang en persoonlike storie;))))
> Die resepte kom uit:
> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
> --
> Annette
>
Re: Blatjang [boodskap #44039 is 'n antwoord op boodskap #44031] Wo, 13 Junie 2001 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klink meer vir my soos die piesangBROOD resep wat op 'n stadium baie bekend
was.
Sakkie (wat groot grinnik:-))))))

wrote in message
news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>> Die resepte kom uit:
>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Blatjang [boodskap #44065 is 'n antwoord op boodskap #44031] Wo, 13 Junie 2001 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Ek het nou iets opgebring was ek moes uitgelaat het;))))
Die ondervinding het alles te doen met piesangblatjang wat ek vir 'n
kompetisie moes kook, maar die aanwysing wat op die resep verskaf was, was
hopeloos verkeerd.
Nie 'n woord van piesangs by die bestanddele van die resep nie:))
Hulle praat van suiker en asyn wat ek moet bygooi, maar wat ook nie by die
bestanddele aangegee word nie.
Die kooktyd wat aangegee word sou dit piesangtammeletjie gemaak het.
Elke keer as ek die beoordelares gebel het om uit te vind hoeveel van wat
nou wat skielik by die metode opduik, het ons eers 10 minute of langer oor
die telefoon gelag.
Groot sports.
Ek het gewen, want myne was die enigste inskrywing:)))
Dit was nog lekker ook!!
Annette

wrote in message
news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
>> Appel
>> Appelkoos
>> Kweper
>> Perske
>> Piesang
>> Tamatie
>>
>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>> Die resepte kom uit:
>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Blatjang [boodskap #44066 is 'n antwoord op boodskap #44039] Wo, 13 Junie 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Piesangbrood is heerlik met room:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b273eca$0$223@hades.is.co.za...
> Klink meer vir my soos die piesangBROOD resep wat op 'n stadium baie bekend
> was.
> Sakkie (wat groot grinnik:-))))))
>
> wrote in message
> news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
>> pjb
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>
>>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>>> Die resepte kom uit:
>>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Blatjang [boodskap #44081 is 'n antwoord op boodskap #44065] Wo, 13 Junie 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Annette, ek glo dit was groot sports,
pj

"Annette" skryf in boodskap news:9g80r9$7n8s7$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) Ek het nou iets opgebring was ek moes uitgelaat het;))))
> Die ondervinding het alles te doen met piesangblatjang wat ek vir 'n
> kompetisie moes kook, maar die aanwysing wat op die resep verskaf was, was
> hopeloos verkeerd.
> Nie 'n woord van piesangs by die bestanddele van die resep nie:))
> Hulle praat van suiker en asyn wat ek moet bygooi, maar wat ook nie by die
> bestanddele aangegee word nie.
> Die kooktyd wat aangegee word sou dit piesangtammeletjie gemaak het.
> Elke keer as ek die beoordelares gebel het om uit te vind hoeveel van wat
> nou wat skielik by die metode opduik, het ons eers 10 minute of langer oor
> die telefoon gelag.
> Groot sports.
> Ek het gewen, want myne was die enigste inskrywing:)))
> Dit was nog lekker ook!!
> Annette
>
> wrote in message
> news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
>> pjb
>> "Annette" wrote in message
>> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
>>> Appel
>>> Appelkoos
>>> Kweper
>>> Perske
>>> Piesang
>>> Tamatie
>>>
>>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>>> Die resepte kom uit:
>>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Biltong (CHANGED) [boodskap #44132 is 'n antwoord op boodskap #44081] Do, 14 Junie 2001 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wie het vir my asb 'n lekker biltong resep. Ek wil volgende naweek bietjie
beesbiltong maak, en wil bietjie iets anders doen

Krokkie

wrote in message
news:9g82l3$l4b$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dankie Annette, ek glo dit was groot sports,
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9g80r9$7n8s7$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))))) Ek het nou iets opgebring was ek moes uitgelaat het;))))
>> Die ondervinding het alles te doen met piesangblatjang wat ek vir 'n
>> kompetisie moes kook, maar die aanwysing wat op die resep verskaf was, was
>> hopeloos verkeerd.
>> Nie 'n woord van piesangs by die bestanddele van die resep nie:))
>> Hulle praat van suiker en asyn wat ek moet bygooi, maar wat ook nie by die
>> bestanddele aangegee word nie.
>> Die kooktyd wat aangegee word sou dit piesangtammeletjie gemaak het.
>> Elke keer as ek die beoordelares gebel het om uit te vind hoeveel van wat
>> nou wat skielik by die metode opduik, het ons eers 10 minute of langer oor
>> die telefoon gelag.
>> Groot sports.
>> Ek het gewen, want myne was die enigste inskrywing:)))
>> Dit was nog lekker ook!!
>> Annette
>>
>> wrote in message
>> news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
>>> pjb
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
>>>> Appel
>>>> Appelkoos
>>>> Kweper
>>>> Perske
>>>> Piesang
>>>> Tamatie
>>>>
>>>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>>>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>>>> Die resepte kom uit:
>>>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>>>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Blatjang [boodskap #44143 is 'n antwoord op boodskap #44066] Do, 14 Junie 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Net botter op soos 'n toebroodjie en 'n koppie flou tee..... Mensig hoe
water by bek nou. My tong hang skoon uit.

"Annette" skryf in boodskap news:9g80rc$7n8s7$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))))) Piesangbrood is heerlik met room:))))
> Annette
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b273eca$0$223@hades.is.co.za...
>> Klink meer vir my soos die piesangBROOD resep wat op 'n stadium baie bekend
>> was.
>> Sakkie (wat groot grinnik:-))))))
>>
>> wrote in message
>> news:9g7aro$isr$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Jy maak mens net bleddie nuuskierig
>>> pjb
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
>>>> 'n lang en persoonlike storie;))))
>>>> Die resepte kom uit:
>>>> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
>>>> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Geskiedenis van Mrs.Balls blatjang [boodskap #44233 is 'n antwoord op boodskap #44021] Do, 14 Junie 2001 19:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Boerepommie  is tans af-lyn  Boerepommie
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Weet nie of julle die geskiedenis ken nie maar as ek die storie reg onthou
wat Mev.Abrahams(Geskiedkundige en destyds die 'gelukbringer' van die
valskermsoldate in Angola) vir my vertel het gaan dit so:

Dit was gedurende die 18de eeu as ek dit reg het het n skip van Amerika
gekom met n familie.Die skip het ongelukkig skip breuk gely erens by die oos
kus.
Die dogter van die man en vrou het egter oorleef en al wat sy by haar gehad
het was haar ma se resepte boek.Dis waar Mrs.Balls vandaan kom.As enigiemand
die presiese storie soek kan ek die dame weer oor dit uit vra.

Groete

"Annette" skryf in boodskap news:9g79n5$6vn32$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
> Appel
> Appelkoos
> Kweper
> Perske
> Piesang
> Tamatie
>
> ( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
> 'n lang en persoonlike storie;))))
> Die resepte kom uit:
> Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
> te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
> --
> Annette
>
Re: Geskiedenis van Mrs.Balls blatjang [boodskap #44238 is 'n antwoord op boodskap #44233] Do, 14 Junie 2001 20:25 Na vorige boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Het jy nog kontak met mej. Abrahams alias tannie Mossie?
Sy was (met die grensoorlog) 'n legende in haar eie tyd.
Wonderlike mens!

Harry

Boerepommie wrote in message ...
> Weet nie of julle die geskiedenis ken nie maar as ek die storie reg onthou
> wat Mev.Abrahams(Geskiedkundige en destyds die 'gelukbringer' van die
> valskermsoldate in Angola) vir my vertel het gaan dit so:
Vorige onderwerp: Skaapkopgilde
Volgende onderwerp: Bobotie resep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 01:19:05 MGT 2024