Blatjang [boodskap #44021] |
Wed, 13 June 2001 08:43  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kies 'n resep uit een ( of twee) van die volgende:
Appel
Appelkoos
Kweper
Perske
Piesang
Tamatie
( Ek het 'n wonderlike ondervinding met piesangblatjang gehad - maar dit is
'n lang en persoonlike storie;))))
Die resepte kom uit:
Kook en Geniet ( Uitgawe April 1951) So dit is oud genoeg om goeie resepte
te wees ( net soos die mense wat in 1951 gebore is:)) )
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Geskiedenis van Mrs.Balls blatjang [boodskap #44238 is 'n antwoord op boodskap #44233] |
Thu, 14 June 2001 20:25  |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: October 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het jy nog kontak met mej. Abrahams alias tannie Mossie?
Sy was (met die grensoorlog) 'n legende in haar eie tyd.
Wonderlike mens!
Harry
Boerepommie wrote in message ...
> Weet nie of julle die geskiedenis ken nie maar as ek die storie reg onthou
> wat Mev.Abrahams(Geskiedkundige en destyds die 'gelukbringer' van die
> valskermsoldate in Angola) vir my vertel het gaan dit so:
|
|
|