Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Litnet
Litnet [boodskap #44113] Wo, 13 Junie 2001 20:56
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
> Ek het vroeër ook al
> enkele van Gloudina se briewe op Litnet gelees

Gloudina
Ek het nog nooit briewe aan Litnet geskryf nie.Bedoel jy die draad "Litnet"
op hierdie nuusgroep?

Wouter
Nee, ek bedoel Litnet-proper, Gloudina. Dit was onder 'n skuilnaam, wat my
vir die oomblik ontgaan, en was uit Kanada van iemand met 'n taalagtergrond.
En dit was dêm goed geskryf. Ek het, klaarblyklik verkeerdelik, aanvaar dat
dit jy was. Jammer, ek vra om verskoning.
Vorige onderwerp: Sardiens op die suidkus
Volgende onderwerp: Hallo almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:00:28 MGT 2024