Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo almal
Hallo almal [boodskap #43822] Ma, 11 Junie 2001 19:39 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my dalk met die situasie help asb.

Sê nou maar persoon x bou 'n huis van R 200000 deur middel van 'n huislening
by ABSA.

Na 4 jaar besluit persoon x om die huis te verkoop vir R260000 nadat hy in
die 4 jaar wat hy daar gewoon het ongeveer R 50000 se "verbeteringe"
aangebring het.

Sy probleem egter is dat dieselfde bank wat die oorspronklike huislening van
R200000 goedgekeur het, nou slegs die plek waardeer vir R150000

** Is so 'n saak die moeite werd om daarvan 'n saak te probeer maak of nie
**
Re: Hallo almal [boodskap #43969 is 'n antwoord op boodskap #43822] Wo, 13 Junie 2001 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Moenie in Mamelodi huise koop nie

"Riaan" skryf in boodskap news:9g4gs0$a73$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kan iemand my dalk met die situasie help asb.
>
> Sê nou maar persoon x bou 'n huis van R 200000 deur middel van 'n huislening
> by ABSA.
>
> Na 4 jaar besluit persoon x om die huis te verkoop vir R260000 nadat hy in
> die 4 jaar wat hy daar gewoon het ongeveer R 50000 se "verbeteringe"
> aangebring het.
>
> Sy probleem egter is dat dieselfde bank wat die oorspronklike huislening van
> R200000 goedgekeur het, nou slegs die plek waardeer vir R150000
>
> ** Is so 'n saak die moeite werd om daarvan 'n saak te probeer maak of nie
> **
>
Re: Hallo almal [boodskap #43972 is 'n antwoord op boodskap #43822] Wo, 13 Junie 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Enige saak is die mooite werd om hof toe neem. Onder watter wet sal jy die
saak wil aanvoer? Die diskriminasie wet? Die bank wet? Of watter ander wet?
Miskien moet jy liewer regsadvies daaroor inwin

Waardaasies van geboue geskied op drie terreine.
A) Herbouprys - Dit is wat die gebou sou kos om weer te bou indien 'n
'disaster strike'. Dit sal basies dieselfde koste wees of die huis in
Kaapstad, Pofader, Stilfontein of Pretoria wees. Dit neem 'n boustyl en prys
per vierkante meter in ag. Die form van waardaasie word hoofsaaklik deur
assuransiemaatskappye gebruik want hulle sal die huis moet herbou indien
nodig.
B) Verkoopprys - die prys word bepaal deur die omgewings verkoopprys en nie
deur styl nie. Dus, die eerste stap van prys bepaling is die akte kantoor
waar die pryse van die omgewing op hulle databasis vasgelê word. Dus word 'n
omgewingsprys bepaal. Die volgende stap is om die omgewingsprys aan te vul
met wat die gebou meer kan bied as omgewingsprys. Om dit in maklikke terme
te stel: a) die omgewingsprys vir grond in die omgewing verkoop vir R80,000
van 'n 3 slaapkamerhuis vir +- R150,000. Dus jou 3 slaapkamerhuis se basiese
prys is onmiddelik R150,000 (al is die herboukoste R900,000). Dit word
genoem oorkapitaliseering. Nou wat kan jou huis bied wat meer is as die
omgewingspryshuise en, sal dit verkoop in die omgewing. Onthou daar is 'n
'willing buyer willing seller' bv het jy 'n aircon in 'n baie koue huis -
sal nie verkoop nie, tensy dit ook kan verwarm. Dus verkoopsprys het eintlik
baie min te doen met herbou prys. Dit is waardasie wwarde wat nou deur
meeste instansies gebruik woord om die waarde van vaste bates te bepaal. Ook
vir 'capital gains tax'
C) Belastingsprys - Tot hede het dit eintlik baie min te doen met enige van
die twee bo. Di plaaslike regering is besig om dit in lyn te bring met B).
Die grondbelasting (Rates and Taxes) word hieruit bepaal.

Hoop dit help.

"Riaan" skryf in boodskap news:9g4gs0$a73$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Kan iemand my dalk met die situasie help asb.
>
> Sê nou maar persoon x bou 'n huis van R 200000 deur middel van 'n huislening
> by ABSA.
>
> Na 4 jaar besluit persoon x om die huis te verkoop vir R260000 nadat hy in
> die 4 jaar wat hy daar gewoon het ongeveer R 50000 se "verbeteringe"
> aangebring het.
>
> Sy probleem egter is dat dieselfde bank wat die oorspronklike huislening van
> R200000 goedgekeur het, nou slegs die plek waardeer vir R150000
>
> ** Is so 'n saak die moeite werd om daarvan 'n saak te probeer maak of nie
> **
>
Re: Hallo almal [boodskap #44121 is 'n antwoord op boodskap #43972] Wo, 13 Junie 2001 22:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Ernst. Ek het wat jy geskryf het nogal vermoed.
Maar jy het dit baie meer omvattend beskryf.
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b26f069.0@news1.mweb.co.za...
> Enige saak is die mooite werd om hof toe neem. Onder watter wet sal jy die
> saak wil aanvoer? Die diskriminasie wet? Die bank wet? Of watter ander wet?
> Miskien moet jy liewer regsadvies daaroor inwin
>
> Waardaasies van geboue geskied op drie terreine.
> A) Herbouprys - Dit is wat die gebou sou kos om weer te bou indien 'n
> 'disaster strike'. Dit sal basies dieselfde koste wees of die huis in
> Kaapstad, Pofader, Stilfontein of Pretoria wees. Dit neem 'n boustyl en prys
> per vierkante meter in ag. Die form van waardaasie word hoofsaaklik deur
> assuransiemaatskappye gebruik want hulle sal die huis moet herbou indien
> nodig.
> B) Verkoopprys - die prys word bepaal deur die omgewings verkoopprys en nie
> deur styl nie. Dus, die eerste stap van prys bepaling is die akte kantoor
> waar die pryse van die omgewing op hulle databasis vasgelê word. Dus word 'n
> omgewingsprys bepaal. Die volgende stap is om die omgewingsprys aan te vul
> met wat die gebou meer kan bied as omgewingsprys. Om dit in maklikke terme
> te stel: a) die omgewingsprys vir grond in die omgewing verkoop vir R80,000
> van 'n 3 slaapkamerhuis vir +- R150,000. Dus jou 3 slaapkamerhuis se basiese
> prys is onmiddelik R150,000 (al is die herboukoste R900,000). Dit word
> genoem oorkapitaliseering. Nou wat kan jou huis bied wat meer is as die
> omgewingspryshuise en, sal dit verkoop in die omgewing. Onthou daar is 'n
> 'willing buyer willing seller' bv het jy 'n aircon in 'n baie koue huis -
> sal nie verkoop nie, tensy dit ook kan verwarm. Dus verkoopsprys het eintlik
> baie min te doen met herbou prys. Dit is waardasie wwarde wat nou deur
> meeste instansies gebruik woord om die waarde van vaste bates te bepaal. Ook
> vir 'capital gains tax'
> C) Belastingsprys - Tot hede het dit eintlik baie min te doen met enige van
> die twee bo. Di plaaslike regering is besig om dit in lyn te bring met B).
> Die grondbelasting (Rates and Taxes) word hieruit bepaal.
>
> Hoop dit help.
> "Riaan" wrote in message
> news:9g4gs0$a73$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Kan iemand my dalk met die situasie help asb.
>>
>> Sê nou maar persoon x bou 'n huis van R 200000 deur middel van 'n
> huislening
>> by ABSA.
>>
>> Na 4 jaar besluit persoon x om die huis te verkoop vir R260000 nadat hy in
>> die 4 jaar wat hy daar gewoon het ongeveer R 50000 se "verbeteringe"
>> aangebring het.
>>
>> Sy probleem egter is dat dieselfde bank wat die oorspronklike huislening
> van
>> R200000 goedgekeur het, nou slegs die plek waardeer vir R150000
>>
>> ** Is so 'n saak die moeite werd om daarvan 'n saak te probeer maak of nie
>> **
>>
>
Vorige onderwerp: Litnet
Volgende onderwerp: Byname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:49:38 MGT 2024