Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Future Advice for: Day and/or date of green light
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43841] Mon, 11 June 2001 22:57 na volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger het nou hi-tech geword, en saai in twee tale uit (ongelukkig na
net een Afrikaanse nuusgroep) Reisiger, jy moet jou Engelse poste
na die Engelse nuusgroep stuur hoor, ons het joune klaar in Afrikaans
gelees,
en sien nie kans om dit weer in Engels te doen nie.

Groete

Pop (en Gerty) - jou fans

reisiger skryf in boodskap news:SVaV6.4332$pb1.172176@www.newsranger.com...
> Would like to congratulate the Government of our Paradise, and elsewhere on the
> Planet, including all Individuals, Organizations, and Governments, who are
> contributing to the African Renaissance, and especially the ANC for achieving
> super success so far, as well for the future. Especially for the following:
> Determinism and courage. The many initiatives led by President Thabo Mbeki,
> Parasatals and the Private Sector, on behalf of hiv+/aids research in our
> Paradise, and elsewhere on the Planet. The holistic approach towards the role
> the immune system, in regarding to a cure for hiv+/aids. Hiv+/aids advertisement
> campaign. Supplying of hiv+/aids medicines. Generally considered to be the best
> approach to combat hiv+/aids, as mentioned above. Beneficial multi-cultural
> support initiatives. Including the many contributions delivered to the African
> and South African Renaissance. And to support the Government of our Paradise,
> and elsewhere on the Planet, to achieve their goals. For the People of our
> Paradise, the African Continent, and elsewhere on the Planet. And many more.
> This is highly appreciated. Thank you from the bottom of my heart.
>
> An issue close to heart, is to increase the peace and prosperity of the People
> of our Paradise, and elsewhere on the Planet, tremendously.
>
> Keep faith, hope and love. Know the moment has arrived to receive support
> exponentially. Please note any recommendation given is done in the spirit of
> Freedom of Choice. Anyone have the right to use this as a base, and / or
> customize it towards their own specific needs.
>
> Would like to suggest to increase Planetary meetings, with Governmental
> organizations, as well as supporting organizations, and the Media. To increase
> the calculation of the exact day/date and/or week, where applicable, for the
> green light requested here to appear, if at all possible. To be given preferably
> via the daily Media in encoded form. To increase more effective planning of time
> and contributions on the personal level. This will be highly appreciated. Thank
> you from the bottom of my heart.
>
> This will assist President Thabo Mbeki tremendously. Especially when President
> Mbeki take the South African Renaissance, and especially the African Renaissance
> a quantum leap forward, around June 2000, and/or shortly thereafter. President
> Mbeki will be able to repeat successes achieved in the South African Renaissance
> for the many Countries participating in the African Renaissance. To make it the
> success it deserves to be. An economic boom period can be expected. Upon
> signaling readiness by the giving of a green light as requested. To the benefit
> of all involved.
>
> Upon giving of the green light:
>
> Look at the astonishing results - beyond wildest dreams:
> More effective support to increase the successes of the African and the South
> African Renaissance, can increase tremendously.
> More effective support for policies already laid out by the ANC can increase
> tremendously.
> More supportive relations can increase tremendously.
>
> Economies, and potential economies, can increase tremendously.
> Peace and prosperity can increase tremendously.
> Common interests can benefit all parties tremendously.
> The African and South African Renaissance can take a quantum leap forward.
> The Planetary Renaissance can take a quantum leap forward.
> And a better life for all can be created.
>
> Unity is Strength. People that join together, survive together in a better
> world. This is an attempt to build the path towards the 22nd Century with
> greatness, goodness and grace. Love all Serve all.
>
> Hope this helps. Together for a better future. One for all and All for one.
> Become a magical Person to create a Paradise and Planet where everybody is happy
> and free from pain and suffering.
>
> Persevere to Protect the Psychology, Physique and Prosperity (Mind, Body,
> Spirit) of the People of our Paradise, and anywhere on the Planet, with Pride
> and Prestige, Playfully and Profitably, so they can reach their Peak Performance
> Passionately.
>
> PS. Any hissing snakes towards anybody is due to a blind spot, and will be
> corrected when seen. Sincerest apologies is noted therefore. Please forgive.
>
> (An hiv+/aids contribution is in the pipeline. To be delivered upon completion
> of research required.)
>
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43844 is 'n antwoord op boodskap #43841] Tue, 12 June 2001 02:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Uh mmm . . . die nuus het seker nog nie deurgeslaan na Georgia nie Danielle
(julle is maar algar
n bietjie stadig) , maar Gerty is n hond , en Triomf is n boek geskryf deur
Marlene van Niekerk. Dit gaan oor Pop en die ander armeblankes wat in
Triomf woon. Eendag
sal ek jou dit aanstuur as jy wil, dan kan jy dit lees. As ek dit met een
woord kan opsom : skokkend.

Pop (met Gerty hier langs my op die kooi, ietwat met die neus uit lit oorlat
sy nou erg beledigd voel oor Danielle nie weet wie sy is nie. Sjym ounooi
se honne, sal maar
vir haar n kwart Prozakkie inmeng in haar laataand melkies, sodat sy darem
kan slaap.. . :-)

Danielle skryf in boodskap news:fhkaitgmq9a3o29vmuv47qgfqfr7i7p9kv@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 17:57:24 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Pop (en Gerty) - jou fans
>
> Hoe gaan dit nog met jou en Gerty daar in Triomf Pop?
> Saai Gerty nog daai gereelde rubriek van hom uit op radio Triomf, of
> was dit radio Donkerhoek? Ek kan nooit onthou nie.
> :-))))
>
> Danielle - wat dink dat Pop ook maar liewer 'n Prozakkie moet sluk,
> want obviously werk die ander raad nie. :-))
>
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43851 is 'n antwoord op boodskap #43841] Tue, 12 June 2001 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Toepaslike straf vir iemand wat iets soos gemeenskapsdins moet doen, dink ek, sal wees
om al die Reisiger se snert te lees. Kan jy aan 'n erger straf dink - sonder om na
Gloudina se bydraes te verwys?

"Danielle" skryf in boodskap news:fhkaitgmq9a3o29vmuv47qgfqfr7i7p9kv@4ax.com...
On Mon, 11 Jun 2001 17:57:24 -0500, "poppie" wrote:

> Pop (en Gerty) - jou fans

Hoe gaan dit nog met jou en Gerty daar in Triomf Pop?
Saai Gerty nog daai gereelde rubriek van hom uit op radio Triomf, of
was dit radio Donkerhoek? Ek kan nooit onthou nie.
:-))))

Danielle - wat dink dat Pop ook maar liewer 'n Prozakkie moet sluk,
want obviously werk die ander raad nie. :-))
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43855 is 'n antwoord op boodskap #43851] Tue, 12 June 2001 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: May 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nee Reisiger se stront sal tot die duiwel doodmaak.
Hy breinspoel die mense wat dit lees , so jaar of 2 van nou af gaan julle
ook julle treads soos hy begin.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b259b25$0$224@hades.is.co.za...
> 'n Toepaslike straf vir iemand wat iets soos gemeenskapsdins moet doen, dink ek, sal wees
> om al die Reisiger se snert te lees. Kan jy aan 'n erger straf dink - sonder om na
> Gloudina se bydraes te verwys?
> "Danielle" wrote in message
> news:fhkaitgmq9a3o29vmuv47qgfqfr7i7p9kv@4ax.com...
> On Mon, 11 Jun 2001 17:57:24 -0500, "poppie" wrote:
>
>> Pop (en Gerty) - jou fans
>
> Hoe gaan dit nog met jou en Gerty daar in Triomf Pop?
> Saai Gerty nog daai gereelde rubriek van hom uit op radio Triomf, of
> was dit radio Donkerhoek? Ek kan nooit onthou nie.
> :-))))
>
> Danielle - wat dink dat Pop ook maar liewer 'n Prozakkie moet sluk,
> want obviously werk die ander raad nie. :-))
>

Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43879 is 'n antwoord op boodskap #43855] Tue, 12 June 2001 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: March 1996
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie dis mos maklik om van die perd ontslae te raak. Message, Block
sender, click, click. Dis net Danille wat nooit so iets sal doen nie want,
sê sy, " ek is bang hulle skinder van my en dan weet ek dit nie"
pjb

"Krokkie" skryf in boodskap news:3b25a030$0$230@hades.is.co.za...
> Nee Reisiger se stront sal tot die duiwel doodmaak.
> Hy breinspoel die mense wat dit lees , so jaar of 2 van nou af gaan julle
> ook julle treads soos hy begin.
>
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43930 is 'n antwoord op boodskap #43841] Tue, 12 June 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 13:47:03 -0400, Danielle wrote:
> oor my taalgebruik wat bleikbaar agteruit gaan
> - siestog. :-)

Jou taalgebruik het bleikbaar agteruit gegaan Danielle!

DD
Re: Future Advice for: Day and/or date of green light [boodskap #43933 is 'n antwoord op boodskap #43841] Tue, 12 June 2001 18:16 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jun 2001 14:01:00 -0400, Danielle wrote:

>> Jou taalgebruik het bleikbaar agteruit gegaan Danielle!
>
> Aargh, en blykbaar my spelling ook!!! Dankie DD! :-))
>

mmmmmmm een m'se plesier.... :-D

DD
Vorige onderwerp: Re: No white friens of mine
Volgende onderwerp: Skinderstories: Die nuutste gehoor?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:45:57 UTC 2025