Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skinderstories: Die nuutste gehoor?
Skinderstories: Die nuutste gehoor? [boodskap #43884] Di, 12 Junie 2001 09:26 na volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat's die nuutse skinderstorie hier op die NG?
Wie het vir reisger geblok toe hy wegkruipertjie wou speel en niemand wou
saamspeel nie?

En wat het Gloudina gesê oor die algemene toestand van die onderwys by die
suidpool toe die pikkewyne ewe skielik begin aandring om in hul moedertaal
(Linux) onderrig te word?

Wat is Wouter plaasvark se gunsteling modderpoel? en hoe maak hy die pap dik
aan?

Thys met sy tong in die kies en skinder stories in die nuus!
Re: Skinderstories: Die nuutste gehoor? [boodskap #43900 is 'n antwoord op boodskap #43884] Di, 12 Junie 2001 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe sal ons nou weet van skinder hier?
Ons doen sommer dinge hier in die ope;)))

Reisiger - het hy nou weer iets geskryf? Sien nie - moet iets wees van 'n
knoppie wat ek hier êrens per ongeluk gedruk het;

Gloudina se aandag is nou voltyds op die mishoop:))) Sy het nie tyd om te
tob oor diere wat soos predikante aantrek nie:))

Wouter het 'n wonderlike modderpoel - hulle noem dit inflasie:

Danielle wil nie sê sy het Amerika toe getrek omdat sy van die sexy
Amerikaanse Voetbalspelers hou nie:

Sakkie soek 'n sonpakkie, sodat mens hom nie met Beau Brummel moet verwar
nie;

Davie is besig om sy sleutelbord - letter vir letter - skoon te maak - hy is
vreeslik besig - ons sien hom min.

Emmy praat Hollands

Arthur praat Hollands terug, en as hy opgewonde raak, slaan hy oor na
Afrikaans.

Annette het 'n nuwe stokperdjie hier ontdek:)))))))))

MP van H ( Mishoop Prinses van Helshoogte - oeps!! Skuus Thysie!! - van
Helhool.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g4n8f$27kp$1@news.adamastor.ac.za...
> Wat's die nuutse skinderstorie hier op die NG?
> Wie het vir reisger geblok toe hy wegkruipertjie wou speel en niemand wou
> saamspeel nie?
>
> En wat het Gloudina gesê oor die algemene toestand van die onderwys by die
> suidpool toe die pikkewyne ewe skielik begin aandring om in hul moedertaal
> (Linux) onderrig te word?
>
> Wat is Wouter plaasvark se gunsteling modderpoel? en hoe maak hy die pap dik
> aan?
>
> Thys met sy tong in die kies en skinder stories in die nuus!
>
Re: Skinderstories: Die nuutste gehoor? [boodskap #43925 is 'n antwoord op boodskap #43884] Di, 12 Junie 2001 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> En wat het Gloudina gesê oor die algemene toestand van die onderwys by die
> suidpool toe die pikkewyne ewe skielik begin aandring om in hul moedertaal
> (Linux) onderrig te word?
>

Sy het haar Red Hat vir hulle afgehaal.

Gloudina
Re: Skinderstories: Die nuutste gehoor? [boodskap #43944 is 'n antwoord op boodskap #43884] Di, 12 Junie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het baie oefening gekos, en ek kan die "s" nou al mooi sê.
Die probleem kom in as ons Sanctus sag moet sing - ek fluit dan die "s" en
dit steur die dirigent 'n bietjie:)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:q7rcitgc8aunfmdnob6749a062p12gkg83@4ax.com...
> On Tue, 12 Jun 2001 13:45:24 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Danielle wil nie sê sy het Amerika toe getrek omdat sy van die sexy
>> Amerikaanse Voetbalspelers hou nie:
>
> LOL!!!!
> Darnit - nou sal ek dit maar net MOET erken!!! :-))
>
>> MP van H ( Mishoop Prinses van Helshoogte - oeps!! Skuus Thysie!! - van
>> Helhool.
>
> O, Annette, jy is baie snaaks. Net een vragie - daar's so baie esse
> in daai titel van jou - hoe spreek jy jou titel uit as jy jouself
> voorstel aan andere? (Ek meen nou, met daai passion gap en al?)
> :-)))))
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Skinderstories: Die nuutste gehoor? [boodskap #43945 is 'n antwoord op boodskap #43884] Di, 12 Junie 2001 21:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina!!! Jy skuld my 'n sleutelbord!!
Annette

skryf in boodskap news:3B264A2E.92BF8FD4@home.com...
Thys de Wet wrote:

> En wat het Gloudina gesê oor die algemene toestand van die onderwys by die
> suidpool toe die pikkewyne ewe skielik begin aandring om in hul moedertaal
> (Linux) onderrig te word?
>

Sy het haar Red Hat vir hulle afgehaal.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Future Advice for: Day and/or date of green light
Volgende onderwerp: Ek het inligting nodig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:10:22 MGT 2024