Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Al wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL
"Al wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43542] Vr, 08 Junie 2001 19:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: “wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?”

deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
Vorige onderwerp: "Pinkster" deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: "Winter" deur N.P. van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:44:42 MGT 2024