Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » spamiste en entoesiïste
spamiste en entoesiïste [boodskap #4272] |
Di., 23 Maart 2004 18:01  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NOTIFICATION OF UNCLAIMED PARCEL
STORAGE NO. HSX58 International
WAREHOUSE LOC. A4 Merchandise
MAXVALUE USD $2,741.88 Awards Center
____________________________________________________________
AVOID FORFEITURE! CLAIM YOUR PARCEL BEFORE THE EXPIRATION
DATE
CONSIGNEE & DESTINATION: EXPIRATION DATE: June 30, 2004
Dave Du Plessis
**********************************
ns.
entoesiaste sou nie rym:-)
Wil jy nie daardie pakkie vir my gan haal nie assebliéf, Katryn.
Klink my of dit by julle erens opgeeindig het.
DD
|
|
|
|
|
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4275 is 'n antwoord op boodskap #4274] |
Di., 23 Maart 2004 21:29   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
"Katryn" se diplomasie
>>
>> LOL!!
>> Ai, DD - jy weet mos nou al dat ons vir jou oor warm kole sal loop
>> (okay, louwarm blomkole, maar nogsteeds). Maar dié ding wat jy nou
>> van my vra is darem net een te veel. Kan ons nie maar iemand anders
>> stuur nie?
>> ;-))
>
, "Lorinda" gooi toe straight wal:
> Ek hoop nie julle bedoel julle gaan vir my probeer stuur nie?!! Ek sien dit
> al, ek, met my nuwe paspoort en visa (handgemaak deur Katryn:-)) wat 'n
> onbekende onheilsame pakkie in die VSA gaan haal.... Ek is nie so dom soos
> ek lyk nie hoor :-))
>
>
> Lorinda
>
FRIENDS
Me And You Are Friends ...
You Fight, I Fight .....
You Hurt, I Hurt ....
You Cry, I Cry ...
You Jump Off A Bridge, ... ...
I'm Gonna Miss Your Dumb Ass
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: spamiste en entoesiïste [boodskap #4308 is 'n antwoord op boodskap #4292] |
Do., 25 Maart 2004 18:13  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>
> Weer verkeerd gespel, Katryn. Dit is R.O.O.D.E.P.O.O.R.T.S.E
> paspoort:-0
>
> DD
LOL!! So dis waarmee jy al die tyd besig was! Al die geheime sendings
ens. Roodepoort as onafhankilie staat met 'n regering in Princess
Crossing....:-) En hier dink ons jy is 'n kar dief! Ons is gruwelik
mislei :-))
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 11:18:29 UTC 2025
|