| Re: Wat is die Bybel? - Vir Emmy [boodskap #42105] |
Wo., 16 Mei 2001 07:04  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
|
Senior Lid |
|
|
Danielle schreef in berichtnieuws
ib43gtodk3erdnkhn72su4t2dafshrrrkc@4ax.com...
> On Tue, 15 May 2001 10:51:20 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>> Het christendom heeft altijd verkondigd het ware geloof te zijn .......en
>> dat zit diep gesetteld in zijn volgelingen ze wijzen resoluut elke
tegenargumenten af
> ;-))
>> Waarom???
>
> Hmmm..."waarom" vra jy? Ai toggie Emmy, ek kan maar net vir jou se
> wat my domme siening sou wees vir die eerste deel van jou vraag, maar
> ek is seker daar is duisende verskillende redes vir hierdie tendens.
> In 'n neutedop sou ek dan dink - OM DIE MASSAS (mense) TE BEHEER.
Juist !!! Daarom is het moeilijk om een leer die door mensen is geschreven
te volgen zonder zelf na te denken over de waarheid en de bedoeling daarvan.
>> Het Boedisme is het vredelievendste geloof wat er bestaat.
>> Veel westerlingen zijn ervan onder de indruk. Hun levenstijl en hun
>> innerlijkheid is indrukwekkend.
> Dis goed Emmy. As jy 'n innerlike geestelik behoefte het wat jy graag
> wil voed, en jy voel jy kan dit verky van die Boedistiese
> leerstellings - by all means - go for it.
Ik heb geen behoefte meer aan geen enkel geloof....
> Maar maak tog asseblief net 'n KEUSE! 'n Vermenging van die 2 gelowe
> verarm albei!:-)))
Ik wil geen van beiden ;-))
> Jou beurt. :-)
Laat je niks wijs maken kijk naar mijn posting over de vertaling
van de bijbel....
Ik hoop dat je God niet vreest ;-))
Grt Emmy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is die Bybel? - Vir Emmy [boodskap #42601 is 'n antwoord op boodskap #42105] |
Wo., 23 Mei 2001 21:58  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
emmy wrote:
> Koop duimdikke asperge
Ek het die eerste keer aspersies sien groei inDenemarke. Die mense by wie ek
gekuier het,
het 'n groot hoop grond in hulle groentetuin
gehad, en elke oggend het die vrou uitgegaan
en gekyk waar die aspersie se wit koppie bo
die grond uitsteek, en dan haar mes in die grond
gedruk en die aspersie afgesny so drie duim onder
die grond en dit dan uit die grond getrek. Hierdie
aspersie was wit, maar so sag dat dit net die
wonderlikste ondervinding was om dit te eet.
Hier in Noord-Amerika het hulle ongelukkig
net die groen lote wat in die lug gegroei het, en
dus taamlik taaierig is. Ek neem aan hulle doen
dieselfde ding in SA, waar die aspersies in die
blikkies ook maar groen is.
Ek wonder dus: in Nederland, is julle aspersies
in die mark die wit sagte soort wat deur die hoop
grond groei en dus baie baie lekker sag is?
Gloudina
|
|
|
|