Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie wil 'n miljoener wees?
Wie wil 'n miljoener wees? [boodskap #42278] Sa, 19 Mei 2001 13:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gekry vanaf 'n vriendin in Pretoria.
Nou nie in die taal wat ek onderskryf nie.
Kom ons sê maar dit is in Frikkie se idioomtaal geskryf:)))

Verskoon die taal, maar ek het lekker gelag, so miskien geniet jy dit ook!
Nita
WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE??

'N VARS KYKIE NA DIE PROSEDURE..

Die alombekende kenwysie speel en almal weet dis tyd vir "Wie wil sy naam
heeltemal kont maak" op M-Net Oopketel tyd.

Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai een na
die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir hulleself
fok, want die program word Saterdag gefilm en Sondag kyk die ou dit saam
met sy familie. Hy is mos op TV gewees en nou tape hy dit sommer ook op
die videomasjien wat hy met sy R1000 prysgeld gekoop het.

Eerste word die uitdunne gehou om die bright spark te kies wat sy 15
sekondes van fame gaan kry. Rangskik die volgende om 'n sin te maak:

(1)Dom (2)Ek (3)'n (4)Is (5)Doos.
Helfte val hier van die bus af want hulle maak 'n vraag in plaas van 'n
sin: Is ek 'n dom doos? Die antwoord is wel ja. Die ander ouens kry dit
nie betyds reg nie, behalwe vir ou Piet Pieleman wat dit in 'n flinke
9.85 sekondes uitfigure.

Moerse musiek, 'n shot na sy vet vrou in die audience en hy stap na die
spot-lig. Jeremy haak af met sy afgesaagde "Are you ready to make a
million Rand". (Duh, nee ek dink ek vat sommer nou die geld en fokkof,
of kan ek 'n vriend bel vir 'n lift?). Ou Jer stel hom dan voor aan
Suid-Afrika. "Hierdie is Piet Pieleman van Vereeniging. Hy is 'n
spoorsnyer en sê as hy 'n miljoen lappe wen, sal hy daarvan hou om
Zimbabwe te koop omdat hulle ekonomie omtrent net so fucked soos sy
eie logika is."

Weer moerse musiek en dan die eerste paar vrae tot en met 500 skille.
Snaaks dat Jeremy nog nooit na die eerste vraag vir iemand gesê het dat
hy die antwoord na die break gaan gee nie. M-Net sal na daai een moet
kyk, hulle kan vet zak maak uit advertensiegeld in daardie eerste paar
minute.

So tos dit aan totdat die ou sy eerste lifeline op R1000 gebruik.
Eers probeer die siel dit hardop uitredeneer ('n ware teken van onnoselheid)
voordat hy besluit om fifty-fifty te gaan. Jeremy haak dan af:
"Computer, please take away 2 incorrect answers and leave one wrong answer
and the correct answer." Wie de fok is Computer? "Sekerlik ou maat, ek doenn
net gou 'n disk cleanup. Ek's nou by jou." Steeds is Piet ge-baffle en dis
tyd om die audience te vra. Ek wonder of hulle gescreen word voor hulle
toegelaat word, want 95% stem vir die regte antwoord, terwyl die ander
fokkers stem vir die antwoorde wat klaar weggevat is. Hy gaan maar met die
audience en kry sy R2000.

Tyd vir 5000 skille. "Die Tweede Wêreld Oorlog was:
A) 'n Groot fokkop B) 'n Groot partytjie
C) Die begin van die Nuwe Testament D) Iets wat nooit plaasgevind het nie. O
oops, tyd om 'n vriend te bel. Vir wat? Sy vriend is 'n aspirant-spoorsnyerv
van Fochville en sukkel om die grappies met die prentjies in die Hustler
te verstaan. Na Piet die vraag drie keer herhaal, um en ah sy tjommie tot
die foon uitsny. Hy besluit op 'B', want hy weet dat daar baie mense was...
Tatta sy kans, tatta sy millions. Hy slaap op die couch vanaand.
Hy't darem genoeg geld om 'n bruin papiersak vir sy kop te koop.

So gaan dit in dieselfde trant aan vir 'n uur lank totdat almal uitgeboul
is.
Party is meer gelukkig as ander. Carte Blanchê se preview kom op en die
sein cut uit vir die minder bevoorregtes. Die wat DSTV het was in elk
geval vasgenael voor een van die 50 channels en slaap rustig vanaand.

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Wie wil 'n miljoener wees? [boodskap #42299 is 'n antwoord op boodskap #42278] So, 20 Mei 2001 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ha ha ha!!! Gaan dit regtig so by julle? Hier het iemand al 500 000
Gulde gewen, maar dit was laasjaar Februarie, net voor ek gestop het om
daarna te kyk. Weet nie of daar intussen al iemand 'n miljoen gekry het
nie...

Ek het nou "Weakest Link" op BBC ontdek!

Nederland het nou ook "De zwakste schakel", ek het net die eerste
episode gekyk. Toe was alles nog nie so lekker ge-olie nie, maar ek sal
weer oor 'n rukkie gaan kyk, dan's die aanbiedster dalk minder
senuweeagtig. Ek dink nie dis 'n maklike program om aan te bied nie.
___________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e5rvs$43u$3@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gekry vanaf 'n vriendin in Pretoria.
> Nou nie in die taal wat ek onderskryf nie.
> Kom ons sê maar dit is in Frikkie se idioomtaal geskryf:)))
>
> Verskoon die taal, maar ek het lekker gelag, so miskien geniet jy dit ook!
> Nita
> WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE??
>
> 'N VARS KYKIE NA DIE PROSEDURE..
>
> Die alombekende kenwysie speel en almal weet dis tyd vir "Wie wil sy naam
> heeltemal kont maak" op M-Net Oopketel tyd.
>
> Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai een na
> die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir hulleself
> fok, want die program word Saterdag gefilm en Sondag kyk die ou dit saam
> met sy familie. Hy is mos op TV gewees en nou tape hy dit sommer ook op
> die videomasjien wat hy met sy R1000 prysgeld gekoop het.
>
> Eerste word die uitdunne gehou om die bright spark te kies wat sy 15
> sekondes van fame gaan kry. Rangskik die volgende om 'n sin te maak:
>
> (1)Dom (2)Ek (3)'n (4)Is (5)Doos.
> Helfte val hier van die bus af want hulle maak 'n vraag in plaas van 'n
> sin: Is ek 'n dom doos? Die antwoord is wel ja. Die ander ouens kry dit
> nie betyds reg nie, behalwe vir ou Piet Pieleman wat dit in 'n flinke
> 9.85 sekondes uitfigure.
>
> Moerse musiek, 'n shot na sy vet vrou in die audience en hy stap na die
> spot-lig. Jeremy haak af met sy afgesaagde "Are you ready to make a
> million Rand". (Duh, nee ek dink ek vat sommer nou die geld en fokkof,
> of kan ek 'n vriend bel vir 'n lift?). Ou Jer stel hom dan voor aan
> Suid-Afrika. "Hierdie is Piet Pieleman van Vereeniging. Hy is 'n
> spoorsnyer en sê as hy 'n miljoen lappe wen, sal hy daarvan hou om
> Zimbabwe te koop omdat hulle ekonomie omtrent net so fucked soos sy
> eie logika is."
>
> Weer moerse musiek en dan die eerste paar vrae tot en met 500 skille.
> Snaaks dat Jeremy nog nooit na die eerste vraag vir iemand gesê het dat
> hy die antwoord na die break gaan gee nie. M-Net sal na daai een moet
> kyk, hulle kan vet zak maak uit advertensiegeld in daardie eerste paar
> minute.
>
> So tos dit aan totdat die ou sy eerste lifeline op R1000 gebruik.
> Eers probeer die siel dit hardop uitredeneer ('n ware teken van onnoselheid)
> voordat hy besluit om fifty-fifty te gaan. Jeremy haak dan af:
> "Computer, please take away 2 incorrect answers and leave one wrong answer
> and the correct answer." Wie de fok is Computer? "Sekerlik ou maat, ek doenn
> net gou 'n disk cleanup. Ek's nou by jou." Steeds is Piet ge-baffle en dis
> tyd om die audience te vra. Ek wonder of hulle gescreen word voor hulle
> toegelaat word, want 95% stem vir die regte antwoord, terwyl die ander
> fokkers stem vir die antwoorde wat klaar weggevat is. Hy gaan maar met die
> audience en kry sy R2000.
>
> Tyd vir 5000 skille. "Die Tweede Wêreld Oorlog was:
> A) 'n Groot fokkop B) 'n Groot partytjie
> C) Die begin van die Nuwe Testament D) Iets wat nooit plaasgevind het nie. O
> oops, tyd om 'n vriend te bel. Vir wat? Sy vriend is 'n aspirant-spoorsnyerv
> van Fochville en sukkel om die grappies met die prentjies in die Hustler
> te verstaan. Na Piet die vraag drie keer herhaal, um en ah sy tjommie tot
> die foon uitsny. Hy besluit op 'B', want hy weet dat daar baie mense was...
> Tatta sy kans, tatta sy millions. Hy slaap op die couch vanaand.
> Hy't darem genoeg geld om 'n bruin papiersak vir sy kop te koop.
>
> So gaan dit in dieselfde trant aan vir 'n uur lank totdat almal uitgeboul
> is.
> Party is meer gelukkig as ander. Carte Blanchê se preview kom op en die
> sein cut uit vir die minder bevoorregtes. Die wat DSTV het was in elk
> geval vasgenael voor een van die 50 channels en slaap rustig vanaand.
>
>
>
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Wie wil 'n miljoener wees? [boodskap #42305 is 'n antwoord op boodskap #42299] So, 20 Mei 2001 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
WWTBAM op die oomblik nie op die kassie nie. Ons het al 'n wenner ( miljoen)
gehad, en ook iemand wat met die heel eerste vraag uitgeval het.

Ek het The Weakest Link in Engeland gesien, en glad nie daarvan gehou nie.
Die aanbiedster met aar snedige opmerkings het my eindeloos verveel.

Hulle begn van more soek vir deelnemers aan die SA weergawe vir Big Brother.
Annette

Max wrote in message ...
> Ha ha ha!!! Gaan dit regtig so by julle? Hier het iemand al 500 000
> Gulde gewen, maar dit was laasjaar Februarie, net voor ek gestop het om
> daarna te kyk. Weet nie of daar intussen al iemand 'n miljoen gekry het
> nie...
>
> Ek het nou "Weakest Link" op BBC ontdek!
>
> Nederland het nou ook "De zwakste schakel", ek het net die eerste
> episode gekyk. Toe was alles nog nie so lekker ge-olie nie, maar ek sal
> weer oor 'n rukkie gaan kyk, dan's die aanbiedster dalk minder
> senuweeagtig. Ek dink nie dis 'n maklike program om aan te bied nie.
> ___________________________________________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:9e5rvs$43u$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Gekry vanaf 'n vriendin in Pretoria.
>> Nou nie in die taal wat ek onderskryf nie.
>> Kom ons sê maar dit is in Frikkie se idioomtaal geskryf:)))

>> Verskoon die taal, maar ek het lekker gelag, so miskien geniet jy dit
> ook!
>> Nita
>> WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE??

>> 'N VARS KYKIE NA DIE PROSEDURE..

>> Die alombekende kenwysie speel en almal weet dis tyd vir "Wie wil sy
> naam
>> heeltemal kont maak" op M-Net Oopketel tyd.

>> Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai een
> na
>> die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir
> hulleself
>> fok, want die program word Saterdag gefilm en Sondag kyk die ou dit
> saam
>> met sy familie. Hy is mos op TV gewees en nou tape hy dit sommer ook
> op
>> die videomasjien wat hy met sy R1000 prysgeld gekoop het.

>> Eerste word die uitdunne gehou om die bright spark te kies wat sy 15
>> sekondes van fame gaan kry. Rangskik die volgende om 'n sin te maak:

>> (1)Dom (2)Ek (3)'n (4)Is (5)Doos.
>> Helfte val hier van die bus af want hulle maak 'n vraag in plaas van
> 'n
>> sin: Is ek 'n dom doos? Die antwoord is wel ja. Die ander ouens kry
> dit
>> nie betyds reg nie, behalwe vir ou Piet Pieleman wat dit in 'n flinke
>> 9.85 sekondes uitfigure.

>> Moerse musiek, 'n shot na sy vet vrou in die audience en hy stap na
> die
>> spot-lig. Jeremy haak af met sy afgesaagde "Are you ready to make a
>> million Rand". (Duh, nee ek dink ek vat sommer nou die geld en fokkof,
>> of kan ek 'n vriend bel vir 'n lift?). Ou Jer stel hom dan voor aan
>> Suid-Afrika. "Hierdie is Piet Pieleman van Vereeniging. Hy is 'n
>> spoorsnyer en sê as hy 'n miljoen lappe wen, sal hy daarvan hou om
>> Zimbabwe te koop omdat hulle ekonomie omtrent net so fucked soos sy
>> eie logika is."

>> Weer moerse musiek en dan die eerste paar vrae tot en met 500 skille.
>> Snaaks dat Jeremy nog nooit na die eerste vraag vir iemand gesê het
> dat
>> hy die antwoord na die break gaan gee nie. M-Net sal na daai een moet
>> kyk, hulle kan vet zak maak uit advertensiegeld in daardie eerste paar
>> minute.

>> So tos dit aan totdat die ou sy eerste lifeline op R1000 gebruik.
>> Eers probeer die siel dit hardop uitredeneer ('n ware teken van
> onnoselheid)
>> voordat hy besluit om fifty-fifty te gaan. Jeremy haak dan af:
>> "Computer, please take away 2 incorrect answers and leave one wrong
> answer
>> and the correct answer." Wie de fok is Computer? "Sekerlik ou maat, ek
> doenn
>> net gou 'n disk cleanup. Ek's nou by jou." Steeds is Piet ge-baffle en
> dis
>> tyd om die audience te vra. Ek wonder of hulle gescreen word voor
> hulle
>> toegelaat word, want 95% stem vir die regte antwoord, terwyl die ander
>> fokkers stem vir die antwoorde wat klaar weggevat is. Hy gaan maar met
> die
>> audience en kry sy R2000.

>> Tyd vir 5000 skille. "Die Tweede Wêreld Oorlog was:
>> A) 'n Groot fokkop B) 'n Groot partytjie
>> C) Die begin van die Nuwe Testament D) Iets wat nooit plaasgevind het
> nie. O
>> oops, tyd om 'n vriend te bel. Vir wat? Sy vriend is 'n
> aspirant-spoorsnyerv
>> van Fochville en sukkel om die grappies met die prentjies in die
> Hustler
>> te verstaan. Na Piet die vraag drie keer herhaal, um en ah sy tjommie
> tot
>> die foon uitsny. Hy besluit op 'B', want hy weet dat daar baie mense
> was...
>> Tatta sy kans, tatta sy millions. Hy slaap op die couch vanaand.
>> Hy't darem genoeg geld om 'n bruin papiersak vir sy kop te koop.

>> So gaan dit in dieselfde trant aan vir 'n uur lank totdat almal
> uitgeboul
>> is.
>> Party is meer gelukkig as ander. Carte Blanchê se preview kom op en
> die
>> sein cut uit vir die minder bevoorregtes. Die wat DSTV het was in elk
>> geval vasgenael voor een van die 50 channels en slaap rustig vanaand.



>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Re: Big Brother [boodskap #42314 is 'n antwoord op boodskap #42305] So, 20 Mei 2001 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ahhh nee, arme julle!!! Ons was in 1999 met Big Brother geseënd. Ek het
dit ook begin kyk, want hulle het aanvanklik baie streng reëls gehad, en
ek was seker dat iemand gaan gek word... Deur die loop van die program
het die reëls verander, omdat sielkundiges gesê het dis nie goed nie.

In een van die noordelike lande, weet nie meer of dit Swede was nie, het
die mense nie hulle weeklikse teiken gehaal nie, en toe word hulle
sigarette weggevat. Hulle besluit toe almal dis bull en klim oor die
draad... Die hele program in sy peetjie en die programmakers met hulle
hande in hulle hare oor al die verlore advertensiegeld!!!

Sabina en Watsenaam het geskiedenis gemaak toe hulle (keurig onder die
kombers) seks gehad het. (Sy't eers toe sy uitkom wydsbeen in die
Playboy gaan sit.) Nou die dag flick ek weer so deur die kanale, half
agt en ek kom op een van die nasleepprogramme af waar die outjie
kaalpiemel onder die stort staan!!!

Want met nasleepprogramme is die Nederlanders baie goed!!! En elkeen
gaan verder om die kykers te lok!

Ek vind sepies al erg, maar as daar nog geen script is nie, word dit
regtig 'n b�l stront!

Ek vind weer juis die bitchygeid so goed by Weakest link!!! :-)

You are the weakest link, and you go home with nothing! Good bye!
___________________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:9e7rj6$4dq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> WWTBAM op die oomblik nie op die kassie nie. Ons het al 'n wenner miljoen)
> gehad, en ook iemand wat met die heel eerste vraag uitgeval het.
>
> Ek het The Weakest Link in Engeland gesien, en glad nie daarvan gehou nie.
> Die aanbiedster met aar snedige opmerkings het my eindeloos verveel.
>
> Hulle begn van more soek vir deelnemers aan die SA weergawe vir Big Brother.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Ha ha ha!!! Gaan dit regtig so by julle? Hier het iemand al 500 000
>> Gulde gewen, maar dit was laasjaar Februarie, net voor ek gestop het om
>> daarna te kyk. Weet nie of daar intussen al iemand 'n miljoen gekry het
>> nie...
>>
>> Ek het nou "Weakest Link" op BBC ontdek!
>>
>> Nederland het nou ook "De zwakste schakel", ek het net die eerste
>> episode gekyk. Toe was alles nog nie so lekker ge-olie nie, maar ek sal
>> weer oor 'n rukkie gaan kyk, dan's die aanbiedster dalk minder
>> senuweeagtig. Ek dink nie dis 'n maklike program om aan te bied nie.
>> ___________________________________________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e5rvs$43u$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Gekry vanaf 'n vriendin in Pretoria.
>>> Nou nie in die taal wat ek onderskryf nie.
>>> Kom ons sê maar dit is in Frikkie se idioomtaal geskryf:)))
>
>>> Verskoon die taal, maar ek het lekker gelag, so miskien geniet jy
dit
>> ook!
>>> Nita
>>> WHO WANTS TO BE A MILLIONAIRE??
>
>>> 'N VARS KYKIE NA DIE PROSEDURE..
>
>>> Die alombekende kenwysie speel en almal weet dis tyd vir "Wie wil
sy
>> naam
>>> heeltemal kont maak" op M-Net Oopketel tyd.
>
>>> Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai
een
>> na
>>> die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir
>> hulleself
>>> fok, want die program word Saterdag gefilm en Sondag kyk die ou dit
>> saam
>>> met sy familie. Hy is mos op TV gewees en nou tape hy dit sommer
ook
>> op
>>> die videomasjien wat hy met sy R1000 prysgeld gekoop het.
>
>>> Eerste word die uitdunne gehou om die bright spark te kies wat sy 15
>>> sekondes van fame gaan kry. Rangskik die volgende om 'n sin te
maak:
>
>>> (1)Dom (2)Ek (3)'n (4)Is (5)Doos.
>>> Helfte val hier van die bus af want hulle maak 'n vraag in plaas
van
>> 'n
>>> sin: Is ek 'n dom doos? Die antwoord is wel ja. Die ander ouens kry
>> dit
>>> nie betyds reg nie, behalwe vir ou Piet Pieleman wat dit in 'n flinke
>>> 9.85 sekondes uitfigure.
>
>>> Moerse musiek, 'n shot na sy vet vrou in die audience en hy stap na
>> die
>>> spot-lig. Jeremy haak af met sy afgesaagde "Are you ready to make a
>>> million Rand". (Duh, nee ek dink ek vat sommer nou die geld en fokkof,
>>> of kan ek 'n vriend bel vir 'n lift?). Ou Jer stel hom dan voor aan
>>> Suid-Afrika. "Hierdie is Piet Pieleman van Vereeniging. Hy is 'n
>>> spoorsnyer en sê as hy 'n miljoen lappe wen, sal hy daarvan hou om
>>> Zimbabwe te koop omdat hulle ekonomie omtrent net so fucked soos sy
>>> eie logika is."
>
>>> Weer moerse musiek en dan die eerste paar vrae tot en met 500 skille.
>>> Snaaks dat Jeremy nog nooit na die eerste vraag vir iemand gesê het
>> dat
>>> hy die antwoord na die break gaan gee nie. M-Net sal na daai een moet
>>> kyk, hulle kan vet zak maak uit advertensiegeld in daardie eerste paar
>>> minute.
>
>>> So tos dit aan totdat die ou sy eerste lifeline op R1000 gebruik.
>>> Eers probeer die siel dit hardop uitredeneer ('n ware teken van
>> onnoselheid)
>>> voordat hy besluit om fifty-fifty te gaan. Jeremy haak dan af:
>>> "Computer, please take away 2 incorrect answers and leave one wrong
>> answer
>>> and the correct answer." Wie de fok is Computer? "Sekerlik ou maat,
ek
>> doenn
>>> net gou 'n disk cleanup. Ek's nou by jou." Steeds is Piet ge-baffle
en
>> dis
>>> tyd om die audience te vra. Ek wonder of hulle gescreen word voor
>> hulle
>>> toegelaat word, want 95% stem vir die regte antwoord, terwyl die ander
>>> fokkers stem vir die antwoorde wat klaar weggevat is. Hy gaan maar
met
>> die
>>> audience en kry sy R2000.
>
>>> Tyd vir 5000 skille. "Die Tweede Wêreld Oorlog was:
>>> A) 'n Groot fokkop B) 'n Groot partytjie
>>> C) Die begin van die Nuwe Testament D) Iets wat nooit plaasgevind
het
>> nie. O
>>> oops, tyd om 'n vriend te bel. Vir wat? Sy vriend is 'n
>> aspirant-spoorsnyerv
>>> van Fochville en sukkel om die grappies met die prentjies in die
>> Hustler
>>> te verstaan. Na Piet die vraag drie keer herhaal, um en ah sy
tjommie
>> tot
>>> die foon uitsny. Hy besluit op 'B', want hy weet dat daar baie
mense
>> was...
>>> Tatta sy kans, tatta sy millions. Hy slaap op die couch vanaand.
>>> Hy't darem genoeg geld om 'n bruin papiersak vir sy kop te koop.
>
>>> So gaan dit in dieselfde trant aan vir 'n uur lank totdat almal
>> uitgeboul
>>> is.
>>> Party is meer gelukkig as ander. Carte Blanchê se preview kom op
en
>> die
>>> sein cut uit vir die minder bevoorregtes. Die wat DSTV het was in elk
>>> geval vasgenael voor een van die 50 channels en slaap rustig
vanaand.
>
>
>
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>
>
>>
>
Re: Big Brother [boodskap #42320 is 'n antwoord op boodskap #42314] So, 20 Mei 2001 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef...
> Want met nasleepprogramme is die Nederlanders baie goed!!! En elkeen
> gaan verder om die kykers te lok!

Hoi Max, wat is 'n nasleepprogramma precies?

Groeten,
Arthur
Re: Big Brother [boodskap #42338 is 'n antwoord op boodskap #42320] So, 20 Mei 2001 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:9e83v8$2vjf$1@news.kabelfoon.nl...
> Max schreef...
>> Want met nasleepprogramme is die Nederlanders baie goed!!! En elkeen
>> gaan verder om die kykers te lok!
>
> Hoi Max, wat is 'n nasleepprogramma precies?
>
> Groeten,
> Arthur
>

(nou't ek op die Nederlanders se tone getrap...!!!)

Ek glo ook nie dis 'n korrekte afrikaanse woord nie, maar ek weet nie
hoe om dit anders te noem nie... Dis nie 'n vervolg/opvolg nie, dis 'n
ander program, maar dan min of meer dieselfde as die vorige....

Je weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me zijn ze
allemaal hetselfde, troep!

(Als ik naar buiten kijk, ziet het eruit als lekker weer, maar ik zit te
trillen van de kou!!!)
___________________________________________________________
Re: Big Brother [boodskap #42375 is 'n antwoord op boodskap #42338] So, 20 Mei 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef...
> "Arthur Hagen" wrote...
>> Max schreef...
>>> Want met nasleepprogramme is die Nederlanders baie goed!!! En elkeen
>>> gaan verder om die kykers te lok!
>>
>> Hoi Max, wat is 'n nasleepprogramma precies?
>>
> (nou't ek op die Nederlanders se tone getrap...!!!)

Welnee, ek het net die woord nasleepprogramma nog nie eerder gesien nie.

> Ek glo ook nie dis 'n korrekte afrikaanse woord nie, maar ek weet nie
> hoe om dit anders te noem nie... Dis nie 'n vervolg/opvolg nie, dis 'n
> ander program, maar dan min of meer dieselfde as die vorige....
>
> Je weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
> vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me zijn ze
> allemaal hetselfde, troep!

Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de juiste term
voor dit soort programma's niet "spin offs"?

> (Als ik naar buiten kijk, ziet het eruit als lekker weer, maar ik zit te
> trillen van de kou!!!)

Aansteller, gewoon lekker buiten gaan zitten in je T-shirtje. Beetje
weerstand kweken!

Groeten,
Arthur
Re: Big Brother [boodskap #42378 is 'n antwoord op boodskap #42375] So, 20 Mei 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
9e8ukt$t2q$1@news.kabelfoon.nl...
weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
>> vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me zijn ze
>> allemaal hetselfde, troep!
>
> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de juiste term
> voor dit soort programma's niet "spin offs"?

Programma's die je een keer moet zien om mee te kunnen praten maar
daarna kan je ze missen als kiespijn.....inderdaad waardeloos maar het houdt
veel mensen van de straat....die misschien anders???
Een idee om in ZA de criminaliteit te laten dalen.......;-)) Nederlandse tv
programma's ;-))

Grt Emmy
Re: Big Brother [boodskap #42425 is 'n antwoord op boodskap #42375] Ma, 21 Mei 2001 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" wrote:

> Welnee, ek het net die woord nasleepprogramma nog nie eerder gesien
nie.

Weet ook nog niet of de woord echt bestaat!!! :-)

> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de juiste term
> voor dit soort programma's niet "spin offs"?

Ik heb al gehoren van "spin offs"... Wat het zijn, weet ik ook niet,
maar het klinkt goed!

> Aansteller, gewoon lekker buiten gaan zitten in je T-shirtje. Beetje
> weerstand kweken!

Vandaag was beter!

Groeten

____________________________________________________
Re: Big Brother [boodskap #42426 is 'n antwoord op boodskap #42378] Ma, 21 Mei 2001 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:-) :-) Emmy voor President!!!
________________________________________________________

"emmy" skryf in boodskap news:9e917l$mdi$2@news.pcmnet.nl...
>
> Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
> 9e8ukt$t2q$1@news.kabelfoon.nl...
> weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
>>> vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me zijn ze
>>> allemaal hetselfde, troep!
>>
>> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de juiste term
>> voor dit soort programma's niet "spin offs"?
>
> Programma's die je een keer moet zien om mee te kunnen praten maar
> daarna kan je ze missen als kiespijn.....inderdaad waardeloos maar het houdt
> veel mensen van de straat....die misschien anders???
> Een idee om in ZA de criminaliteit te laten dalen.......;-)) Nederlandse tv
> programma's ;-))
>
> Grt Emmy
>
Re: Big Brother [boodskap #42442 is 'n antwoord op boodskap #42425] Ma, 21 Mei 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>
>> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de juiste
>> term voor dit soort programma's niet "spin offs"?
>
> Ik heb al gehoren van "spin offs"... Wat het zijn, weet ik ook niet,
> maar het klinkt goed!

Ik ben even wat rond gaan vragen en nu blijkt dat "spin off" de term is voor
een serie (of film) die voortkomt uit een andere serie (of film), waarvan
��n van de personages een eigen serie krijgt. Bijvoorbeeld Buffy The Vampire
Slayer en Angel, Cheers en Frasier, The Cosby Show en Different World,
Starwars en "An Ewok Adventure", Seinfeld en die vent met dat warrig kapsel,
Donald Duck en Pluto, ....

Maar dat is toch niet helemaal wat jij bedoelde met "nasleepprogramma's".
Misschien moeten we het woord maar gewoon gaan gebruiken en zorgen dat
anderen het ook gaan gebruiken, dan wordt het met een jaar of tien wel in de
Van Dale overgenomen :)

>> Aansteller, gewoon lekker buiten gaan zitten in je T-shirtje. Beetje
>> weerstand kweken!
>
> Vandaag was beter!

Nou, dat ben ik dus mooi niet met je eens .... vandaag moest ik werken :(

Groeten,
Arthur
Re: Big Brother [boodskap #42474 is 'n antwoord op boodskap #42426] Di, 22 Mei 2001 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max schreef in berichtnieuws 9ebf2t$9jf$3@azure.nl.gxn.net...
> :-) :-) Emmy voor President!!!

Wel met veel goede adviseurs en karre vol geld ;-)))
anders zou ik niet weten hoe de problemen in ZA opgelost moeten worden..

Grt Emmy

> ________________________________________________________
> "emmy" wrote in message
> news:9e917l$mdi$2@news.pcmnet.nl...
>>
>> Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
>> 9e8ukt$t2q$1@news.kabelfoon.nl...
>> weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
>>>> vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me zijn
> ze
>>>> allemaal hetselfde, troep!
>>>
>>> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de
> juiste term
>>> voor dit soort programma's niet "spin offs"?
>>
>> Programma's die je een keer moet zien om mee te kunnen praten maar
>> daarna kan je ze missen als kiespijn.....inderdaad waardeloos maar het
> houdt
>> veel mensen van de straat....die misschien anders???
>> Een idee om in ZA de criminaliteit te laten dalen.......;-))
> Nederlandse tv
>> programma's ;-))
>>
>> Grt Emmy
>>
>
Re: Big Brother [boodskap #42509 is 'n antwoord op boodskap #42474] Di, 22 Mei 2001 15:55 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Karre vol geld sal definitief help!!! As elkeen eers 'n huis het in SA,
sal dit stukke beter gaan met almal!

Maak je geen zorgen, erger dan met de huigige overheid kan het zeker
niet!
___________________________________________________________

"emmy" skryf in boodskap news:9ed8kf$phf$2@news.pcmnet.nl...
>
> Max schreef in berichtnieuws
9ebf2t$9jf$3@azure.nl.gxn.net...
>> :-) :-) Emmy voor President!!!
>
> Wel met veel goede adviseurs en karre vol geld ;-)))
> anders zou ik niet weten hoe de problemen in ZA opgelost moeten worden..
>
> Grt Emmy
>
>> ________________________________________________________
>> "emmy" wrote in message
>> news:9e917l$mdi$2@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> Arthur Hagen schreef in berichtnieuws
>>> 9e8ukt$t2q$1@news.kabelfoon.nl...
>>> weet zeker waarover ik het heb, eerst BB, toen De Bus enz enz en
>>>> > vandaag zitten we steeds met Big Diet en Starmaker... Voor me
zijn
>> ze
>>>> > allemaal hetselfde, troep!
>>>>
>>>> Ik ben het helemaal met je eens, het is allemaal rommel. Is de
>> juiste term
>>>> voor dit soort programma's niet "spin offs"?
>>>
>>> Programma's die je een keer moet zien om mee te kunnen praten maar
>>> daarna kan je ze missen als kiespijn.....inderdaad waardeloos maar
het
>> houdt
>>> veel mensen van de straat....die misschien anders???
>>> Een idee om in ZA de criminaliteit te laten dalen.......;-))
>> Nederlandse tv
>>> programma's ;-))
>>>
>>> Grt Emmy
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bosbou Inisiatief
Volgende onderwerp: Makietie in London
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 10:42:59 MGT 2024