Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bosbou Inisiatief
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bosbou Inisiatief [boodskap #42398] So, 20 Mei 2001 22:08 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe bosbou en ekotoerisme beleid en beheer
maatreëls. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Pad bouers, Bosbouers, Meulenaars en Ekotoerisme Firmas, in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook ondersteunende Organisasies, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van
produkte en dienste. Aanhoudende navorsing. Werk verskaffing geleenthede.
Dienste en ondersteuning aangaande gemeenskap inisiatiewe. Bosbou aanplantings
inisiatiewe onderweg. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook met Pad bouers, Bosbouers, Meulenaars en Ekotoerisme Firmas.
Om meer effektiewe gebruik van woude te verhoog. Veral ekotoerisme inisiatiewe.
As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Meer effektiewe pad stelsels in woude kan ook verhoog word, waar nodig. Asook
die bou van kabel spoor fasiliteite, akkommodasie en ruskampe, horisontale loop
we� � op die grond asook in die lug, en voël en wild lewe besigtiging
fasiliteite. Om die meer effektiewe publieke bewuswording van woude te verhoog.
Ten voordeel van alle betrokke partye.

Papier meulenaar en and bosbou verwante bedrywe kan ook verhoog word. Veral in
Lande waar groot aantal hulpbronne beskikbaar is. Om ondersteuning te verhoog in
die verwerking van timmerhout na eindprodukte. Ontmoetings kan ook verhoog word
tussen Regerings van Lande. Om beplanning inisiatiewe te verhoog aangaande kort,
medium en lang termyn aanvraag vir produkte benodig. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Veral in die metodes voorgestel deur Rudolf
Seiner (Antroposofiese Gemeenskap) en andere, wat die grootte en aantal woude
kan verhoog. Om die kontinuïteit en verskaffing te verhoog van timmer hout
produkte benodig in die ewig groeiende aanvraag vir timmer produkte, en
ekotoerisme inisiatiewe. Ten doel om voordelige verhoudinge te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Wette kan ook verhoog word, waar nodig. Om die bewaring en beskerming van die
natuur, asook inisiatiewe onderweg te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Finansiële Instansies en Organisasies betrokke. Om profytvolheid en suksesse te
verhoog in die verband. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, en elders op die Planeet. Om
potensiaal en benodighede vas te stel. Daarna om inisiatiewe in die verband te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir inisiatiewe onderweg in
die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
(Om gesien te word om die effektiewe vooruit beplanning te verhoog vir die
verhoging van suksesse gelewer van die Afrika en Suid Afrika Renaissance.)

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Aantal inisiatiewe vir die verfrissing van die gees en liggaam kan asemrowend
verhoog word.
Volume van goedere en dienste verskaf kan asemrowend verhoog word.
Profyte van Firmas en Instellings kan asemrowend verhoog word.
Groter verskeidenheid van produkte en dienste vir die publiek om van te kies kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde voordele, bv. die verhoogde produksie van suurstof deur meer
effektiewe beplanning van bosbou inisiatiewe kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bosbou Inisiatief [boodskap #42401 is 'n antwoord op boodskap #42398] So, 20 Mei 2001 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
no.spam  is tans af-lyn  no.spam
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 20 May 2001 22:08:17 GMT, reisiger wrote:

> Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Uh, reisiger, lyk my jy hoop word jy nou ook 'n leierlose anargis,
of spel jy maar net sleg?

Met 'n regering soos ons s'n is ons waarlik verlos van leiding, baie
van ons is ook verlos van ryding, maar dis 'n ander saak. Jou artikels
se lees bly maar nog steeds pynlik vir my. Sorrie, en sommige word
maar net boep-magies.
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Bosbou Inisiatief [boodskap #42453 is 'n antwoord op boodskap #42398] Ma, 21 Mei 2001 19:53 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 22:08:17 GMT, in article
, reisiger writes...

> (Om gesien te word om die effektiewe vooruit beplanning te verhoog vir die
> verhoging van suksesse gelewer van die Afrika en Suid Afrika Renaissance.)

Groei bg. na...

(Om gesien te word om die effektiewe vooruit beplanning te verhoog vir die
verhoging van suksesse gelewer van die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
Wanneer suksesse behaal is in hierdie proses, wen almal.)
Vorige onderwerp: Re: Archives: May 21, 1901
Volgende onderwerp: Wie wil 'n miljoener wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:22:50 MGT 2024