| Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42154] |
Do., 17 Mei 2001 17:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
Op skool het ons geglo dit staan vir:
Almal Vrek Buig Of Bars:))
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42179 is 'n antwoord op boodskap #42177] |
Vr., 18 Mei 2001 07:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie.
Ek het gister 'n groot vragmotor gesien met AVBOB op die kant - met 'n
Bloemfonteinse registrasienommer - wat sal hulle in daardie groot vragmotors
vervoer?
Wat sal Afrikaanse Verbond in die naam beteken ?
Annette
Johan D. Strydom wrote in message ...
> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>> Op skool het ons geglo dit staan vir:
>> Almal Vrek Buig Of Bars:))
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42194 is 'n antwoord op boodskap #42187] |
Vr., 18 Mei 2001 11:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ontspan Krokkie - die mense wat kan kwaad word is nie meer hier met ons
nie:)))
Annette
Krokkie wrote in message ...
> Jammer ek weeet dit was lelik
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b04d40e$0$225@hades.is.co.za...
>> Kiste in grootmaat (family pack)
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e2is4$s62$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Dankie.
>>> Ek het gister 'n groot vragmotor gesien met AVBOB op die kant - met 'n
>>> Bloemfonteinse registrasienommer - wat sal hulle in daardie groot vragmotors
>>> vervoer?
>>> Wat sal Afrikaanse Verbond in die naam beteken ?
>>> Annette
>>>
>>> Johan D. Strydom wrote in message ...
>>>> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
>>>> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
>>>> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>>>> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>>>> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>>>
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>
>>>> > Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>>> > Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>>> > --
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > Red wine lover.
>>>>
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42217 is 'n antwoord op boodskap #42206] |
Vr., 18 Mei 2001 17:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Juis!!! Hulle en hulle verbond het die Afrikaners nog al die jare lelik
verneuk:)))
Geen mens kan begrawe word met die uitkeerbedrag nie.
Annette
Max wrote in message ...
> Interessant... Is dit nie húlle wat vir ons Oumas en Oupas die polisse
> verkoop het wat sulke belaglike bedraggies uitbetaal het nie?
> ________________________________________________
>
> "Johan D. Strydom" wrote in message
> news:9e2db0$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
>> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
>> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>
>>> Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>> Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>> --
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> Red wine lover.
>>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42245 is 'n antwoord op boodskap #42233] |
Sa., 19 Mei 2001 07:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, dit was aspris. Die uitkeerbedrag was nie genoeg nie, nog voordat die
woord inflasie bestaan het.
So het dit gewerk:In die begin betaal die mense 2 tot 8 pennies 'n maand, en
glo dat daar klaar vir hulle begrafnis voorsiening gemaak is. Hulle kon gaan
sit het en met 'n eenvoudige berekening gesien het dat al sou hulle 50 jaar
2 pennies 'n maand betaal dan was daar nog nie eers 'n ghienie bymekaar
gemaak nie.
Die vangslag was die persoon verseker deur Avbob begrawe sou word, en die
familie moet maar die res opdok.
Annette
Max wrote in message ...
> Maar ek dink nie dit was aspris nie... Geen mens sou in daai tyd dink
> dat inflasie so hoog sou wees nie...
> ___________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e42um$ck1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juis!!! Hulle en hulle verbond het die Afrikaners nog al die jare lelik
>> verneuk:)))
>> Geen mens kan begrawe word met die uitkeerbedrag nie.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Interessant... Is dit nie húlle wat vir ons Oumas en Oupas die polisse
>>> verkoop het wat sulke belaglike bedraggies uitbetaal het nie?
>>> ________________________________________________
>>>
>>> "Johan D. Strydom" wrote in message
>>> news:9e2db0$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
>>>> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
>>>> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>>>> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>>>> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>
>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>> >
>>>> > Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>>> > Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>>> > --
>>>> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > Red wine lover.
>>>> >
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Geld wat stom is, maak reg wat krom is. [boodskap #42256 is 'n antwoord op boodskap #42245] |
Sa., 19 Mei 2001 08:21   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Phew! voor ek dit gaan verstaan sal jy moet uitlê wat daai geld werd is,
in SA'se sente, asb?
Hoe't Sanlam en OM se polisse tóé gelyk? Het hulle toe al bestaan?
_______________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9e59au$sib$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> O nee, dit was aspris. Die uitkeerbedrag was nie genoeg nie, nog voordat die
> woord inflasie bestaan het.
> So het dit gewerk:In die begin betaal die mense 2 tot 8 pennies 'n maand, en
> glo dat daar klaar vir hulle begrafnis voorsiening gemaak is. Hulle kon gaan
> sit het en met 'n eenvoudige berekening gesien het dat al sou hulle 50 jaar
> 2 pennies 'n maand betaal dan was daar nog nie eers 'n ghienie bymekaar
> gemaak nie.
> Die vangslag was die persoon verseker deur Avbob begrawe sou word, en die
> familie moet maar die res opdok.
> Annette
>
> Max wrote in message ...
>> Maar ek dink nie dit was aspris nie... Geen mens sou in daai tyd dink
>> dat inflasie so hoog sou wees nie...
>> ___________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e42um$ck1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Juis!!! Hulle en hulle verbond het die Afrikaners nog al die jare lelik
>>> verneuk:)))
>>> Geen mens kan begrawe word met die uitkeerbedrag nie.
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> Interessant... Is dit nie húlle wat vir ons Oumas en Oupas die polisse
>>>> verkoop het wat sulke belaglike bedraggies uitbetaal het nie?
>>>> ________________________________________________
>>>>
>>>> "Johan D. Strydom" wrote in message
>>>> news:9e2db0$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
>>>> > met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
>>>> > plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>>>> > registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>>>> > sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>>
>>>
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>> > >
>>>> > > Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>>> > > Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>>> > > --
>>>> > > ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Red wine lover.
>>>> > >
>>>
>>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42266 is 'n antwoord op boodskap #42260] |
Sa., 19 Mei 2001 09:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is verkeerd. Dit is alles die Van der Merwes se skuld:)))
Annette
JAN wrote in message ...
> van dat die vorsters ,bothas en de klerks op die toneel verskyn het is alles
> in hulle moer in
>
|
|
|
|
| Re: Geld wat stom is, maak reg wat krom is. [boodskap #42267 is 'n antwoord op boodskap #42256] |
Sa., 19 Mei 2001 09:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sanlam - eers my pa en ek het jare lank R2 per maand betaal vir 'n uitkeer
studiepolis by Sanlam.
Verskil is, ons het geweet dat dit die geld gaan help, nie vir die volle
studie sou betaal nie.
Die arme mense by AVBOB het geglo hulle sal geen finansiële las op hulle
familie plaas met hulle dood nie, want hulle het mos 'n begrafnisboekie.
Daan Desimaal, die Rand Sent Man.
Gee 'n sent vir twee pennies net waar hy gaan.
Tien sent vir 'n sjieling en vier vir vyf,
'n Vyfsent beteken 'n sikspens.
'n Noot of silwer bly waterpas,
Ons heg net 'n ander naam daaraan vas.
( Flink uit die Vere - 1961)
Annette
ax wrote in message ...
> Phew! voor ek dit gaan verstaan sal jy moet uitlê wat daai geld werd is,
> in SA'se sente, asb?
>
> Hoe't Sanlam en OM se polisse tóé gelyk? Het hulle toe al bestaan?
> _______________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9e59au$sib$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O nee, dit was aspris. Die uitkeerbedrag was nie genoeg nie, nog voordat die
>> woord inflasie bestaan het.
>> So het dit gewerk:In die begin betaal die mense 2 tot 8 pennies 'n maand, en
>> glo dat daar klaar vir hulle begrafnis voorsiening gemaak is. Hulle kon gaan
>> sit het en met 'n eenvoudige berekening gesien het dat al sou hulle 50 jaar
>> 2 pennies 'n maand betaal dan was daar nog nie eers 'n ghienie bymekaar
>> gemaak nie.
>> Die vangslag was die persoon verseker deur Avbob begrawe sou word, en die
>> familie moet maar die res opdok.
>> Annette
>> Max wrote in message ...
>>> Maar ek dink nie dit was aspris nie... Geen mens sou in daai tyd dink
>>> dat inflasie so hoog sou wees nie...
>>> ___________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9e42um$ck1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Juis!!! Hulle en hulle verbond het die Afrikaners nog al die jare lelik
>>>> verneuk:)))
>>>> Geen mens kan begrawe word met die uitkeerbedrag nie.
>>>> Annette
>>
>>>> Max wrote in message ...
>>>> >Interessant... Is dit nie húlle wat vir ons Oumas en Oupas die polisse
>>>> >verkoop het wat sulke belaglike bedraggies uitbetaal het nie?
>>>> >________________________________________________
>>>> >
>>>> >"Johan D. Strydom" wrote in message
>>>> >news:9e2db0$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK. opgerig
>>>> >> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste direksievergadering
>>>> >> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>>>> >> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>>>> >> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>>>
>>>>
>>>> >> Annette wrote in message
>>>> >> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> >> > Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>> >> >
>>>> >> > Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>>> >> > Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>>> >> > --
>>>> >> > ann...@ctnet.co.za
>>>> >> > Red wine lover.
>>>> >> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Geld wat stom is, maak reg wat krom is. [boodskap #42276 is 'n antwoord op boodskap #42267] |
Sa., 19 Mei 2001 13:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het 'n foutjie gemaak - sal nooit vannag slaap nie;)))
Dit moet wees - gee 'n sent vir 'n pennie net waar hy gaan.
Annette ( somme moet altyd reg wees)
Annette wrote in message ...
> Sanlam - eers my pa en ek het jare lank R2 per maand betaal vir 'n uitkeer
> studiepolis by Sanlam.
> Verskil is, ons het geweet dat dit die geld gaan help, nie vir die volle
> studie sou betaal nie.
> Die arme mense by AVBOB het geglo hulle sal geen finansiële las op hulle
> familie plaas met hulle dood nie, want hulle het mos 'n begrafnisboekie.
>
> Daan Desimaal, die Rand Sent Man.
> Gee 'n sent vir twee pennies net waar hy gaan.
> Tien sent vir 'n sjieling en vier vir vyf,
> 'n Vyfsent beteken 'n sikspens.
> 'n Noot of silwer bly waterpas,
> Ons heg net 'n ander naam daaraan vas.
> ( Flink uit die Vere - 1961)
>
> Annette
>
>
>
> ax wrote in message ...
>> Phew! voor ek dit gaan verstaan sal jy moet uitlê wat daai geld werd is,
>> in SA'se sente, asb?
>> Hoe't Sanlam en OM se polisse tóé gelyk? Het hulle toe al bestaan?
>> _______________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9e59au$sib$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O nee, dit was aspris. Die uitkeerbedrag was nie genoeg nie, nog voordat die
>>> woord inflasie bestaan het.
>>> So het dit gewerk:In die begin betaal die mense 2 tot 8 pennies 'n maand, en
>>> glo dat daar klaar vir hulle begrafnis voorsiening gemaak is. Hulle kon gaan
>>> sit het en met 'n eenvoudige berekening gesien het dat al sou hulle 50 jaar
>>> 2 pennies 'n maand betaal dan was daar nog nie eers 'n ghienie bymekaar
>>> gemaak nie.
>>> Die vangslag was die persoon verseker deur Avbob begrawe sou word, en die
>>> familie moet maar die res opdok.
>>> Annette
>
>>> Max wrote in message ...
>>>> Maar ek dink nie dit was aspris nie... Geen mens sou in daai tyd dink
>>>> dat inflasie so hoog sou wees nie...
>>>> ___________________________________________________
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9e42um$ck1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Juis!!! Hulle en hulle verbond het die Afrikaners nog al die jare
>>>> lelik
>>>> > verneuk:)))
>>>> > Geen mens kan begrawe word met die uitkeerbedrag nie.
>>>> > Annette
>>>
>>>> > Max wrote in message ...
>>>> > >Interessant... Is dit nie húlle wat vir ons Oumas en Oupas die polisse
>>>> > >verkoop het wat sulke belaglike bedraggies uitbetaal het nie?
>>>> > >________________________________________________
>>>> > >
>>>> > >"Johan D. Strydom" wrote in message
>>>> > >news:9e2db0$bnf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> Op 1 Maart 1921 is die AFRIKAANSE VERBOND BEGRAFNIS ONDERNEMING BPK.
>>>> > >opgerig
>>>> > >> met 'n ledetal van 400, en op 10 Desember het die eerste
>>>> > >direksievergadering
>>>> > >> plaasgevind. Interessant genoeg: toe 'n Engelstalige
>>>> > >> registrasiesertifikaat ontvang word, is dit demonstratief teruggestuur en 'n
>>>> > >> sertifikaat in Nederlands of Afrikaans geëis.
>>>> >
>>>> >
>>>> > >> Annette wrote in message
>>>> > >> news:9e11uj$i0b$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > >> > Sou net graag wou weet die verskillende vertolkings waarvan die mense weet.
>>>> > >> >
>>>> > >> > Op skool het ons geglo dit staan vir:
>>>> > >> > Almal Vrek Buig Of Bars:))
>>>> > >> > --
>>>> > >> > ann...@ctnet.co.za
>>>> > >> > Red wine lover.
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> > >
>>>
>>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42366 is 'n antwoord op boodskap #42312] |
So., 20 Mei 2001 15:32   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 20 May 2001 10:02:23 +0200, "Tobie" wrote:
> "Davie Davis" wrote in message
> : vraag
> Het julle al ooit één versekerde gehoor kla dat hy te min
> uitbetaal
> : is?
Die vraag hiér Tobie, het gegaan oor versekerdes wie se lewensdekking
uitbetaal het.
> As daar 'n polis vir
> iemand geskryf word, kom dit binne 'n maand in werking, maar laat
> hulle moet uitbetaal, 3-4 maande.
> groete
uh uh, jy jok Tobie - ek ken die (tipe) storie wat jy hier vertel - en
sonder uitsondering (ja, sonder uitsondering) was die klaers by alle
soortgelyke insidente waarvan ek weet, self skuldig.
As ek vir jou sê dat ek jou eis sal hanteer by ontvangs van:
vorm A - 'n fotostaat van B - en 'n doktersverslag gestuur deur C met
D se stempel daarop en jy voorsien dit nie meneer, moet jy nie later
op 'n nuusgroep sê dat ek nie jou eis gehanteer het maar stilbly
daaroor dat ek ses weke gesukkel het om die fotostaat en die stempel
by jou te kry nie.
Ek belowe jou Tobie, dat dit wat ek hier noem die grondslag is vir die
oorgrote meerderheid van die tipe klagtes.
En dan weer, is die moontlikheid dat wat jy sê, waar kan wees want die
personeel wat daarmee werk, is mense wat fouteer.
Die afgelope week se insident.
Een van hulle foute kos my die week R800.00 - klink vreeslik as ek dit
so stel né, maar wat werklik gebeur het was dat die oorspronklike
bedrag wat ek moes betaal deur 'n mens verkeerd op rekenaar ingetik
was. Wat ddus beteken dat ek nie R800 meer betaal het deur sy/haar
fout nie. Naar dit klink lekker nasty as ek sê dat dit my soveel gekos
het. Wat ek nou van praat is 'n jaarpremie en ek was woedend maar het
steeds onthou dat jy nie die maatskappy in geheel kan veroordeel deur
'n fout wat een van sy werknemers gemaak het nie,
Afgesien daarvan, lees weer my heel eerste sin.
Groetnis
DD
|
|
|
|
| Re: Geld wat stom is, maak reg wat krom is. [boodskap #42385 is 'n antwoord op boodskap #42311] |
So., 20 Mei 2001 18:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai, ek moet vir jou Oom Tobie noem:))
In 1961 was ek nog jonk en onskuldig;)))
Annette
Tobie wrote in message ...
> "Annette"
> : Dit moet wees - gee 'n sent vir 'n pennie net waar hy gaan.
> : Annette ( somme moet altyd reg wees)
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Annette lyk my jy en ek kom uit dieselfde stal, std 5 gewees toe
> ou Daan Desimaal ons begin verneuk het en net 5 sente gegee het
> vir 'n sikspens, maar 1 sent vir een pennie, kan tot vandag nog
> nie daai verstaan nie :-)
> Groete
> --
> -----------------------------------------------------
> To much analysis leads to paralysis.
> ------------------------------------------------------
>
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42386 is 'n antwoord op boodskap #42284] |
So., 20 Mei 2001 19:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek het nie direkte kontak met die geeste nie:)))
Sal onthou om die vraag te vra as ek eendag 'n spiritualis besoek:)
Annette
Davie Davis wrote in message ...
>
>> Maar ek dink nie dit was aspris nie...
>
>> O nee, dit was aspris.
>
> Het julle al ooit één versekerde gehoor kla dat hy te min uitbetaal
> is?
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor stan AVBOB? [boodskap #42412 is 'n antwoord op boodskap #42404] |
Ma., 21 Mei 2001 07:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is 'n onverklaarbare ekonomiese beginsel:)))
Die werklikheid wil nooit met die fiksie saamspeel nie;)
Annette
Krokkie wrote in message ...
> Vertel bietjie vir ons hoekom hulle projeksies se groei op beleggings altyd
> so rooskleurig lyk maar die dag as dit moet uitkeer dan van die groei sommer
> van 25 % na 6 of 7 %
> (Dis nou hul 5 en 10 jaar beleggings opsies)
>
>
>
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:29mdgt0lv5feh0c4fv3pgd83o476a4tbgm@4ax.com...
>>> Maar ek dink nie dit was aspris nie...
>>> O nee, dit was aspris.
>> Het julle al ooit één versekerde gehoor kla dat hy te min uitbetaal
>> is?
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|