|
|
| Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42605 is 'n antwoord op boodskap #42517] |
Do., 24 Mei 2001 04:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> On Mon, 21 May 2001 17:17:33 +0200, "Max" wrote:
>
>> Goeie raad!
>
> Dankie vir daardie een Max.
>
> *****************
>
>> Kry julle nou al sêveel rente? G'n wonder die Rand val in sy moer in.
>> Hier betaal ons minder as dit op lenings!!!
>
> Onthou net rente wat verdien word verhouding hou met die
> inflasiekoers. Dit is dus beter om 5% rente te kry wanneer die
> inflasieloers 2% is as om 10% rente te kry met 'n inflasiekoers van
> 9%. Die kritieke faktor is reële rente maw groei BO inflasie.
>
>> Nee bank maar elke maand @ 11,02 % en jy weet jou geld is veilig en
>> daar SAL GROEI wees.
>
> Ek hou daarvan dat 'SAL GROEI' (wees) uitgeskree word!
> Inkomstebelastingwet sê dat geld nie vir 'n termyn korter as vyf jaar
> belê kan word en 'n BELASTINGVRYE opbrengs verdien nie. Dit beteken
> dus dat (afgesien daarvan dat jy slegs die eerste twee duisend rand
> jaarlikse rente van belasting kan vryskeld) die bank daarop belas word
> wat jou groei kortwiek.
>
> Jou finasiële beplanning moet so belastingvry moontlik wees.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42689 is 'n antwoord op boodskap #42670] |
Do., 24 Mei 2001 21:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek sou graag met WWW wil kennis maak. Ek vervaardig en verkoop WWW's.
Wee Willy Warmers:)))
Annette
Davie Davis wrote in message ...
> Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
> Annette
>
> On Thu, 24 May 2001 07:06:51 +0200, "WWW" wrote:
>
>> DD
>> Die rentevrystelling is van 2001 R3000
>
>
> Dankie Annette
> en dankie wille woeste wragt..... skuus ek meen W's ..:-D
>
> DD
>
|
|
|
|
| Re: Waarvoor staan AVBOB? [boodskap #42697 is 'n antwoord op boodskap #42689] |
Vr., 25 Mei 2001 02:40  |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Daardie voorreg is slegs aan 'n paar uitgesoektes beskore, maar dankie vir
die uitnodiging. DD as jy my name wil gee spel dit asb in hoofletters :o
"Annette" skryf in boodskap news:9ek0g5$jp3$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, ek sou graag met WWW wil kennis maak. Ek vervaardig en verkoop WWW's.
> Wee Willy Warmers:)))
> Annette
>
> Davie Davis wrote in message
...
>> Die korting op rente-inkomste het intussen verander.
>> Annette
>>
>> On Thu, 24 May 2001 07:06:51 +0200, "WWW" wrote:
>>
>>> DD
>
>>> Die rentevrystelling is van 2001 R3000
>
>>
>>
>> Dankie Annette
>> en dankie wille woeste wragt..... skuus ek meen W's ..:-D
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|