| Spookrubriek [boodskap #386] |
Ma., 26 Mei 2003 19:17  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Conzales wrote:
>> Speedy Conzales
> 'kay... het jy nie ook al windowshopping gedoen nie? En wense gewens
> nie?
Ja. Maar jy wens mense.
Ek hou van die graf inval storie. Ek wonder of daar spookstories in
Andries se distrik is.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spookrubriek [boodskap #418 is 'n antwoord op boodskap #417] |
Di., 27 Mei 2003 21:15   |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 May 2003 22:04:09 +0100, "Raj" wrote:
> Okay, okay ek hoor jou -:) Ek is maar net nuuskierig. Ek hou van mense.
> Antwoorde: Natal. 21 jaar. My ma het my vir 'n rukkie na 'n afrikaanse
> laerskool gestuur omdat sy geweier het om te glo dit sal nie werk nie - sy
> moes uitendelik die aftog blaas.
>
> Lorinda
>
>
Ek dink jou ma is grand. Om so lojaal te wees teenoor
'n vreemde land en vreemde taal, dwing respek af.
Tussen die lyne gelees, is jy hier gebore en het in
'n Engelssprekende huis groot geword, in 'n Engelse
omgewing. (Natal - nie noodwendig Engels nie, hang
natuurlik af van waar in Natal).
Jou Afrikaans, veral in ag genome dat jy (al jare) terug
is in Britanje, maak dat jy 'n bos rose verdien.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spookrubriek [boodskap #427 is 'n antwoord op boodskap #425] |
Di., 27 Mei 2003 22:53  |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 May 2003 23:25:10 +0100, "Raj" wrote:
>>
> Dit mag wees, maar ek se vir jou een ding: ek sal nie met jou oor vliegtuie
> stry nie! Ek het die thread nou net gelees, en ek moes maar sukkel om by die
> pro's en con's te hou.
>
> Lorinda
>
>
LOL, ek kon nie versoeking weerstaan om hom te sê
dat hy snert praat nie:-).
Ek het vir hom verskoning gesoek en geraai dat hy so min van vliegtuie
af weet, dat dit 'n sterker vliegtuig was, as wat hy beskryf. Steeds
werk dit ook nie so nie want 'n vlieënier wat valskermspringers laat
spring, doen nie akrobatiese toertjies met hulle nie.
'n Vliegtuig wat dit kan doen wat hy beskryf (bv heel op sy vlerk
draai, en 'n vliegtuig wat vir valskermspring gebruik word, is twee
verskillende vliegtuie.
Of heelwaarskynlik, pas hy net ernstige dramatisering toe.
Sien jou môre (nee...(!) vanmiddag:-)))
|
|
|
|