| Lorinda [boodskap #4053] |
Ma., 23 Februarie 2004 20:27  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is jou kabels herstel?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lorinda - Muldersdrift15Feb2004.exe (0/1) (0/1) [boodskap #4090 is 'n antwoord op boodskap #4088] |
Ma., 01 Maart 2004 02:07   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Mar 2004 00:19:41 +0100, "Roely" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:qt4v30p3fhr2liblg9omqad5qj9qe8qlg6@4ax.com...
>> On Tue, 24 Feb 2004 22:03:56 -0000, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>
>>>
>>> Damn damn damn. DD, probeer net nog een keer asseblief.
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>> Lorinda, tot my volslae verstomming kom ek nou op 'n webwerf
>> af wat dieselfde foto's as wat ek vir jou wou stuur, ook het!
>> En ek dog dat ek oorspronklik is:-)))
>>
>> http://didi7772.tripod.com/lorinda/mldrift15feb04.exe
>>
>> DD
>>
>>
> Wat een prachtige foto's DD! Wat is dit eigenlijk voor gebied? Is het een
> soort dierentuin?
>
> Roely
Dit is 'n leeupark, Roely. (Inderwaarheid 'n dieretuin né!)
Een van vele leeuparke in Suid Afrika. Daar is, soos jy sien,
'n verskeidenheid van diere, maar dit ìs 'n leeupark omdat
leeus oorheersend baie, vergeleke met die ander diere, is.
Daar is meer as 'n honderd leeus, en daar is 'n teelprogram
vir witleeus. Soos jy weet is Johannesburg kollosaal. Die
grootste stad in Afrika, en dié betrokke leeupark is
volgens 'n peiling, die sesde gesogste plek in
Jo'burg om te besoek.
Baie dankie vir jou kompliment toe jy sê dat die foto's
pragtig is. Ek het twee weke voor dit ook foto's daar
geneem (dit is nie ver van my huis) maar het 'n nuwe
kamera gekoop en wou dit toets:-))) Ek speel al
heelwat jare met digitale kameras maar foto's is nou
besig om 'n nuwe stokperdjie te word. Ek spandeer
baie tyd op internet by sites oor digitale foto's.
DD
ns.
Kom ek wys jou drie foto's wat ek verlede week
in my sitkamer geneem het en heel trots op is.
Ek moes die kwaliteit verminder om dit aan te heg.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|