Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Afrikaans op Loftus:) Riaan!
Afrikaans op Loftus:) Riaan! [boodskap #41058] |
Wed, 18 April 2001 14:29 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Roelof
Boodskappe: 13 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Riaan
Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
die owerhede iets te sê gehad?
Iets wat my grensloos irreteer/vrustreer is dat die dream girls net voor die
hoofpawiljoen dans en ons wat op die oospawiljoen sit ,en net so baie vir
ons kaartjies betaal het moet deur die verkyker kyk. Kyk bietjie of jy iets
vir ons kan doen man.
Dankie vir jou komentaar deur die wedstryd. Dit help om so bietjie te lag
deur die verstrasie van die Bulls se vertoning, of sal ek sê gebrek aan
vertoning.
Roelof
|
|
|
|
Re: Afrikaans op Loftus:) Riaan! [boodskap #41206 is 'n antwoord op boodskap #41058] |
Mon, 23 April 2001 07:09 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan nie hierdie thread nie, ek was op verlof vir 'n week. Of is daar
nou 2 Riaan's
Roelof Diedericks skryf in boodskap news:3adda5a5.0@news1.mweb.co.za...
> Riaan
> Gaan jy hierdie Saterdag bietjie meer afrikaans praat as laas week, of het
> die owerhede iets te sê gehad?
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:23 UTC 2025
|