| Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41067] |
Do., 19 April 2001 03:41  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Vroumense is BAIE katterig Gloudina. Baie meer as mans, of het jy dit
> nie geweet nie?
>
Nee, jy is verkeerd. Oor die algemeen is vroumense nie katterig
nie, en meeste van die tyd is mans ook nie katterig nie. Dis 'n sekere
soort vroumens wat maak of alle vroue katterig is net om haar eie
wanaangepaste aksies te regverdig, en 'n sekere soort man wat nie
gebalanseerd in sy eie persoonlikheid is nie en wat altyd iets te sê
het oor vroumense. Dis dieselfde soort man wat altyd kla oor sy
skoonmoeder. Ek dink oor die algemeen is vroumense baie
bereid om na alle kante van 'n saak te kyk en 'n menslike houding in
te slaan. As die vroumense in jou sosiale kring BAIE katterig is,
beweeg jy in die verkeerde kringe, of reageer hulle miskien maar
net op jou.
In alle geval, ek is nou bietjie moeg vir die spitsvondige katterigheid
wat elke aand so gereeld soos klokslag uit jou kuberpen op hierdie
nuusgroep verskyn, en neem my voor om jou van nouaf te ignoreer.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speletjies - Re: Spot Check [boodskap #41174 is 'n antwoord op boodskap #41115] |
So., 22 April 2001 07:41  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
skerp ........ baie skerp .......................heheheheh
--
------------------------------------
"Internet Polisie" sê
: You also get a flat version which is called a platypus
----------------------------------
down under ........
--
|
|
|
|