Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Super 12.
Super 12. [boodskap #41161] Sa, 21 April 2001 20:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het geweet verlede week se Stormers sege was net 'n gelukskoot.
Vanaand het hulle gekry wat hulle verdien het.
Om in die Kaap te bly beteken nie dat ek hulle hoef te ondersteun nie.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.
Re: Super 12. [boodskap #41173 is 'n antwoord op boodskap #41161] So, 22 April 2001 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
So ook om in die noorde te bly beteken nie dat jy die Bulle moet ondersteun
nie. Joost het gister seker vir my die swakste sportman gees nog
geopenbaar.

Eers verskreeu hy sy span maats op die veld omdat hy geen inisiatief het nie
en net een ding oor en oor kan doen. Dit werk een keer maar nie daarna nie
en lyk my hy blameer sy spanmaats as dit nie werk nie.

Na die vestry blameer hy die ref se interpretasie van die reels. Ek dink hy
moet net vir hom self 'n reelboek in die hande probeer kry en homself
opdateer met die jongste reels.

Gelukkig die span wat ek ondersteun, Die Katte, vanoggend net genoeg in die
eerste helfde gedoen om hulle te help om die wedstryd met een punt te laat
wen.

Jammer dat die Haaie die voorsprong nie goed genoeg kon verdedig nie ek voel
so bietjie vir hulle.

"Annette" skryf in boodskap news:9bsqhq$mg2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het geweet verlede week se Stormers sege was net 'n gelukskoot.
> Vanaand het hulle gekry wat hulle verdien het.
> Om in die Kaap te bly beteken nie dat ek hulle hoef te ondersteun nie.
> --
> ann...@ctnet.co.za
> Red wine lover.
>
Re: Super 12. [boodskap #41177 is 'n antwoord op boodskap #41173] So, 22 April 2001 08:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie die Blou Bulle se wedstryd gesien nie, maar wat jy vertel sal ek
goed glo.
Ek is ook 'n Kat ondersteuner.
Hulle was gelukkig vanoggend - en die Haaie het miskien te ver voorgeloop
met rustyd.
Annette

WWW wrote in message ...
> So ook om in die noorde te bly beteken nie dat jy die Bulle moet ondersteun
> nie. Joost het gister seker vir my die swakste sportman gees nog
> geopenbaar.
>
> Eers verskreeu hy sy span maats op die veld omdat hy geen inisiatief het nie
> en net een ding oor en oor kan doen. Dit werk een keer maar nie daarna nie
> en lyk my hy blameer sy spanmaats as dit nie werk nie.
>
> Na die vestry blameer hy die ref se interpretasie van die reels. Ek dink hy
> moet net vir hom self 'n reelboek in die hande probeer kry en homself
> opdateer met die jongste reels.
>
> Gelukkig die span wat ek ondersteun, Die Katte, vanoggend net genoeg in die
> eerste helfde gedoen om hulle te help om die wedstryd met een punt te laat
> wen.
>
> Jammer dat die Haaie die voorsprong nie goed genoeg kon verdedig nie ek voel
> so bietjie vir hulle.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9bsqhq$mg2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het geweet verlede week se Stormers sege was net 'n gelukskoot.
>> Vanaand het hulle gekry wat hulle verdien het.
>> Om in die Kaap te bly beteken nie dat ek hulle hoef te ondersteun nie.
>> --
>> ann...@ctnet.co.za
>> Red wine lover.


>
Vorige onderwerp: Re: Speletjies - Re: Spot Check
Volgende onderwerp: Aida en Uys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:27:28 MGT 2024