Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries?
Andries? [boodskap #401] Ma, 26 Mei 2003 21:31 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy moerig vir iemand
of het jy gaan melk?

Speedy
Re:Speedy?????????????????????????? [boodskap #403 is 'n antwoord op boodskap #401] Ma, 26 Mei 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee, ek het gaan ploeg, geplant, gestroop, en die mielies silo,s toe
gery..maar net om die hele proses weer van vooraf te begin.

Ek moet eintlik al in die bed gewees het, maar ek is besig om inligting te
soek oor Linux.
Ek het vandag vir my Linux Mandrake ver 9.0 bestel vanaf OS/2 Express SA CC
in Edenvale. (nee, dit het niks met drugs te doen nie.)
Ek weet nou al te veel van Windows. Ek het die hele versameling, Behalwe
WindowsNT. Linux lyk vir my na 'n GROOT uitdaging.
As jy wil kan jy gerus gaan kyk by:
http://linux.about.com/cs/distributions/gr/mandrakenine.htm

O SH*T!! Ons word more geinskpekteur deur John Deere! Ek dink ek MOET nou
gaan slaap.


ps: alle taalfoute was doelbewus.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:gs15dvccpi4fa2oumhql4s1br6477putpv@4ax.com...
>
> Is jy moerig vir iemand
> of het jy gaan melk?
>
> Speedy
Re: Andries? [boodskap #407 is 'n antwoord op boodskap #401] Ma, 26 Mei 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
ek probeer net gou iets. moet asb. nie my kop afbyt nie. Ek dink my Outlook
is nie so lekker by nie.

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:gs15dvccpi4fa2oumhql4s1br6477putpv@4ax.com...
>
> Is jy moerig vir iemand
> of het jy gaan melk?
>
> Speedy
Re: Andries? [boodskap #409 is 'n antwoord op boodskap #407] Ma, 26 Mei 2003 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 00:03:30 +0200, "Andries" wrote:

> ek probeer net gou iets. moet asb. nie my kop afbyt nie. Ek dink my Outlook
> is nie so lekker by nie.
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:gs15dvccpi4fa2oumhql4s1br6477putpv@4ax.com...
>>
>> Is jy moerig vir iemand
>> of het jy gaan melk?
>>
>> Speedy
>


Miskien tyd vir 'n ander nuusleser
Re: Speedy?????????????????????????? [boodskap #410 is 'n antwoord op boodskap #403] Di, 27 Mei 2003 17:46 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek weet nou al te veel van Windows. Ek het die hele versameling, Behalwe
> WindowsNT. Linux lyk vir my na 'n GROOT uitdaging.
> As jy wil kan jy gerus gaan kyk by:
> http://linux.about.com/cs/distributions/gr/mandrakenine.htm
>


Guide Review - Mandrake Linux 9.0

I can't say enough good things about this distribution of Linux

Dankie vir die skakel , Andries. Dit lyk interessant en ek sal later
vanaand weer daarna gaan kyk.

Ek sal vir so rukkie weg wees want ek is besig om dokumente
op te stel wat ek môreoggend by 'n dokter in Mussina wil hê.

Sien jou nou nou.

Speedy
Vorige onderwerp: Vleklose Manual
Volgende onderwerp: Someuser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 03:33:19 MGT 2024