Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor troues
Oor troues [boodskap #4079] Sa, 28 Februarie 2004 19:26 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n brief in die Independent gister wa deel was van 'n debat oor die
"Gy marriages" ding:

"Sir. Don't worry. America's lawyers will unite to block President
Bush's consitutional amendment. They are not going to be cheated out
of gay divorces.."


Lorinda
Re: Oor troues [boodskap #4083 is 'n antwoord op boodskap #4079] So, 29 Februarie 2004 02:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Feb 2004 11:26:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Sir. Don't worry. America's lawyers will unite to block President
> Bush's consitutional amendment. They are not going to be cheated out
> of gay divorces.."

LOL!
Gisteraand op televisie sê Bill Maher dat hy ook net vir alle
Amerikaners wil sê dat almal wat reeds getroud is, in elkgeval OOK
"same sex" huwelike is. Jy trou met die vrou of man en dis altyd
dieselfde seks (same sex).

(Hy is ongetroud - dog net ek sê)
;-))
Re: Oor troues [boodskap #4084 is 'n antwoord op boodskap #4083] So, 29 Februarie 2004 03:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Feb 2004 21:21:41 -0500, Katryn wrote:

> On 28 Feb 2004 11:26:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> "Sir. Don't worry. America's lawyers will unite to block President
>> Bush's consitutional amendment. They are not going to be cheated out
>> of gay divorces.."
>
> LOL!
> Gisteraand op televisie sê Bill Maher dat hy ook net vir alle
> Amerikaners wil sê dat almal wat reeds getroud is, in elkgeval OOK
> "same sex" huwelike is. Jy trou met die vrou of man en dis altyd
> dieselfde seks (same sex).
>
> (Hy is ongetroud - dog net ek sê)
> ;-))


waarom slaap jy nie, Katryn?
(kay' ek weet die son gaan later onder daar:-0
Dis eintlik nog gister daar né
Re: Oor troues [boodskap #4086 is 'n antwoord op boodskap #4084] So, 29 Februarie 2004 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Feb 2004 05:10:34 +0200, DD wrote:

> waarom slaap jy nie, Katryn?
> (kay' ek weet die son gaan later onder daar:-0
> Dis eintlik nog gister daar né

;-) Nee, dit was heel vroeg toe ek daardie boodskap gepos het. En,
ja dit was definitief nog gister toe dit vir jou vandag of more was.
;-)
Maar ek is bietjie skaam om my gesig hier te wys, want ek skuld vir
Lorinda en Roely BAIE antwoorde.
Re: Oor troues [boodskap #4087 is 'n antwoord op boodskap #4086] So, 29 Februarie 2004 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Feb 2004 10:36:04 -0500, Katryn wrote:

> On Sun, 29 Feb 2004 05:10:34 +0200, DD wrote:
>
>> waarom slaap jy nie, Katryn?
>> (kay' ek weet die son gaan later onder daar:-0
>> Dis eintlik nog gister daar né
>
> ;-) Nee, dit was heel vroeg toe ek daardie boodskap gepos het. En,
> ja dit was definitief nog gister toe dit vir jou vandag of more was.
> ;-)
> Maar ek is bietjie skaam om my gesig hier te wys, want ek skuld vir
> Lorinda en Roely BAIE antwoorde.
>

Lorinda en Roely? Ons kan hulle gerus ook na dié site toe nooi
Re: Oor troues [boodskap #4089 is 'n antwoord op boodskap #4086] So, 29 Februarie 2004 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:qj1440pg7boip9bri11k6eb1jg35qu9diq@4ax.com...
> On Sun, 29 Feb 2004 05:10:34 +0200, DD wrote:
>
> ;-)
> Maar ek is bietjie skaam om my gesig hier te wys, want ek skuld vir
> Lorinda en Roely BAIE antwoorde.
>
>
Jy hoef nie te skaam nie Katryn :-), ons loop mos hier die drumpel nie plat
nie!

Roely
Re: Oor troues [boodskap #4091 is 'n antwoord op boodskap #4089] Ma, 01 Maart 2004 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Mar 2004 00:33:02 +0100, "Roely" wrote:

> Jy hoef nie te skaam nie Katryn :-), ons loop mos hier die drumpel nie plat
> nie!

Dankie, Roely. ;-) Dit is so mooi manier om dit te stel.
Het julle die Oscars gekyk gisteraand?
Geluk DD en ander wat dalk hier loer van SA af. ;-)
Charlise Theron het dit wraggies verdien, en julle kan met reg trots
wees op haar.
Re: Oor troues [boodskap #4092 is 'n antwoord op boodskap #4091] Di, 02 Maart 2004 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Dankie, Roely. ;-) Dit is so mooi manier om dit te stel.
> Het julle die Oscars gekyk gisteraand?
> Geluk DD en ander wat dalk hier loer van SA af. ;-)
> Charlise Theron het dit wraggies verdien, en julle kan met reg trots
> wees op haar.

Het een van julle dalk die flek gesien waarvoor sy dit gekry het?
("Monster" as ek reg onthou).


Lorinda
Re: Oor troues [boodskap #4094 is 'n antwoord op boodskap #4086] Di, 02 Maart 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> ;-)
> Maar ek is bietjie skaam om my gesig hier te wys, want ek skuld vir
> Lorinda en Roely BAIE antwoorde.

Vergeet van die antwoorde, solank jy net kom kuier waneer jy 'n kans
kry.
Ek sien uit na die uitslae vandag, dis mos diè Dinsdag? Koerante hier
is vol daarvan, en ek hou duim vas dat "tuesday's child is full of
woe" glad nie vandag van toepasing is nie.

Lorinda
Re: Oor troues [boodskap #4096 is 'n antwoord op boodskap #4094] Di, 02 Maart 2004 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2004 04:37:54 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Vergeet van die antwoorde, solank jy net kom kuier waneer jy 'n kans
> kry.

Ek het vandag baie kans, maar ek is seker 'n masochist want ek
het gaan kyk hoe vinnig ek deur die spul hienas daar aan die anderkant
stukkend geskeur gaan word. Dit is soms nogal pret - vir 'n rukkie.
;-))

> Ek sien uit na die uitslae vandag, dis mos diè Dinsdag? Koerante hier
> is vol daarvan, en ek hou duim vas dat "tuesday's child is full of
> woe" glad nie vandag van toepasing is nie.

Ja, Super Tuesday is hier. Ek gaan netnou stem. Ek dink daar is 10
Demokrate hier in my area. Hulle sal my definitief mis as ek nie
opdaag nie. Gie gie gie...
Hulle het vir ons 'n klein lokaal by die hoërskool hier naby aan my
beskikbaar gestel, maar dis nog nie oop nie.
Nee, sê maar niks hoor. Niks...
;-)
Re: Oor troues [boodskap #4097 is 'n antwoord op boodskap #4092] Di, 02 Maart 2004 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Mar 2004 04:10:10 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Het een van julle dalk die flek gesien waarvoor sy dit gekry het?
> ("Monster" as ek reg onthou).

Ek was nog nie lus om dit te gaan kyk nie, maar dalk moet ek. Sal jou
laat weet wat ek gedink het. Miskien vanaand. Maar ai, ek sien nie
eintlik uit daarna nie.
My dogter het dit al gesien, en sy het gesê dit was woes maar baie
goed.
Ek is 'n groot Irving fan, en het baie van haar gehou in Cedar House
Rules. Dit was 'n goeie adaptasie van die boek, nè? Ek dink dis meer
my smaak as die Monster ding. Oh well...vir volk en moerland.... sal
ek dit dalk tog maar gaan kyk....
;-))
(Skuus, konnie sê vaderland nie, want dis eintlik rerig net my moeder
se land)
Re: Oor troues [boodskap #4103 is 'n antwoord op boodskap #4094] Di, 02 Maart 2004 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0403020437.6b38d5e0@posting.google.com...
> Ek sien uit na die uitslae vandag, dis mos dié Dinsdag? Koerante hier
> is vol daarvan, en ek hou duim vas dat "tuesday's child is full of
> woe" glad nie vandag van toepasing is nie.
>
> Lorinda

Vegeet bogenoemde, ek het nou net onthou dis Woensdag se kind wat so 'n
misrabele spesie is; "Tuesday's child is full of grace" is die regte
weergawe.

Lorinda
Re: Oor troues [boodskap #4104 is 'n antwoord op boodskap #4097] Di, 02 Maart 2004 22:05 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:0db940tp2454k45kf3sv76jhb39safmssi@4ax.com...
> Ek was nog nie lus om dit te gaan kyk nie, maar dalk moet ek. Sal jou
> laat weet wat ek gedink het. Miskien vanaand. Maar ai, ek sien nie
> eintlik uit daarna nie.

Ek dink hierdie is 'n uitstekende plan (dat jy dit sal gaan sien, en dan vir
my alles darvan sal vertel :-)). Ek kan heeltemaal insien dat dit vir jou
moeilik is, maar jy het die kort vuurhoutjie getrek...:-))


> (Skuus, konnie sê vaderland nie, want dis eintlik rerig net my moeder
> se land)

Dis interessant hoe volke iewers langs die pad 'n besluit neem oor die
geslag van hulle land. In Grieks kan jy byvoorbeeld net in die vroulike vorm
na die land verwys.


Lorinda
Vorige onderwerp: Onteiening van Namibië-plase
Volgende onderwerp: Ons krieketspelers eerste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:25:37 MGT 2024