Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wense vir Roely
Wense vir Roely [boodskap #4060] |
Di., 24 Februarie 2004 00:18  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: Wense vir Roely [boodskap #4066 is 'n antwoord op boodskap #4064] |
Di., 24 Februarie 2004 09:25  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:uskl3053niq2hmq323ctqvrmni7bgoi5m3@4ax.com...
> On Tue, 24 Feb 2004 00:18:37 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
>> Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
>> wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
>> na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))
>
> Hoor hoor! Van my kant, af ook BAIE geluk met jou verjaarsdag,
> Roely.
> Ek hoop jy gaan 'n baie lekker dag hê, en 'n baie voorspoedige en
> gelukkige jaar vir jou!'
>
Katryn, ook baie dankie vir jou wense! Ek gaan gou tert koop (nie bak
nie:-)), en dan haas na die sportskool :-)
Roely
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:00:28 UTC 2025
|