Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Janwillem van de Wetering
Janwillem van de Wetering [boodskap #4005] |
So., 15 Februarie 2004 18:11  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Roely, ek het vandag 'n boek in 'n tweedehandse boekwinkel in Brighton
gekoop deur die skrywer Janwillem van de Wetering "Outsider in
Amsterdam". Het jy al van sy boeke gelees?
Lorinda
|
|
|
|
Re: Janwillem van de Wetering [boodskap #4016 is 'n antwoord op boodskap #4007] |
Wo., 18 Februarie 2004 09:33  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Ik heb eigenlijk nooit een van zijn boeken gelezen, behalve het
> boekenweekgeschenk: De verdachte Verheugt. Hij schreef politieverhalen, en
> er is een politieserie op de televisie geweest: "Grijpstra en De Gier. Dat
> was volgens mij best populair, maar dat kwam ook wel door een van de
> acteurs.
>
> Roely
Baie dankie Roely. Grijpstra en De Gier is die hoofkarakters in die
boek wat ek het. Ek weet nie eintlik hoe om die boek op te neem nie,
die twee karakters is redelik humoristies maar ek is nie heeltemaal
seker of dit veronderstel is om snaaks te wees nie..
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 13:44:38 UTC 2025
|