Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spreekwoorden
Spreekwoorden [boodskap #39983] Wo, 07 Maart 2001 10:15 na volgende boodskap
Suzan  is tans af-lyn  Suzan
Boodskappe: 42
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Het verbaast me steeds dat het Zuid-Afrikaans dezelfde spreekwoorden
kent
als wij hier in Nederland .
Als voorbeeld ,,,,Kennen jullie deze ook??

Als de kat van huis is dansen de muizen op tafel
Zoals het klokje thuis tikt tikt het nergens.
Oost west thuis best.
Wie een kuil graaft voor een ander valt er zelf in.
Nog meer.............;-))

Grt Emmy
Re: Spreekwoorden [boodskap #40006 is 'n antwoord op boodskap #39983] Do, 08 Maart 2001 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
duiwelse/satanse voorbeelde?

"Suzan" skryf in boodskap news:9853k9$iu5$2@news.pcmnet.nl...
> Het verbaast me steeds dat het Zuid-Afrikaans dezelfde spreekwoorden
> kent
> als wij hier in Nederland .
> Als voorbeeld ,,,,Kennen jullie deze ook??
>
> Als de kat van huis is dansen de muizen op tafel
> Zoals het klokje thuis tikt tikt het nergens.
> Oost west thuis best.
> Wie een kuil graaft voor een ander valt er zelf in.
> Nog meer.............;-))
>
> Grt Emmy
>
Re: Spreekwoorden [boodskap #40020 is 'n antwoord op boodskap #40006] Do, 08 Maart 2001 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3aa796f0$0$231@hades.is.co.za...
> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
> duiwelse/satanse voorbeelde?
********************************

Twee geloven op een kussen
Daar slaapt de duivel tussen.
( betekend : Een huwelijk tussen twee mensen met twee geloven )
------------------------------
Dat is een arme duivel
( betekend. Hij heeft geen geld)
---------------------------------
Ledigheid is des duivels ookussen
(betekend.Wie niets te doen heeft is al snel geneigd tot slechte
dingen.)
---------------------------------
De duivel schijt altijd op de grootste hoop
(betekend..Iemand die al rijk is krijgt er dikwijls nog veel geld bij )
---------------------------------
Bij de duivel te biecht gaan
( betekend...Een vijand in vertrouwen nemen )
----------------------------------
Zijn ziel aan de duivel verkopen
( betekend....Voor geld alles doen )
-------------------------------
Als men over de duivel spreekt trapt men hem op de staart
( betekend.. Wanneer men over iemand praat die niet aanwezig is, komt
hij juist binnen)
----------------------------------------
Hij is te stom ( stom is in NL dom ) om voor de duivel te dansen.
( betekend ...hij is zeer dom )
-----------------------------------------
Hij weet van de duivel geen kwaad
( betekend....Hij doet net alsof hij onschuldig is )
--------------------------------------------
In nood eet de duivel vliegen
( betekend..In tijd van nood is men tot alles bereid )
----------------------------------------------
Hij lijkt wel van de duivel bezeten
( betekend...Hij lijkt wel krankzinnig..Ook : hij is zeer kwaad )

Grt Emmy
++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

> "Suzan" wrote in message
> news:9853k9$iu5$2@news.pcmnet.nl...
>> Het verbaast me steeds dat het Zuid-Afrikaans dezelfde spreekwoorden
>> kent
>> als wij hier in Nederland .
>> Als voorbeeld ,,,,Kennen jullie deze ook??
>>
>> Als de kat van huis is dansen de muizen op tafel
>> Zoals het klokje thuis tikt tikt het nergens.
>> Oost west thuis best.
>> Wie een kuil graaft voor een ander valt er zelf in.
>> Nog meer.............;-))
>>
>> Grt Emmy
>>
>
Re: Spreekwoorden [boodskap #40027 is 'n antwoord op boodskap #40006] Do, 08 Maart 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 8 Mar 2001 16:26:26 +0200, "Jonas" wrote:

> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
> duiwelse/satanse voorbeelde?

Moet dit nie noodwendig as kritiek sien nie Jonas, miskien meer 'n
vraag om interessantheidshalwe:
Wat is so interessant aan die duiwel oftewel satan?
Re: Spreekwoorden [boodskap #40032 is 'n antwoord op boodskap #40027] Vr, 09 Maart 2001 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
EK het eendag in Duitsland geluister na 'n dialoog en die ene - "tussen die
duiwel en die diep blou see" onmiddelik herken. Uiteraard moes die
duiwel/satan 'n groot afskrikmiddel gewees het, en sou uitdrukking in die
verband wel oorgedra gewees het van die een kultuur/taal na die ander.
Vandaar die belangstelling.
Emmy - baie dankie vir die getal wat jy verskoon - verskoon, maar dit lyk my
julle ken die duiwel 'n bietjie beter as ons ... (grappie)

"Davie Davis" skryf in boodskap news:5sofatccdlb61t692dno6a0fvcringt5ad@4ax.com...
> On Thu, 8 Mar 2001 16:26:26 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
>> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
>> duiwelse/satanse voorbeelde?
>
>
> Moet dit nie noodwendig as kritiek sien nie Jonas, miskien meer 'n
> vraag om interessantheidshalwe:
> Wat is so interessant aan die duiwel oftewel satan?
>
Re: Spreekwoorden [boodskap #40039 is 'n antwoord op boodskap #40006] Vr, 09 Maart 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
>
> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
> duiwelse/satanse voorbeelde?

So bang soos die duiwel vir 'n sluipsteen?
Re: Spreekwoorden [boodskap #40043 is 'n antwoord op boodskap #40032] Vr, 09 Maart 2001 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:3aa85e3d$0$231@hades.is.co.za...
> EK het eendag in Duitsland geluister na 'n dialoog en die ene - "tussen die
> duiwel en die diep blou see" onmiddelik herken. Uiteraard moes die
> duiwel/satan 'n groot afskrikmiddel gewees het, en sou uitdrukking in die
> verband wel oorgedra gewees het van die een kultuur/taal na die ander.
> Vandaar die belangstelling.
> Emmy - baie dankie vir die getal wat jy verskoon -

Spreekwoorden en gezegden zijn sterk verbonden met de culturen waarin ze
ontstaan zijn
en zo krijg je een aardige indruk van wat mensen
bezighouden\hielden......
Zo een Iraans spreekwoord
' Vrouwen zijn de zwepen van satan'
in westerse ogen niet bepaald vrouwvriendelijk maar de Engelse kennen er
ook een
' Aan vrouwen en bruggen valt altijd iets te verbeteren'
Nog een uit Iran......
' Een vrouw is een ramp maar geen huis mag zonder dit kwaad zijn'
Uit Frankrijk....een hele goede over de man
' Wanneer een man begint te redeneren, houdt hij op te voelen'

Grt Emmy
Re: Spreekwoorden [boodskap #40051 is 'n antwoord op boodskap #40027] Vr, 09 Maart 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 08 Mar 2001 21:57:51 +0200, Davie Davis wrote:

> Wat is so interessant aan die duiwel oftewel satan?
>
Miskien kyk ek op ander maniere na dinge as baie ander mense Jonas.
En natuurlik is ek nie reg wanneer ek dit nog snaakser vind dat dit
op die oop see reën as dat dit op die teerpad reën nie.

Maar wanneer ek sien dat die onpopulêre Boesak_tema reeds 79 briewe
in het, is dit tog snaaks né. Jy sien wat is die soort ding wat ek
raaksien? Net so het iemand in 1999 'n paar keer uit England aan my
geskryf vir hulp met 'n program. Die persoon se adres het as hooftema
666 gehad.
Ek het die gesprek kortgeknip.
Dit is ook die tipe idee wat my laat dink dat satan beslis nie
belangstelling verdien nie. (onthou dat ek toegegee het dat nie
noodwendig reg is nie - ek het eendag van 'gloudinalik' gepraat maar
ek is nie regtig gloudiens nie ((net so klein smile)) )

DD
Re: Spreekwoorden [boodskap #40057 is 'n antwoord op boodskap #40039] Vr, 09 Maart 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik "slypsteen". En dié een het ons te danke aan Sir Theophilus
Shepstone, wat in die volksmond "duiwel se slypsteen" geword het.

Nog:
Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel rond.
Ons het so 'n ruk terug van die duiwel se oorkussing gepraat.
Praat van die duiwel, dan trap jy op sy stert.

Dries Venter

"lous" skryf in boodskap news:3AA87D36.1F332BD2@lous.znn.com...
>
>
> Jonas wrote:
>>
>> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
>> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
>> duiwelse/satanse voorbeelde?
>
> So bang soos die duiwel vir 'n sluipsteen?
Re: Spreekwoorden [boodskap #40060 is 'n antwoord op boodskap #40057] Vr, 09 Maart 2001 22:24 Na vorige boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Dries Venter" skryf in boodskap news:98ba25$1ei$2@ctb-nnrp2.saix.net...
\\
>
> Nog:
> Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel rond.

Hebben wij ook maar zo 'stille wateren hebben diepe gronden'
( heeft hier geen duivels betekenis maar..in gedachten van stille
mensen gaat vaak toch een heleboel om)
We zeggen dat als iemand stil voor zich uitkijkt ( staren )

Grt Emmy

> Ons het so 'n ruk terug van die duiwel se oorkussing gepraat.
> Praat van die duiwel, dan trap jy op sy stert.

>
> Dries Venter
>
> "lous" wrote in message
> news:3AA87D36.1F332BD2@lous.znn.com...
>>
>>
>> Jonas wrote:
>>>
>>> Spreekwoorde wat my besonder interesseer is die waarin die duiwel 'n rol
>>> speel - soos "tussen die duiwel en die diep blou see..". Nog
>>> duiwelse/satanse voorbeelde?
>>
>> So bang soos die duiwel vir 'n sluipsteen?
>
Vorige onderwerp: Re: Archives: February 27, 1901
Volgende onderwerp: Re: lonely in cape town?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:29:55 MGT 2024