| Re: Archives: February 27, 1901 [boodskap #39734] |
Wo., 28 Februarie 2001 07:02  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
En toe had Cronje se halsstarrigheid veroorsaak dat hy met 4000 man moes
oorgee. Hy wou nie van die ontsnaproete wat De Wet vir hom en sy manne
oopgehou het gebruik nie, weens sy hardkoppigheid.
Gister se Burger had net so 'n kort verwysing daarna.
Thys oppie vrek warm 'Bos
skryf in boodskap news:3A9BFD75.1BEEA83@home.com...
> Richard wrote:
>
>> Hoekom is jou pos nie in Afrikaans nie?
>>
>> skryf in boodskap news:3A9BC598.3F29FA5A@home.com...
>>> On February 27, 1901 the Globe and Mail reported
>>> that British general Lord Kitchener was preparing
>>> to demolish Boer forces under either General Botha
>>> or De Wet, if not both, on Majuba Day.
>>
>
> Omdat dit gekruispos is met die Engelse nuusgroep.En omdat dit 'n
> aanhaling is uit ons lokale Kanadese
> koerant.
>
> Tant Hessie en haar witperd
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Archives: February 27, 1901 [boodskap #39774 is 'n antwoord op boodskap #39734] |
Wo., 28 Februarie 2001 22:47   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Dries Venter wrote:
> Cronjé het in 1900 oorggee, nie 1901 soos hier berig word nie.
Die koerantberig het gepraat van "Majuba Day," Dries. Dus moesdit 'n herdenking
van die slag van Majuba gewees het, reken ek.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Archives: February 27, 1901 [boodskap #40056 is 'n antwoord op boodskap #39790] |
Vr., 09 Maart 2001 18:50  |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek weet die berig het na Majubadag verwys, maar dit het ook die indruk
geskep dat Cronje op Majubadag in 1901 oorgegee het, terwyl hy eintlik op
Majubadag in 1900 oorgegee het, vandaar my opmerking.
Dries Venter
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:97kqii$228e$1@news.adamastor.ac.za...
> Is reg so! Dit was op Majuba dag dat hy oorgegee het.
>
> Issie nonsens 'ie, my se ma se ok soe!
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3A9D80B6.63D0A152@home.com...
> Dries Venter wrote:
>
>> Cronjé het in 1900 oorggee, nie 1901 soos hier berig word nie.
>
> Die koerantberig het gepraat van "Majuba Day," Dries. Dus moesdit 'n
> herdenking
> van die slag van Majuba gewees het, reken ek.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|