Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39504] |
Wed, 21 February 2001 07:06  |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
in die afgelope 10 jaar? Kyk op die Star en Beeld se voorblaaie van 20
Feb 2001.
Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!
--
http://lous.zzn.com/
X-No-Archive: yes
|
|
|
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39514 is 'n antwoord op boodskap #39504] |
Wed, 21 February 2001 14:41   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
> in die afgelope 10 jaar?
>
> Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!
>
>
Lou, dis tyd dat jy bietjie emigreer en in 'nander land gaan bly, sodat jy
kan sien dat
mense orals kla.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39793 is 'n antwoord op boodskap #39523] |
Thu, 01 March 2001 07:13  |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Is dit dalk n tolpad
Interresante pos deur Reenen hier. :)
Dit dui baie duidelik aan die wyse waarop Ferdi argumenteer en hoe hy
neig om feite baie selektief te gebruik.
Ek haal hom om sy bogenaamde woorde te staaf aan:
>> En - om een voorbeeld te noem - die pad van Jhb na Bloemfontein is
>> baie, baie beter as 15 jaar gelede. Onder meer omdat dit 15 jaar
>> gelede vir groot dele 'n enkelbaan pad was en nou omtrent 100% n
>> dubbelbaanpad is.
>>
>> Dus? 'n Nuwe pad.
Wat soos Reenen aandui 'n tol pad is.
|
|
|