Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toestand van die paaie - vri Ferdi
Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39504] Wo, 21 Februarie 2001 07:06 na volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
in die afgelope 10 jaar? Kyk op die Star en Beeld se voorblaaie van 20
Feb 2001.

Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39514 is 'n antwoord op boodskap #39504] Wo, 21 Februarie 2001 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
> in die afgelope 10 jaar?
>
> Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!
>
>

Lou, dis tyd dat jy bietjie emigreer en in 'nander land gaan bly, sodat jy
kan sien dat
mense orals kla.

Gloudina
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39517 is 'n antwoord op boodskap #39504] Wo, 21 Februarie 2001 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 21 Feb 2001 14:41:56 GMT, @home.com wrote:

> Lou, dis tyd dat jy bietjie emigreer en in 'nander land gaan bly, sodat jy
> kan sien dat
> mense orals kla.

Hy moet eers agterkom dat HY die grootste kla-gat op aarde is!!

Hy het nou die dag steen en been gekla omdat die regering die eerste
50 kiloliter water aan hom gratis wil maak!!!
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39518 is 'n antwoord op boodskap #39504] Wo, 21 Februarie 2001 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:

> Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
> in die afgelope 10 jaar? Kyk op die Star en Beeld se voorblaaie van 20
> Feb 2001.
>
> Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!

Interresante pos deur Lou hier.
Dit dui baie duidelik aan die wyse waarop hy argumenteer en hoe hy
neig om feite baie selektief te gebruik.

As jy nou sal teruggaan na wat ek gepos het, Lou, sal jy sien dat ek
se in my ervaring is die paaie dieselfde of selfs beter. Ek dan noem
ek jou die paaie wat ek ry.

Wat dieselfde is of beter.

En - om een voorbeeld te noem - die pad van Jhb na Bloemfontein is
baie, baie beter as 15 jaar gelede. Onder meer omdat dit 15 jaar
gelede vir groot dele 'n enkelbaan pad was en nou omtrent 100% n
dubbelbaanpad is.

Dus? 'n Nuwe pad.

Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.

Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.

Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39523 is 'n antwoord op boodskap #39518] Wo, 21 Februarie 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dalk n tolpad

Reenen van Niekerk

Ferdi skryf in boodskap news:3a9ad766.28025815@news.is.co.za...
> On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:
>
> dubbelbaanpad is.
>
> Dus? 'n Nuwe pad.
>
> Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
> terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
> gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.
>
> Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
> 'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
> in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
> gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
> het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.
>
> Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39524 is 'n antwoord op boodskap #39518] Wo, 21 Februarie 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Asseblief - die paaie in my omgewing is bepaald besig om teen 'n vinnige
tempo te versleg. Ek het in Desember 3000km afgelê op paaie wat ek in die
onlangse verlede ook bereis het. (Doen moeite en gaan kyk na die begrotings
wat hierop spandeer word.)
Kom ons bly eerlik en objektief. As 'n ding versleg, en dit is fisies
waarneembaar, is ek bepaald nie besig met die beskrywing van 'n subjektiewe
mening nie...

"Ferdi" skryf in boodskap news:3a9ad766.28025815@news.is.co.za...
> On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:
>
> dubbelbaanpad is.
>
> Dus? 'n Nuwe pad.
>
> Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
> terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
> gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.
>
> Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
> 'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
> in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
> gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
> het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.
>
> Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39542 is 'n antwoord op boodskap #39518] Do, 22 Februarie 2001 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is ook duidelik dat jy selektief argumenteer Ferdi. Jy het eers oor
die land se paaie gepraat en toe iemand jou teregwys is dit skielik -
die paaie wat jy dan kwansuis sou ry. Die verslag se dat paaie in die
afgelope 10 jaar van 90% goed tot 30% goed versleg het. Dit is die feite
- en jy kan nou maar duck en dive tot jy blou is - jy het al weer bollie
gepraat :)

Ferdi wrote:
>
> On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:
>
> dubbelbaanpad is.
>
> Dus? 'n Nuwe pad.
>
> Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
> terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
> gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.
>
> Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
> 'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
> in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
> gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
> het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.
>
> Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39543 is 'n antwoord op boodskap #39524] Do, 22 Februarie 2001 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
>
> Asseblief - die paaie in my omgewing is bepaald besig om teen 'n vinnige
> tempo te versleg. Ek het in Desember 3000km afgelê op paaie wat ek in die
> onlangse verlede ook bereis het. (Doen moeite en gaan kyk na die begrotings
> wat hierop spandeer word.)
> Kom ons bly eerlik en objektief. As 'n ding versleg, en dit is fisies
> waarneembaar, is ek bepaald nie besig met die beskrywing van 'n subjektiewe
> mening nie...

Jy mors jou tyd - Ferdi sien net 30% van die land se paaie :)
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39544 is 'n antwoord op boodskap #39504] Do, 22 Februarie 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Ja Ferdi, en toe kom die AA uit met 'n verslag oor die vesr versleg het
>> in die afgelope 10 jaar?
>>
>> Maar jy sal seker maar steeds teen jou beterwete in stry!
>>
>
> Lou, dis tyd dat jy bietjie emigreer en in 'nander land gaan bly, sodat jy
> kan sien dat
> mense orals kla.
>

Wat is jou punt? Ek wys maar net vir Ferdi op sy drog redenasies. Maar
dan die infrastruktuur van die land is die een ding wat ons sal help
groei ... solank dit onderhou word!
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39545 is 'n antwoord op boodskap #39517] Do, 22 Februarie 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Wed, 21 Feb 2001 14:41:56 GMT, @home.com wrote:
>
[color=blue]>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39551 is 'n antwoord op boodskap #39524] Do, 22 Februarie 2001 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 21 Feb 2001 19:51:31 +0200, "Jonas" wrote:

> Kom ons bly eerlik en objektief. As 'n ding versleg, en dit is fisies
> waarneembaar, is ek bepaald nie besig met die beskrywing van 'n subjektiewe
> mening nie...

Inderdaad.
En die benadering vereis dat ek eerlik en objektief moet wees in my
eie waarneming.
En dit is wat ek was.
Dit sal sekerlik dom wees om die pad tussen Jhb en Bloem as swak en
aan stukke te beskryf net omdat die algemene mening is dat "paaie in
SA" agteruitgaan. Al is die pad tussen Jhb en Bloem ui6tstekend en
baie beter as 15 jaar gelede. In fact, die pad van Jhb tot by die
afdraai na die Gariep dam is as ek dit nie mis het nie, NUUT gebou in
die afgelope 15 jaar.

En dit is wat ek gese het. En steeds se.
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39574 is 'n antwoord op boodskap #39504] Vr, 23 Februarie 2001 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> die stadig tikkery het my nou
> heel moeg gemaak

I rest my case.

Gloudina
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39577 is 'n antwoord op boodskap #39551] Vr, 23 Februarie 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl jy so eerlik is is die volgende stap seker om ingelig te wees/word.
Gaan kry die statistieke oor die begrotings wat aan paaie spandeer is die
laaste 10 jaar - dan kom jy terug. Om bloot eerlik te wees is nie genoeg
nie. (Jammer, ek moes dit seker vroeër gesê het...)

"Ferdi" skryf in boodskap news:3a98d934.3350157@news.is.co.za...
> On Wed, 21 Feb 2001 19:51:31 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>
> > mening nie...
>
> Inderdaad.
> En die benadering vereis dat ek eerlik en objektief moet wees in my
> eie waarneming.
> En dit is wat ek was.
> Dit sal sekerlik dom wees om die pad tussen Jhb en Bloem as swak en
> aan stukke te beskryf net omdat die algemene mening is dat "paaie in
> SA" agteruitgaan. Al is die pad tussen Jhb en Bloem ui6tstekend en
> baie beter as 15 jaar gelede. In fact, die pad van Jhb tot by die
> afdraai na die Gariep dam is as ek dit nie mis het nie, NUUT gebou in
> die afgelope 15 jaar.
>
> En dit is wat ek gese het. En steeds se.
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39582 is 'n antwoord op boodskap #39504] Vr, 23 Februarie 2001 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Grap van die saak is Gloudina dat jy bitter min indien ooit 'n "case" het

@home.com wrote in message ...
> lous wrote:
>
>> die stadig tikkery het my nou
>> heel moeg gemaak
>
> I rest my case.
>
> Gloudina
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39636 is 'n antwoord op boodskap #39504] Sa, 24 Februarie 2001 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Dit is nie suiwer Afrikaans nie.

Hoe het ons dit met jou.
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3A95D8DC.5156E150@home.com...
> lous wrote:
>
>> die stadig tikkery het my nou
>> heel moeg gemaak
>
> I rest my case.
>
> Gloudina
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39637 is 'n antwoord op boodskap #39542] Sa, 24 Februarie 2001 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Betaal ons nie n heffing op petrol wat vir die doel moet aangewend word nie?
As ons betaal waar gaan die geld heen?

Reenen van Niekerk

lous skryf in boodskap news:3A94B429.ED55B9F4@lous.znn.com...
> Dit is ook duidelik dat jy selektief argumenteer Ferdi. Jy het eers oor
> die land se paaie gepraat en toe iemand jou teregwys is dit skielik -
> die paaie wat jy dan kwansuis sou ry. Die verslag se dat paaie in die
> afgelope 10 jaar van 90% goed tot 30% goed versleg het. Dit is die feite
> - en jy kan nou maar duck en dive tot jy blou is - jy het al weer bollie
> gepraat :)
>
> Ferdi wrote:
>>
>> On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:
>>
>> > dubbelbaanpad is.
>>
>> Dus? 'n Nuwe pad.
>>
>> Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
>> terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
>> gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.
>>
>> Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
>> 'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
>> in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
>> gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
>> het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.
>>
>> Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.
>
> --
> http://lous.zzn.com/
>
> X-No-Archive: yes
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39665 is 'n antwoord op boodskap #39637] Ma, 26 Februarie 2001 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja en die heffing is nou weer op dink met 4,6 c per liter.
Die geld , nou maar waar anders as gatsak toe sal dit gaan

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3a9819bd.0@news1.mweb.co.za...
> Betaal ons nie n heffing op petrol wat vir die doel moet aangewend word nie?
> As ons betaal waar gaan die geld heen?
>
> Reenen van Niekerk
> lous wrote in message
> news:3A94B429.ED55B9F4@lous.znn.com...
>> Dit is ook duidelik dat jy selektief argumenteer Ferdi. Jy het eers oor
>> die land se paaie gepraat en toe iemand jou teregwys is dit skielik -
>> die paaie wat jy dan kwansuis sou ry. Die verslag se dat paaie in die
>> afgelope 10 jaar van 90% goed tot 30% goed versleg het. Dit is die feite
>> - en jy kan nou maar duck en dive tot jy blou is - jy het al weer bollie
>> gepraat :)
>>
>> Ferdi wrote:
>>>
>>> On Wed, 21 Feb 2001 09:06:24 +0200, lous wrote:
>>>
>>> >> dubbelbaanpad is.
>>>
>>> Dus? 'n Nuwe pad.
>>>
>>> Dieselfde geld vir die pad tussen - byvoorbeeld Port Alfred en PE -
>>> terwyl die pad deur die Langkloofd na Oudtshoorn dieselfde is as jare
>>> gelede. Enkelbaan en glad en in stand gehou.
>>>
>>> Jy sal ook - as jy die oorspronklike pos sou gaan lees - sien dat ek
>>> 'n opmerking oor paaie gemaak wat 'n sarkastiese opmerking oor 4x4's
>>> in Rosebank was. Die bespreking oor paaie het toevallig daariuit
>>> gevolg omdat iemand dit totaal verkeerd gelees het. Waarop ek toe gese
>>> het die paaie wat ek ry is dieselfde of beter.
>>>
>>> Wakker word Lou. Soek jou brein en jy sal dit nog eendag kry.
>>
>> --
>> http://lous.zzn.com/
>>
>> X-No-Archive: yes
>
Re: Toestand van die paaie - vri Ferdi [boodskap #39793 is 'n antwoord op boodskap #39523] Do, 01 Maart 2001 07:13 Na vorige boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk wrote:
>
> Is dit dalk n tolpad

Interresante pos deur Reenen hier. :)

Dit dui baie duidelik aan die wyse waarop Ferdi argumenteer en hoe hy
neig om feite baie selektief te gebruik.

Ek haal hom om sy bogenaamde woorde te staaf aan:

>> En - om een voorbeeld te noem - die pad van Jhb na Bloemfontein is
>> baie, baie beter as 15 jaar gelede. Onder meer omdat dit 15 jaar
>> gelede vir groot dele 'n enkelbaan pad was en nou omtrent 100% n
>> dubbelbaanpad is.
>>
>> Dus? 'n Nuwe pad.

Wat soos Reenen aandui 'n tol pad is.
Vorige onderwerp: Die DVD scene onner in Afrika...
Volgende onderwerp: Premier KOK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:24:01 MGT 2024