|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Terug na SA? -- afrit [boodskap #39248 is 'n antwoord op boodskap #39187] |
Wo., 14 Februarie 2001 08:22  |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: Januarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi wrote:
>
> elk geval nie waarvan jy praat nie), net laas week is `n skool in die
>> Transkei gesluit omdat barbare die onderwysers en kinders sommer links en
>> regs geskiet het...
>
> Hier weet ek beter as jy wat aangaan.
> My kind se vriendin is 'n Kanadees wat haar hele laerskool en graad 8
> in SA in 'n staatskool was. Toe gaan hulle twee weke gelede terug
> Kanada toe.
> Die feedback is: Alles gaan goed, sy pas goed aan en is bly om te
> report dat sy VOOR IS met wiskunde.
>
Maar dit is ook waar dat in sommige skole daar geen matrieks die
afgelope drie jaar deurgekom het nie. Nul, zero, nada. Daar is dus
steeds skole wat nie die naam skool werd is nie terwyl sommige
staatskole werklik net so goed as privaat skole is.
Miskien kan 'n koerant bietjie 'n mol plant by so 'n skool (een van
hulle swart joernaliste vir so 'n week daarnatoe stuur) dat die
vermorsing van kinders se toekoms gestaak kan word. HINT HINT >>> Skool
- Magopong, Naboomspruit.
|
|
|
|