TOETS [boodskap #12640] |
Sat, 14 February 1998 00:00  |
J H Rykheer
Boodskappe: 34 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ignoreer asb. Ek wil net toets of hierdie boodskap op die NG deurkom.
Vorige boodskappe het nie deurgekom nie, en as hierdie een ook nie deurkom
nie, met ek die saak met my diensverskaffer aanvat.
JHR
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #30566 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Sun, 14 May 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Samuel Murray wrote:
> Frikkie wrote in message
>
>> Toets
>
> Toets ke poets ke rieks tieks toets.
ke rieks tieks hanskakie tjortsOu Frikkie met sy anglo-eposnaam.
Afrikaans-verraaier,
hanskakie, hensopper Frikkie.
Die tannie wat voorsitster is van die
Derde Taalbeweging.
|
|
|
Re: toets [boodskap #33469 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wed, 16 August 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Dit werk ... hoekom moet mense altyd die groep vi rtoetse gebruik
> en hoekom antwoord ander idiote dan die toetse ....
>
> @home.com wrote:
>>
>> toets
Lou, vir een of ander obskure rede kon ek dieitems op Netscape lees maar
nie pos nie, vir
omtrent een en 'n half dag. Ek bel toe die
verskaffer, en hulle het allerhande idees van
wat verkeerd is, en stel allerhande dinge
voor. En toe gaan toets ek die ding weer,
en toe werk dit. So daar was seker maar
net 'n bottelnek. Ek kon op Internet
Explorer pos, maar het spesiaal Netscape
gekies omdat jy in die verlede so gemoan
het oor die manier waarop ek pos (die
afwesigheid van "threads," onder andere.)
Ek sien jy is maar nog jou sarkastiese
verkrampte self. Hou so aan. Ek hou
van my Lou met 'n soet en suur sous.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: toets [boodskap #33535 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Fri, 18 August 2000 00:12   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
phatti wrote:
> So, gaan julle tweetjies dan vir ons wys hoe Tant Rabie haar soet en suur
> sous moet geniet?
>
So effentjies jaloers klink dit
vir my. En wie is Tant Rabie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: toets [boodskap #52976 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Tue, 06 November 2001 12:26   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> La donki la grande fornicatoré
Moet ek dus aanneem dat jy die hele tyd vroulik is.
La grande Hessie de la Helsdingen
|
|
|
Re: toets [boodskap #52982 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Tue, 06 November 2001 12:48   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Waddehel o waddehel
> Is tog daardie villanelle?
Die feit dat jy 'n onkeerbare drang het om
limerieke te skryf, laat my dink. Bly jy in
Kaapstad?
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|