|
|
| Re: toets [boodskap #53053 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo., 07 November 2001 13:27   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
Is jou naam miskien Joop?Onthou, hot males vertel altyd die waarheid.
Anders
kan hulle nie hot males genoem word nie. Ek neem
dus aan dat jy hierdie speletjie met jou hande bo die
tafel speel. As ek uitvind dat jy al die tyd gelieg het,
sal ek al die slaankrag van die Derde Republiek se
grofgeskut teen jou gebruik.
Jy woon dus nie in Kaapstad nie?
Tant Hessie, kommandante extra-ordinaire
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: toets [boodskap #53063 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo., 07 November 2001 16:31   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
As tannie sê dat sy anti-dullaard is,dan spel sy nie verkeerd nie. Sy
verkondig aan die wêreld dat sy
nie hou van mense wat nie interessant
is nie.
Waar bly jy, Dullaart? Jy hoef nie die
plek se naam te gee nie. Beskryf dit
en laat ons raai waar dit is. Ek neem
nou aan dat ek wel met Franz Dullaart
praat.
Wie is Joop? Waarom knaag dié naam
so aan my geheue.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: toets [boodskap #53173 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Vr., 09 November 2001 12:10   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Maar daai anner Antie dink ammekaar ek is 'n hele span
> anner mense, maar sy het nie 'n kloe nie, nè
>
Ek het 'n kloe, Thys. Jy kan nou maar
uitkom.
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|
|
|
| Re: toets [boodskap #53261 is 'n antwoord op boodskap #53258] |
Ma., 12 November 2001 07:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
By UCT - Gloudina sê so:))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111112302.62bb5f75@posting.google.com...
> "Piet Pompdonkie" wrote:
>> "Tinkerbell" wrote in message
>> news:6ff1ece3.0111072310.3e9d89ec@posting.google.com...
>>>> Tinkerbell o Tinkerbell
>>>> Kom laat Piet jou mooi vertel
>>>> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
>>>> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>>
>>>> Dullaard voer Piet nie die van
>>>> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
>>>> Maar jy en Franz en jou staffie saam
>>>> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>>
>>>> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
>>>> Jy is mos in die Kaap, ou ding
>>>> En voor ek gaan, sê my tog ok
>>>> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>>
>>>> Piet Pompdonkie
>>
>>
>>> Pietpompies pietpompies
>>> Jy maak my hart so bly
>>> eerste keer wat ek
>>> 'n gediggie spesiaal vir my kry
>>>
>>> Vreeslik bang vir stêffies
>>> so Franz is dit nie werd
>>> ek bly sit eerder in Gauteng
>>> en toor vir jou 'n stert
>>
>>
>>
>> Hoekom toor jy vir my 'n stert?
>> Nee wat, stoor liewers vir my 'n tert
>> En Tinkerbell o Tinkerbell
>> Ek moet jou darem nog iets vertel
>>
>> Gauteng? Nee, ek dink nie so
>> Hoekom wil ek dit glad nie glo?
>> Jou voetspore die wys vir my
>> Dat jy eerder in die Kaap mos bly
>>
>> Maar dis oukei, hoor, dit is goed
>> Die WP gee mens deesdae moed
>> Hulle storm bo-oor leeu en haai
>> En die bulle het hulle flou ge....
>>
>> Piet Stormdonkie
>
>
> Pietpompies ka-dompies
> ek staan nou verstom
> is daar fout met Gauteng?
> wat-waar-en-hoekom?
>
>
> En vandat ou James
> nie meer met daai snaakse bal speel
> kan wat op 'n rugby veld gebeur
> my maar min skeel
>
> So pietpompies
> sê jy nou vir my
> as ek vir jou kom kuier
> waar gaan ek jou kry?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53392 is 'n antwoord op boodskap #53383] |
Wo., 14 November 2001 10:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kinky - is dit op daardie ore wat jy so verlief is?:))))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111132329.3c1ba23e@posting.google.com...
> Tinkerbel
>> Mag ek vra..Is ons gekys?
>> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
>> jou luis.
>>
>> So Pietertjie..Pietertjie van my
>> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
>> Ek sal nie skop
>> Ek sal nie skree
>> Solank jy my jou plaas sal gee.
>
> Kinky:
>
> Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai
> donkieman is my skelmpie sou ek raai
> jy kan die plaas maar kry
> ek soek weer net daai vry
>
> Los nou jou lawwe rympies my ding
> dit gaan jou tog nerens bring
> ek weet wat ek wil weet
> en dit sal jou wel laat sweet
>
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
|
|
|
|
| Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53416 is 'n antwoord op boodskap #53289] |
Wo., 14 November 2001 19:12   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,hoe sal ek maak om daar
te kom.
Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Tant Hessie Callas
|
|
|
|
|
|
| Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53424 is 'n antwoord op boodskap #53328] |
Wo., 14 November 2001 22:51   |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111130409.1f0e3bcd@posting.google.com...
> O Pietertjie van my
> met 'n boerseun sal ek nooit nie stry
> maar om jou op 'n plaas te moet loop soek
> vat eenvoudig net die koek
Tinkerbell o Tinkerbell
Jy vat die koek, sowaar o hel
As jy dan nie met my wil stry
Soek jy straks 'n lekker vry?
> Ek gooi my handjies in die lig
> die woordjie 'pomp' laat my soms vlug
> seker het my ma
> klas gegee,in goed gedra
> Sien jy die onskuld in my oë?
> Lig jou kop...hul sit hierbo.
Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
So asof dit jou tot eer sal strek
En ek kyk jou lankal in die oë
Fier en reguit, ek maak so
Pompdonkie is wie ek is
Al hou jy jou nou glad nie lus
Tog rym jy lustig aanmekaar
Al daai onskuld is nie daar...
> Mag ek vra..Is ons gekys?
> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
> jou luis.
Jy vra my nou, jy vra my vas
So al of dit vroeër anders was
Maar hoekom noem jy my 'n luis?
Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
> So Pietertjie..Pietertjie van my
> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
> Ek sal nie skop
> Ek sal nie skree
> Solank jy my jou plaas sal gee
Die plaas is nie myne, jammer tog
Sou ek anders voorgee, praat ek bog
Maar as ek jou beetkry, glo vir my
Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
Piet Plaasdonkie
.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53449 is 'n antwoord op boodskap #53444] |
Do., 15 November 2001 11:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmm - Tinkerbell raak skrikkerig:))))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111150149.2159836@posting.google.com...
>> Tinkerbell o Tinkerbell
>> Jy vat die koek, sowaar o hel
>> As jy dan nie met my wil stry
>> Soek jy straks 'n lekker vry?
>
>> Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
>> So asof dit jou tot eer sal strek
>> En ek kyk jou lankal in die oë
>> Fier en reguit, ek maak so
>
>>
>> Pompdonkie is wie ek is
>> Al hou jy jou nou glad nie lus
>> Tog rym jy lustig aanmekaar
>> Al daai onskuld is nie daar...
>
>> Jy vra my nou, jy vra my vas
>> So al of dit vroeër anders was
>> Maar hoekom noem jy my 'n luis?
>> Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
>>
>> Die plaas is nie myne, jammer tog
>> Sou ek anders voorgee, praat ek bog
>> Maar as ek jou beetkry, glo vir my
>> Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
>
>
> Pietpompies 'n vrytjie
> klink nooit vir my sleg
> maar belangriker vir my is
> hoe kom ons oor die weg
>
>
> Piet my donkie
> jy mag dit maar glo
> ek's beslis ordentlik
> al sê ek self so
>
> net 'n otter
> wil sy broodjie aan twee kante botter
> dis een ding waarvoor ek nie staan
> as jy vir Kinky verkies is jy vry om te gaan
> ek weet presies wat ek wil hê
> en sal nooit agter getroude boudjies kan lê
>
> Ek gee jou dan op sonder 'n fight
> want 'n veelwywenaar is tog so 'n bad sight.
> Is vreeslik bang vir daai vreemde verkoue
> so ek spaar myself tot en met my troue.
>>
>>
>> .
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kinky donkie [boodskap #53490 is 'n antwoord op boodskap #53460] |
Vr., 16 November 2001 12:20   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> As ek moet kies tussen kom en gaan
> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>
> Piet Freespiritdonkie
Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
staan en pos.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
| Re: Kinky donkie [boodskap #53500 is 'n antwoord op boodskap #53496] |
Vr., 16 November 2001 13:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, inderdaad nie. As hy is wie ek dink hy is, dan loer sy oor sy skouer,
en vertel hom nog soms wat om te sê ook:))))
Sy is 'n gawe goose:))).
Annette
nie??
>
> skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>
>>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>>
>>> Piet Freespiritdonkie
>>
>> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
>> staan en pos.
>>
>> Tant Hessie Poirot
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kinky donkie [boodskap #53537 is 'n antwoord op boodskap #53508] |
Vr., 16 November 2001 21:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepthie, thê thy met die Pathion Gap - Dith dan een van jou gibbizze wat jou
tho mooi voorthê:)))
Annette
> en innie aand oppie plaas. En innie mirrel vannie nag as ek uit oppie town
> was. Pompdonkies hettie vrouens nie, ons is te veel vir een vrou
>
> Piet Posdonkie
>
>
>> Kekkelbek wrote in message
> news:3bf50b21.0@news1.mweb.co.za...
>> sodat sy vrou nie weet wat hy aanvang nie??
>>
>> skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
>>> Piet Pompdonkie wrote:
>
>>>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>>>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>>>
>>>> Piet Freespiritdonkie
>
>>> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
>>> staan en pos.
>
>>> Tant Hessie Poirot
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Toets [boodskap #53988 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Ma., 26 November 2001 14:26   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> schreef in bericht ..
>> Tant Hessie van Kandahier en Kandahar
>
> Tant Hessie Blymaardaar
Same to you, Buster
Tant Hessie van die Marines
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Toets [boodskap #88258 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
So., 14 Desember 2003 07:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se piekel
en jou dame kook jou dimple?:)
Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
volgende jaar aan die beurt.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook met my
> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>
>
> "DD" wrote in message
> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>
>> 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>> iets te sê het hier nie.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|