Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoera voor Katryn
Hoera voor Katryn [boodskap #3903] Do, 05 Februarie 2004 23:56 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Welgefeliciteerd met je verjaardag! Hopelijk begin je er uitgerust aan....
In Nederland is er een comediënne die ooi een lied zong over een verjarende
vrouw:

...............
als moeder jarig is, dan zit ze geen moment!
dan is het rennen, vliegen, sloven,
van beneden weer naar boven......

Plezierige dag Katryn!

Roely
Re: Hoera voor Katryn [boodskap #3905 is 'n antwoord op boodskap #3903] Vr, 06 Februarie 2004 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 6 Feb 2004 00:56:44 +0100, "Roely" wrote:

> Welgefeliciteerd met je verjaardag! Hopelijk begin je er uitgerust aan....
> In Nederland is er een comediënne die ooi een lied zong over een verjarende
> vrouw:
>
> ...............
> als moeder jarig is, dan zit ze geen moment!
> dan is het rennen, vliegen, sloven,
> van beneden weer naar boven......
>
> Plezierige dag Katryn!


BAIE dankie, Roely. Ek het eers probeer om iets vir jou te skryf in
Nederlands, maar toe vee ek eerder uit! ;-)))
Ek het nogal ook 'n nota op my almanak hier vir die 21ste en 24ste!!
En jou kettingsaag ook.....Ek wonder of Lorinda nog so af en toe hare
moet gebruik?
;-)))
Re: Hoera voor Katryn [boodskap #3909 is 'n antwoord op boodskap #3905] Vr, 06 Februarie 2004 07:07 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:iq16205netr508opkm30n4frliva6rdqsb@4ax.com...

>
> BAIE dankie, Roely. Ek het eers probeer om iets vir jou te skryf in
> Nederlands, maar toe vee ek eerder uit! ;-)))
> Ek het nogal ook 'n nota op my almanak hier vir die 21ste en 24ste!!
> En jou kettingsaag ook.....Ek wonder of Lorinda nog so af en toe hare
> moet gebruik?
> ;-)))

Nee, my kettingsaag is net 'n "deterrent".....:-))

Ek hoop dis 'n wonderlike jaar vir jou Katryn.

Lorinda
Vorige onderwerp: 'n Brief uit Gauteng:)
Volgende onderwerp: Lorinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:07:51 MGT 2024