Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As...
As... [boodskap #3877] |
Di., 03 Februarie 2004 20:01  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.
DD
|
|
|
|
Re: As... [boodskap #3885 is 'n antwoord op boodskap #3878] |
Wo., 04 Februarie 2004 01:15   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Feb 2004 20:06:23 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:3dvv1015a1tsvvlbsn7p226fvj798npbo4@4ax.com...
>>
>>
>> as een van my bewonderaars dalk vir my 'n briefie gestuur het,
>> stuur dit oor asseblief. Toe ek inskakel, was daar 497 briewe.
>> Maklik om dit uit te vee, maar verseker sal ek moet formateer.
>> Want, as ek ooit 'n briefbom gesien het, is dit een die.
>>
>> DD
>>
>
> Kan jy nie 'n nuwe e-pos adres kry nie? En wie neem so knaend wraak op jou
> DD? :-))
>
> Lorinda
>
Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.
Sien jou vanmiddag:-)
|
|
|
Re: As... [boodskap #3886 is 'n antwoord op boodskap #3885] |
Wo., 04 Februarie 2004 06:47   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:cmg0209ghl6g74fcn8pecbmjddckqkb7cn@4ax.com...
> Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
> Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
> spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
> delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
> daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.
LOL! Hou op om hulle pos te bounce, delete dit net. Bedoel jy ek is een van
die spammers wie se pos jy gebounce het ? Dis 'n leuen hoor! :-))
Lorinda
|
|
|
Re: As... [boodskap #3888 is 'n antwoord op boodskap #3886] |
Wo., 04 Februarie 2004 18:42   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 4 Feb 2004 06:47:09 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:cmg0209ghl6g74fcn8pecbmjddckqkb7cn@4ax.com...
>
>> Dit is nou 3.00vm. En toe ek my pos oopmaak, was daar 507 briewe,
>> Lorinda:-) Ek gebruik 'n anti-spam program, maar ek sien nou dat dit
>> spammers, wie se briewe ek gebounce het, wat as 'could not be
>> delivered' terugkom. Nou, 20min later het ek die lot uitgevee, en
>> daar is 'n brief van jou ook, wat ek beantwoord.
>
> LOL! Hou op om hulle pos te bounce, delete dit net. Bedoel jy ek is een van
> die spammers wie se pos jy gebounce het ? Dis 'n leuen hoor! :-))
>
> Lorinda
>
En dan word dit gesê dat ék te tegnies lees!
Maar dié keer het jy verkeerd gelees. Ek het
506 briewe gebounce
|
|
|
|
|
|
|
Re: As... [boodskap #3916 is 'n antwoord op boodskap #3915] |
Sa., 07 Februarie 2004 10:29  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
undercover skryf in boodskap news:...
>>>
>
>>> Ons wag in spamming. Hoeveel het jy vandag gebounce?:-))
>> Verduidelik asseblief:-)
>>
>> Gespamde
>>
> O shittt. Ek moet soms email adres verander...!
>
> ?
LOL! Ja, dis nogal belangrik. En het die spamming toe gewag? :-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 13:45:01 UTC 2025
|