Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep
Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89903] Di, 03 Februarie 2004 18:46 na volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
'The testing of IO's must be democratised so that High scores can be
brought within the reach of those who, through no fault of their own,
are ignorant and foolish.' - ANC.

SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)

Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
education (OBE) was introduced in schools.

This is the conclusion of several educational psychologists, who
regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
Prof Kobus Maree of the University of Pretoria's education faculty
compared the IQs of a number of pupils in Gauteng with those of pupils a
few years ago. He said it was clear that pupils exposed to only OBE had
a lower IQ. He ascribed this to the fact that these pupils never
mastered certain basic principles.
They especially have problems with spelling, reading and numeracy.Maree
found that this decrease was not as pronounced in schools where OBE was
combined with old teaching methods such as drilling.
"Many parents believe a child is 'born with a high IQ'. In reality,the
IQ is an indication of a person's learnt academic potential," Maree
said. Dr Lanette Hatting, educational psychologist from Johannesburg,
confirmed these findings.
"It is shocking to see how children's verbal
ability and their abilities to think logically, to argue and to express
themselves have deteriorated over the past few years." She said many
children had a "very" limited vocabulary and few could do basic
calculations without a calculator.
Hattingh said children's memories were no longer being "exercised". She
said the fact that children can nolonger spell, read or recite tables,
brought a drop in IQ.
Hattingh stressed that a child's IQ is something that must be "developed".
"This is why an educational environment in which they are stimulated and
where their skills are optimally developed is so important."

>
>
>
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89905 is 'n antwoord op boodskap #89903] Di, 03 Februarie 2004 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"bolander" wrote

> SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
>
> Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
> education (OBE) was introduced in schools.
>
> This is the conclusion of several educational psychologists, who
> regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.

Nou wonder ek of dit dieselfde is hier in
Ontario, waar "outcomes based education" ook
nagevolg word.

Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89933 is 'n antwoord op boodskap #89905] Wo, 04 Februarie 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:x8STb.153878$fgk.85276@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "bolander" wrote
>
>> SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
>>
>> Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
>> education (OBE) was introduced in schools.
>>
>> This is the conclusion of several educational psychologists, who
>> regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
>
> Nou wonder ek of dit dieselfde is hier in
> Ontario, waar "outcomes based education" ook
> nagevolg word.
>
> Gloudina
>

Sou die IK geval het omdat hulle vroeer net die blankes getoets het?

(Toemaar, Glouds, ek spot sommer net...)

Meer ernstig, word IK aangeleer, of word jy daarmee gebore?

Max____________________________
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89937 is 'n antwoord op boodskap #89933] Wo, 04 Februarie 2004 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die koerant word mens met 'n IK gebore, maar dit moet ontwikkel en
geoefen word om 'n hoë IK te word.
Mag miskien so wees, ek dink nie so nie.
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:4020aa69$0$331$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "@rogers.com" wrote in message
> news:x8STb.153878$fgk.85276@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "bolander" wrote
>>
>>> SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
>>>
>>> Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
>>> education (OBE) was introduced in schools.
>>>
>>> This is the conclusion of several educational psychologists, who
>>> regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
>>
>> Nou wonder ek of dit dieselfde is hier in
>> Ontario, waar "outcomes based education" ook
>> nagevolg word.
>>
>> Gloudina
>>
>
>
> Sou die IK geval het omdat hulle vroeer net die blankes getoets het?
>
> (Toemaar, Glouds, ek spot sommer net...)
>
> Meer ernstig, word IK aangeleer, of word jy daarmee gebore?
>
> Max____________________________
>
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89939 is 'n antwoord op boodskap #89905] Wo, 04 Februarie 2004 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anton[1]  is tans af-lyn  Anton[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "bolander" wrote
>
>> SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
>>
>> Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
>> education (OBE) was introduced in schools.
>>
>> This is the conclusion of several educational psychologists, who
>> regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
>
> Nou wonder ek of dit dieselfde is hier in
> Ontario, waar "outcomes based education" ook
> nagevolg word.
>
> Gloudina

persoonlik dink ek nie dit alleen is te blameer nie. dis omdat onse
staats skole elke jaar die standaard verlaag sodat daar `n
aanvaarbare slaagsyfer is.
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89943 is 'n antwoord op boodskap #89939] Wo, 04 Februarie 2004 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vra so 'n bietjie rond onder die universiteitdosente......hulle sal jou kan
vertel van studente wat slaag omdat hulle [die dosente] gedwing word om die
slaagsyfer te verlaag sodat aantal geslaagdes aanvaarbaar kan wees. Hulle
huil daaroor want dit beteken dat mense slaag wat nie 'n clue het oor die
vak nie en die volgende jaar gaan dit nog erger. Verder is daar mense wat
'n hoë selfstandaard het en trots op sy vak is en sy kennis ordentlik wil
oordra na waardige ontvangers toe. Dis egter nie binne die vereistes van
Afrika nie!

"Anton" skryf in boodskap news:ca481a1f.0402040046.77f30e3d@posting.google.com...
> "@rogers.com" wrote in message
news:...
>> "bolander" wrote
>>
>>> SA education: IQ drop shock 02/02/2004 08:04 - (SA)
>>>
>>> Johannesburg - The IQ of children has dropped since outcomes based
>>> education (OBE) was introduced in schools.
>>>
>>> This is the conclusion of several educational psychologists, who
>>> regularly test the IQ and aptitude of high school pupils.
>>
>> Nou wonder ek of dit dieselfde is hier in
>> Ontario, waar "outcomes based education" ook
>> nagevolg word.
>>
>> Gloudina
>
> persoonlik dink ek nie dit alleen is te blameer nie. dis omdat onse
> staats skole elke jaar die standaard verlaag sodat daar `n
> aanvaarbare slaagsyfer is.
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89945 is 'n antwoord op boodskap #89933] Wo, 04 Februarie 2004 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - jy hoef nie om verskoning te vra nie. Daar word weg gedoen met
IK-toetse om swartes oor die algemeen swak vaar. Daar is bepaald daardies
wat goed en ver-bogemiddeld vaar. Jy kan my maar hiervoor 'n rassis noem,
maar ek glo dat dit daar is waar die verskil l
�. So - hoe gaan ons nou potensiaal meet?
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89969 is 'n antwoord op boodskap #89933] Wo, 04 Februarie 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" wrote > Sou die IK geval het omdat hulle vroeer net die blankes
getoets het?
>
> (Toemaar, Glouds, ek spot sommer net...)
>
> Meer ernstig, word IK aangeleer, of word jy daarmee gebore?

Wel, die mense in SA wat sê dat "outcomes based education" die
kinders se IK verlaag, hoop ek weet waarvan hulle praat op 'n
wetenskaplike manier, want anders kan hulle maklik beskuldig
word van politiek speel met wetenskap. Die tradisionele idee
is dat mens se IK ongeveer dieselfde bly, mits dit gemeet word
deur goeie wetenskaplike maatstawwe. Ek sou dus wou weet
wie hulle toets en hoe hulle tot dié gevolgtrekking gekom het.

Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89970 is 'n antwoord op boodskap #89945] Wo, 04 Februarie 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

Daar word weg gedoen met
> IK-toetse om swartes oor die algemeen swak vaar.

Ag dierbaarheid toggie. Jonas, jy moet
asseblief bietjie buite SA bly, en sien wat
ander lande doen in hulle onderwys-
stelsels. IK is lankal nie meer die rigsnoer
wat sal determineer wat mens doen in
jou onderwys-sisteme nie.

Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89971 is 'n antwoord op boodskap #89943] Wo, 04 Februarie 2004 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

Dis egter nie binne die vereistes van
> Afrika nie!

En ek vertel weer die storie wat die
professor vir my seun vertel het toe
hy hom gekeur het vir 'n plek by
Universiteit van Kaapstad se MBA
program. Hy het gesê hulle swart
studente kom almal uit ander dele
van Afrika, want die Bantoe-
Onderwys skoliere is so ondermyn
dat hulle nie 'n goeie agtergrond
gegee is nie. So hou nou op met
jou gekekkel oor die res van Afrika
en kyk in jou eie boesem.

Penkop op Nossob
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89978 is 'n antwoord op boodskap #89971] Wo, 04 Februarie 2004 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou antie, net so min soos jy weet waar en wat die Nossob is, net so min
weet jy duidelik nie dat Namibië en SA se opvoedingstelsel nou saam met
mekaar loop nie......dis nou vir die mense wat belangstel in studeer 'n iets
te leer uit die hele poging. As ek vir jou sê dosente kla aan die SA
universiteite oor die verlagende standaarde, glo my, ek praat uit die bek
uit van verskeie dosente wat ek persoonlik ken en meeste van hulle veel meer
intelligent as jy as ek so na jou redenasies kyk! Dalk is dit hoekom jy
nie kan begryp wat die werklikheid is nie?
Wat is die werklikheid? Dosente op universiteite aan SA word gedruk om
hulle standaarde meer 'vergewend' te maak om sodoende aanvaarbare
slaagsyfers te wys, wel wetende dat dit teen hul grein as akedemici ingaan
om dit te doen......o, en ek het nêrens enigiets gesê van ras nie. JOU kop
is siek!
"@rogers.com" wrote in message
news:MD6Ub.127105$9Ce1.80261@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> Dis egter nie binne die vereistes van
>> Afrika nie!
>
> En ek vertel weer die storie wat die
> professor vir my seun vertel het toe
> hy hom gekeur het vir 'n plek by
> Universiteit van Kaapstad se MBA
> program. Hy het gesê hulle swart
> studente kom almal uit ander dele
> van Afrika, want die Bantoe-
> Onderwys skoliere is so ondermyn
> dat hulle nie 'n goeie agtergrond
> gegee is nie. So hou nou op met
> jou gekekkel oor die res van Afrika
> en kyk in jou eie boesem.
>
> Penkop op Nossob
>
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #89982 is 'n antwoord op boodskap #89970] Wo, 04 Februarie 2004 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" scheme:
> Daar word weg gedoen met
> IK-toetse om swartes oor die algemeen swak vaar. Daar is bepaald daardies
> wat goed en ver-bogemiddeld vaar. Jy kan my maar hiervoor 'n rassis noem,
> maar ek glo dat dit daar is waar die verskil l
> ê. So - hoe gaan ons nou potensiaal meet?

na Jonas gesê het:

> Daar word weg gedoen met
>> IK-toetse om swartes oor die algemeen swak vaar.
>
> Ag dierbaarheid toggie. Jonas, jy moet
> asseblief bietjie buite SA bly, en sien wat
> ander lande doen in hulle onderwys-
> stelsels. IK is lankal nie meer die rigsnoer
> wat sal determineer wat mens doen in
> jou onderwys-sisteme nie.
>
> Gloudina
>

bouwer, ek kan nié glo dat nà Jonas
vertel dat 'daar weg gedoen is met IK toetse'
omdat jou aanhangers so sleg doen,
sê jy vir hom dat daar nie meer IK toetse
as rigsnoer gebruik word nie. Anti, gebruik
jy dalk nou die naam 'bolander' ook?

DDD
(Dierbare Dave Du Plessis)
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90009 is 'n antwoord op boodskap #89969] Do, 05 Februarie 2004 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Al weer voet in die mond - OBE is moontlik waar die onderwysers
opgelei is om dit toe te pas en waar die klas klein genoeg is om te
verseker dat die onderwyser die kinders se vordering kan monitor. .
Beide is nie so in SA nie - onderwysers het 'n paar sessies bygewoon
oor OBE en die klasse is 30 tot 40. Die kinders wat agterbly verdwyn
eenvoudig. Soos in 'n privaat skool waar daar gemotifeerde
onderwysers, klein klasse en genoeg hulpmiddele is om dit deur te
voer.

Wat natuurlik ook waar is as jy nie die terme verstaan wat in die IK
toetse gebruik word nie gaan jou IK toets ook nie jou potensiaal
weerspieel nie - maw 'n wester geslante Ik toets diskrimineer
definitief teen nie westerse kinders - ook teen kinders wat 'n
gebrekige skoolopvoeding het. Maar dit is ongelukkig al wat beskikbaar
is.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Max" wrote > Sou die IK geval het omdat hulle vroeer net die blankes
> getoets het?
>>
>> (Toemaar, Glouds, ek spot sommer net...)
>>
>> Meer ernstig, word IK aangeleer, of word jy daarmee gebore?
>
> Wel, die mense in SA wat sê dat "outcomes based education" die
> kinders se IK verlaag, hoop ek weet waarvan hulle praat op 'n
> wetenskaplike manier, want anders kan hulle maklik beskuldig
> word van politiek speel met wetenskap. Die tradisionele idee
> is dat mens se IK ongeveer dieselfde bly, mits dit gemeet word
> deur goeie wetenskaplike maatstawwe. Ek sou dus wou weet
> wie hulle toets en hoe hulle tot dié gevolgtrekking gekom het.
>
> Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90018 is 'n antwoord op boodskap #90009] Do, 05 Februarie 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" wrote

OBE is moontlik waar die onderwysers
> opgelei is om dit toe te pas en waar die klas klein genoeg is om te
> verseker dat die onderwyser die kinders se vordering kan monitor. .
> Beide is nie so in SA nie - onderwysers het 'n paar sessies bygewoon
> oor OBE en die klasse is 30 tot 40.

Moet dan nie die metode van onderwys blameer
as daar ander faktore is wat die moeilikheid
veroorsaak nie. Ek dink juis die "outcomes
based education" is om die onderwysers te
dwing te kyk na watter resultate hulle kry,
liewer as om net slaafs 'n sillabus na te volg
en te dink dat hulle hul plig gedoen het.
SA het natuurlik 'n geweldige probleem,
noudat daar 'n geintegreerde skoolstelsel
is en julle whiteys sit en kekkel oor die
uitslae van swartes wat vir eeu met laer
standaarde moes saamleef. Dis ongeveer
dieselfde probleme wat hulle hier in
Toronto het in skole wat byna uitsluitlik
vol immigrante is wat Engels nie goed
magtig is nie en uit swak ekonomiese
situasies kom.

Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90021 is 'n antwoord op boodskap #90009] Do, 05 Februarie 2004 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" wrote

maw 'n wester geslante Ik toets diskrimineer
> definitief teen nie westerse kinders - ook teen kinders wat 'n
> gebrekige skoolopvoeding het. Maar dit is ongelukkig al wat beskikbaar
> is.

Beskikbaar vir wat?
Die doel van opvoeding het in die laaste paar
dekades 'n drastiese verandering ondergaan.
Jy kry nie nou meer die apartheid wat daar
bestaan het in my skooldae tussen slim en
dom leerlinge nie. Almal moet gelei word
om hulle potensiaal te bereik.
Daar is die storie van die New Yorkse
onderwyser wat gedink het dat sy met haar
leerlinge se IK's werk. Omdat hulle IK's
taamlik hoog was op haar lys, het sy begin
dink dat hierdie kinders beter kón doen en
het daarop gestaan dat hulle hul potensiaal
moet bereik, soos gereflekteer in hulle IK
lys. Hulle het toe ook sommer vinnig beter
geword en uiteindelik 'n uitstekende klas
geword, want die onderwyser het nie nee
vir 'n antwoord gevat nie. Toe vind sy later
uit die lys was 'n lys van hulle lockers, en dat
hulle IK's baie laer was.

Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90040 is 'n antwoord op boodskap #89970] Vr, 06 Februarie 2004 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy beantwoord nie my vraag nie - hoe gaan jy plaaslik potensiaal
meet.
Kom ek vertel jou maar net dat ek kontak het met mense by Dept Arbeid wat
weekliks duisende toetse doen - en my vooroordeel in die verband is op
feitelike statistieke gegrond - nie duimsuig soos joune nie.
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90126 is 'n antwoord op boodskap #90021] So, 08 Februarie 2004 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ag asseblief - die 'apartheid' sal vir altyd daar wees tussen dom en
slim - die skole kyk steeds net na die top leerlinge - as jy al die
publisiteit glo dan kan ek verstaan dat jy 'n redelike probleem gehdad
het op skool - seker sos ek ook een van die dom kinders gewees en nie
'n regverdige deel van die onderwyser se aandag gekry nie.

Die verskil sal altyd daar wees - net soos dit daar sal wees tussen
ryk en ander - by the way - verbruik jy nog lekker aan jou
disproporsionee deel van die aarde se hulpbronne? :}

Die IK storie klink vir my net na nog 'n urban legend.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" wrote
>
> maw 'n wester geslante Ik toets diskrimineer
>> definitief teen nie westerse kinders - ook teen kinders wat 'n
>> gebrekige skoolopvoeding het. Maar dit is ongelukkig al wat beskikbaar
>> is.
>
> Beskikbaar vir wat?
> Die doel van opvoeding het in die laaste paar
> dekades 'n drastiese verandering ondergaan.
> Jy kry nie nou meer die apartheid wat daar
> bestaan het in my skooldae tussen slim en
> dom leerlinge nie. Almal moet gelei word
> om hulle potensiaal te bereik.
> Daar is die storie van die New Yorkse
> onderwyser wat gedink het dat sy met haar
> leerlinge se IK's werk. Omdat hulle IK's
> taamlik hoog was op haar lys, het sy begin
> dink dat hierdie kinders beter kán doen en
> het daarop gestaan dat hulle hul potensiaal
> moet bereik, soos gereflekteer in hulle IK
> lys. Hulle het toe ook sommer vinnig beter
> geword en uiteindelik 'n uitstekende klas
> geword, want die onderwyser het nie nee
> vir 'n antwoord gevat nie. Toe vind sy later
> uit die lys was 'n lys van hulle lockers, en dat
> hulle IK's baie laer was.
>
> Gloudina
Re: Vanaf 'n Amerikaanse nuusgroep [boodskap #90128 is 'n antwoord op boodskap #90018] So, 08 Februarie 2004 11:54 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê jy entlik hier onder - lees tog weer jou pos voordat jy send
druk!

Die onderwysers in SA het NIE DIE OPLEIDING om dit OBE toe te pas nie.
Dit veroorsaak net dat kinders nog verder agter raak.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" wrote
>
> OBE is moontlik waar die onderwysers
>> opgelei is om dit toe te pas en waar die klas klein genoeg is om te
>> verseker dat die onderwyser die kinders se vordering kan monitor. .
>> Beide is nie so in SA nie - onderwysers het 'n paar sessies bygewoon
>> oor OBE en die klasse is 30 tot 40.
>
> Moet dan nie die metode van onderwys blameer
> as daar ander faktore is wat die moeilikheid
> veroorsaak nie. Ek dink juis die "outcomes
> based education" is om die onderwysers te
> dwing te kyk na watter resultate hulle kry,
> liewer as om net slaafs 'n sillabus na te volg
> en te dink dat hulle hul plig gedoen het.
> SA het natuurlik 'n geweldige probleem,
> noudat daar 'n geintegreerde skoolstelsel
> is en julle whiteys sit en kekkel oor die
> uitslae van swartes wat vir eeu met laer
> standaarde moes saamleef. Dis ongeveer
> dieselfde probleme wat hulle hier in
> Toronto het in skole wat byna uitsluitlik
> vol immigrante is wat Engels nie goed
> magtig is nie en uit swak ekonomiese
> situasies kom.
>
> Gloudina
Vorige onderwerp: As...
Volgende onderwerp: kom dit by jullie ook?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:16:17 MGT 2024