Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gratis anonieme nuusverskaffer
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38594] Vr, 26 Januarie 2001 19:39 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Who will be considered a founding member?
A founding member will be anyone who has signed up with us and
provided their credit information before our first billing cycle. A
founding member will recieve access to our server at a reduced cost
for as long as the members account remains active.

ô ô !!!

DD

On Fri, 26 Jan 2001 00:30:56 -0800, Danielle wrote:

> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38599 is 'n antwoord op boodskap #38594] Sa, 27 Januarie 2001 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ditto...

"Danielle" skryf in boodskap news:3vt37t024p2ppt6ougpntfkigkfqp092be@4ax.com...
> On Fri, 26 Jan 2001 21:39:49 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>>
>> Who will be considered a founding member?
>> A founding member will be anyone who has signed up with us and
>> provided their credit information before our first billing cycle. A
>> founding member will recieve access to our server at a reduced cost
>> for as long as the members account remains active.
>
> Ja, alhoewel die diens gratis is op die oomblik, en mens hoef gladnie
> krediet kaart informasie te gee nie. En elkgeval ons het die site
> bietjie getoets, en dit is gladnie die moeite werd nie. Mors van tyd.
> :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38600 is 'n antwoord op boodskap #38594] Sa, 27 Januarie 2001 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ditto...

"Danielle" skryf in boodskap news:3vt37t024p2ppt6ougpntfkigkfqp092be@4ax.com...
> On Fri, 26 Jan 2001 21:39:49 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>>
>> Who will be considered a founding member?
>> A founding member will be anyone who has signed up with us and
>> provided their credit information before our first billing cycle. A
>> founding member will recieve access to our server at a reduced cost
>> for as long as the members account remains active.
>
> Ja, alhoewel die diens gratis is op die oomblik, en mens hoef gladnie
> krediet kaart informasie te gee nie. En elkgeval ons het die site
> bietjie getoets, en dit is gladnie die moeite werd nie. Mors van tyd.
> :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38613 is 'n antwoord op boodskap #38594] Sa, 27 Januarie 2001 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
please_ask  is tans af-lyn  please_ask
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 26 Jan 2001 17:25:38 -0500, Danielle wrote:

> Ja, alhoewel die diens gratis is op die oomblik, en mens hoef gladnie
> krediet kaart informasie te gee nie. En elkgeval ons het die site
> bietjie getoets, en dit is gladnie die moeite werd nie. Mors van tyd.

Ek het probeer pos daarmee, maar my posting het bllot as 'n heading
verskyn met die boodskap dat die teks nie afgelaai kan word nie eant
dis te oud.

Dit was op Outlook Express. Op Agent via 'n ander nuus-server het nie
eers die header verskyn nie.
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38765 is 'n antwoord op boodskap #38594] Do, 01 Februarie 2001 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thanks D, maar die ouens se page suig vreeslik. Jy kan aanteken, jou
crediet kaart en password info verander, afteken - maar WAAR IS OPSIE OM
NUUSGROEPE OOP TE MAAK???!!!!! :)

Danielle wrote:
>
> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: Gratis anonieme nuusverskaffer [boodskap #38766 is 'n antwoord op boodskap #38765] Do, 01 Februarie 2001 09:26 Na vorige boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
lous wrote:
>
> Thanks D, maar die ouens se page suig vreeslik. Jy kan aanteken, jou
> crediet kaart en password info verander, afteken - maar WAAR IS OPSIE OM
> NUUSGROEPE OOP TE MAAK???!!!!! :)
>

Duh!!! Lekker dof vandag ... STAMP STAMP STAMP!!!!
Vorige onderwerp: Opperman se aanvanklike waarde-oordele oor Le Roux, Rabie ens.
Volgende onderwerp: "Die Lang Pad" deur ANNE-MARIE CONRADIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:26:40 MGT 2024