Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38519] Di, 23 Januarie 2001 00:24 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

‘n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38521 is 'n antwoord op boodskap #38519] Di, 23 Januarie 2001 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

>> 2.4
>> Breyten Breytenbach
>>
>> Die angelier slaan
>> haar rooi rok oop
>> asof sy enige oogknip nou
>> die flamenco gaan loop
>>
>> 'n kwikkie kom verby
>> pootjie pootjie platformpolvy
>> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
>> die vlerk so witmes in die sy
>>
>> wie sal bly
>> staan die laaste op die baan?
>
> Hierdie gedig verstaan ek gladnie. Waarna word hier verwys, en
> waaroor gaan dit?
> 'n Verduideliking groot asseblief?

Die angelier word vergelyk met 'n flamenco-danseres. As jy mooi na 'n
wit en rooi angelier
kyk, lyk dit nogal na die onderste gedeelte van
'n flamenco-danseres se rok, vol valletjies.
Nou sit Breyten die dans-tema voort deur te
verwys na 'n kwikkie wat vir hom weer lyk soos
'n manlike flamenco-danser met platformpolvy
en bolero, ens.
En dan integreer hy in die gedig 'n verwysing na
'n outydse Afrikaanse liedjie wat eindig met die
frase "wie sal staan die laaste in die baan."

Gloudina


>
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38528 is 'n antwoord op boodskap #38519] Di, 23 Januarie 2001 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verklaar die "2.4" - ook, asseblief?
skryf in boodskap news:3A6D059B.62FAF00E@home.com...
Danielle wrote:

>> 2.4
>> Breyten Breytenbach
>>
>> Die angelier slaan
>> haar rooi rok oop
>> asof sy enige oogknip nou
>> die flamenco gaan loop
>>
>> 'n kwikkie kom verby
>> pootjie pootjie platformpolvy
>> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
>> die vlerk so witmes in die sy
>>
>> wie sal bly
>> staan die laaste op die baan?
>
> Hierdie gedig verstaan ek gladnie. Waarna word hier verwys, en
> waaroor gaan dit?
> 'n Verduideliking groot asseblief?

Die angelier word vergelyk met 'n flamenco-danseres. As jy mooi na 'n
wit en rooi angelier
kyk, lyk dit nogal na die onderste gedeelte van
'n flamenco-danseres se rok, vol valletjies.
Nou sit Breyten die dans-tema voort deur te
verwys na 'n kwikkie wat vir hom weer lyk soos
'n manlike flamenco-danser met platformpolvy
en bolero, ens.
En dan integreer hy in die gedig 'n verwysing na
'n outydse Afrikaanse liedjie wat eindig met die
frase "wie sal staan die laaste in die baan."

Gloudina

>
Re: " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #38529 is 'n antwoord op boodskap #38519] Di, 23 Januarie 2001 18:27 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Verklaar die "2.4" - ook, asseblief?
>
>>> 2.4
>>> Breyten Breytenbach
>>>
>>> Die angelier slaan
>>> haar rooi rok oop
>>> asof sy enige oogknip nou
>>> die flamenco gaan loop
>>>
>>> 'n kwikkie kom verby
>>> pootjie pootjie platformpolvy
>>> ene pronkveer bolero en onderbaadjie
>>> die vlerk so witmes in die sy
>>>
>>> wie sal bly
>>> staan die laaste op die baan?

Ongelukkig kan ek nie, Jonas. Daar is verskillende
gedigte met die snaakse titels. Ek dink miskien dat
Breyten maar sommer op heel post-moderne manier
so 'n titel geskep het om die aandag te kry.
Of miskien het dit met die maat van die flamenco-
dans te doen. Ek weet nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: "My Vrou" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: " 2.9 (Skaweduwee)" deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 18:37:30 MGT 2024