Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Killfilters en doppelgangers
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38500] Ma, 22 Januarie 2001 01:15 na volgende boodskap
Mix Master \(Jabba \&  is tans af-lyn  Mix Master \(Jabba \&
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:opum6tsd7mc9t2n937juv6d2m71oknspf9@4ax.com...
> Tobie (aka Mel)

I love you! I dont speak rock!

BTW I am still alive.... I guess the baby fuckers who wanted to kill me are
moffies... I was looking forward so much to plugging them with my 9mm.... I
actually bought extra ammo and shot off about 300 rounds over the xmas
season.... but it was loads of fun.... but not as satisfying as seeing a
head explode in a red pulp of brain matter and bone and blood...
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38505 is 'n antwoord op boodskap #38500] Ma, 22 Januarie 2001 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jitte , mofgat Mel maar jy rof jong.
300 rontes "geskyt". Is jy nou Rambo se nefies se pel ou MEL

Krokkie

"Mix Master (Jabba "the Mel" Hutt)" skryf in boodskap news:94g1lr$m18$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Danielle" wrote in message
> news:opum6tsd7mc9t2n937juv6d2m71oknspf9@4ax.com...
>> Tobie (aka Mel)
>
> I love you! I dont speak rock!
>
> BTW I am still alive.... I guess the baby fuckers who wanted to kill me are
> moffies... I was looking forward so much to plugging them with my 9mm.... I
> actually bought extra ammo and shot off about 300 rounds over the xmas
> season.... but it was loads of fun.... but not as satisfying as seeing a
> head explode in a red pulp of brain matter and bone and blood...
>
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38511 is 'n antwoord op boodskap #38500] Ma, 22 Januarie 2001 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> On Sun, 21 Jan 2001 23:22:44 +0200, "Davie Davis"
> wrote:
>

>
> Soet wees Johan, Lous, Riaan, Reenen, Tobie (aka Mel), Bill, Davie,
> Julian, Vos, Krokkie, Gtifan, Jaarik, Lancaster, Dingus, Pete, Elaine
> en Frikkie.
>
> Van:
> Danielle, Klipspringer, Sue, Darkangel, Poppie, Jonas, Nude Raider,
> Bobbie, Nasty Quaker, Marcus, Jacques, New2Usa, Fokapi, Kaapsekind, E
> Bessinger, Diek Henning (en die res gaan ek geheim hou vir eers)
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----

Met sommige van die name was jy en ek bereid om 'n paar trappies af te
klim. Maar nie een van ons twee was bereid om àl die trappe af te klim
tot heelonder en verantwoordelikheid te aanvaar vir die naam Gloudina
nie!

So ons het darem nog trots!

DD
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38518 is 'n antwoord op boodskap #38500] Di, 23 Januarie 2001 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> On Mon, 22 Jan 2001 13:52:35 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Met sommige van die name was jy en ek bereid om 'n paar trappies af te
>> klim. Maar nie een van ons twee was bereid om àl die trappe af te klim
>> tot heelonder en verantwoordelikheid te aanvaar vir die naam Gloudina
>> nie!
>>
>> So ons het darem nog trots!
>
> LOL! Ja nee....al is dit ook al wat ons nog oorhet. :-)))
> En nou skuld jy my 'n nuwe sleutelbord!! (Koffie en keyboards gaan
> nogal nie saam nie) :-(
>
> -

Terwyl julle in julle egosentriese klein eggo-kamers sit, besef julle seker
nie dat julle
omtrent almal al verloor het nie. Niks is
so boring soos mense wat dink hulle is
vreeslik smart nie.
Ongelukkig het julle nie genoeg vastigheid
en persoonlikheid om 'n volgehoue "Gloudina"
te impersoneer nie. My beste raad vir julle is
om as julleself op die nuusgroep te verskyn, Dit
moet so vreeslik baie van julle tyd in beslag
neem om so voor die rekenaar te sit. Het
julle nie day jobs nie?

Die Ruiter in die Nag

>
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38522 is 'n antwoord op boodskap #38500] Di, 23 Januarie 2001 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
B...[2]  is tans af-lyn  B...[2]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ditsem!!!!!!
Bob
Danielle wrote:

> On Tue, 23 Jan 2001 00:13:58 GMT, slaat @home.com vir Danielle met 'n
> slap vis, en sê:
>
>> Terwyl julle in julle egosentriese klein eggo-kamers sit, besef julle seker
>> nie dat julle
>> omtrent almal al verloor het nie.
>
> Moenie sulke groot woorde gebruik, sonder om te verduidelik wat dit
> beteken nie!
>
>> Niks is
>> so boring soos mense wat dink hulle is
>> vreeslik smart nie.
>
> Verkeerd. Niks is so boring soos mense wat dink ander mense dink
> hulle is vreeslik smart nie.
>
>> Ongelukkig het julle nie genoeg vastigheid
>> en persoonlikheid om 'n volgehoue "Gloudina"
>> te impersoneer nie.
>
> Jy praat van "julle" en jy kwoteer my brief, so ek antwoord nou as
> myself, vir myself as Danielle...As jy nie so argwanend was nie, kon
> jy dalk tot 'n ander gevolgtrekking gekom het. 'n Meer logiese
> gevolgtrekking van waarom jou naam nie verskyn het in my lys nie!!!
>
>> beste raad vir julle is
>> om as julleself op die nuusgroep te verskyn, Dit
>
> Ek en ekself met myself en vir myself - ons is almal dieselfde
> persoon wat van dag 1 af in hierdie groep geskryf het as DANIELLE!...
> Ja, ek het "jackson" as van gebruik, en het dit toe later weggevat.
> Danielle Jackson was baie stout, maar Danielle was bietjie meer
> ordentlik, so ek hou toe maar vir Danielle. Ja, eintlik is dit
> Daniel, maar as ek elle agteraan sit, dan dink almal ek is 'n meisie.
> Slim ne? Enige probleem daarmee?
>
>> moet so vreeslik baie van julle tyd in beslag
>> neem om so voor die rekenaar te sit. Het
>> julle nie day jobs nie?
>
> Ja, maar as die vloere klaar gewas is, en die vensters is skoon, en
> die miesies is huistoe, dan kan ek doen net wat ek wil!
>
>> Die Ruiter in die Nag
>
> Nou gaan ek alweer nagmerries kry vanaand! :-(
> Of is hierdie ruiter nie die koplose ene nie?
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38524 is 'n antwoord op boodskap #38500] Di, 23 Januarie 2001 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Danielle wrote:
>
>> On Mon, 22 Jan 2001 13:52:35 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>> Met sommige van die name was jy en ek bereid om 'n paar trappies af te
>>> klim. Maar nie een van ons twee was bereid om àl die trappe af te klim
>>> tot heelonder en verantwoordelikheid te aanvaar vir die naam Gloudina
>>> nie!
>>>
>>> So ons het darem nog trots!
>>
>> LOL! Ja nee....al is dit ook al wat ons nog oorhet. :-)))
>> En nou skuld jy my 'n nuwe sleutelbord!! (Koffie en keyboards gaan
>> nogal nie saam nie) :-(
>>
>> -
>
> Terwyl julle in julle egosentriese klein eggo-kamers sit, besef julle seker
> nie dat julle
> omtrent almal al verloor het nie. Niks is
> so boring soos mense wat dink hulle is
> vreeslik smart nie.
> Ongelukkig het julle nie genoeg vastigheid
> en persoonlikheid om 'n volgehoue "Gloudina"
> te impersoneer nie. My beste raad vir julle is
> om as julleself op die nuusgroep te verskyn, Dit
> moet so vreeslik baie van julle tyd in beslag
> neem om so voor die rekenaar te sit. Het
> julle nie day jobs nie?
>
> Die Ruiter in die Nag
>

RODVELMGA!!!! OHOPOHO!!!! Gloudina - jy maak my dag!!! Net as ek dink
ek't nou als gesien dan kom Gloudina op met so 'n gem - OHOPOHO!!!

Groete
Johan, Dingus, Krokkie, Riaan, Tobie (aka Mel), Bill, Davie,Julian,
Vos, Gtifan, Jaarik, Lancaster, Pete, Lous, Reenen, Elaine en Frikkie.
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38527 is 'n antwoord op boodskap #38522] Di, 23 Januarie 2001 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Danielle wrote:
>> Ek en ekself met myself en vir myself - ons is almal dieselfde
>> persoon wat van dag 1 af in hierdie groep geskryf het as DANIELLE!...
>> Ja, ek het "jackson" as van gebruik, en het dit toe later weggevat.
>> Danielle Jackson was baie stout, maar Danielle was bietjie meer
>> ordentlik, so ek hou toe maar vir Danielle. Ja, eintlik is dit
>> Daniel, maar as ek elle agteraan sit, dan dink almal ek is 'n meisie.
>> Slim ne? Enige probleem daarmee?
>>

Hmm crossdresser dus - gebruik jy in die geselskamers ook jou vroulike
alter eggo?
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38534 is 'n antwoord op boodskap #38500] Di, 23 Januarie 2001 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Gloudina,
>
> Hier vind ek toe nou UITEINDELIK uit wie ek veronderstel is om te
> wees!! Hene Gloudina, hoekom se hy nie laaaankal so nie.
>
> Oitaroh Margoloh
>

Nee wat, jy is nog altyd bo-o-o-ring. Jy sal moet ophou
om jouself te fênsie as die groot kuberspeler op die net,
en 'n persoonlikheid aanneem. Alleen dan sal mense jou
weer ernstig opneem. Mense hou nie van jellievisse nie.
Hoeveel cm van sneeu is daar deesdae in Fredericton?
Weet jy wie Kel Gleason is? Hierdie laaste vraag is baie
belangrik.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38538 is 'n antwoord op boodskap #38500] Di, 23 Januarie 2001 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 23 Jan 2001 11:27:18 -0800, Danielle wrote:

> On Tue, 23 Jan 2001 15:10:22 +0200, lous wrote:
>
>
>> Hmm crossdresser dus - gebruik jy in die geselskamers ook jou vroulike
>> alter eggo?
>
> Geselskamers?

Die plekke waar ou Tobie sy bobbejaan meisies optel.
My raaiskoot is dat Tobie jou naam gebruik in die geselskamers. Ek
sou bietjie ondersoek gaan instel as ek jy is, want sover ek weet is
dit teen die wet om iemand anders te personifeer. Dit is
persoonsbedrog.
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38540 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Hulle is dan so pragtig. Was tannie al daar by Monteray se akwarium?
> Ooo....tannie sit mos daar in Kanada...ag siestog.

Ek dink dis Monterey, my ou dier. Wys net, mens kan nie voorgeeom in
Kalifornië te sit, en dan wel in die Maritieme provinsies sit, en
dan nie so nou en dan 'n glipsie maak nie.

>> Weet jy wie Kel Gleason is? Hierdie laaste vraag is baie
>> belangrik.
>
> Maar natuurlik tannie. Dis mos onse eie "survivor" outjie. Mens moet
> mos 'n VSA burger wees om aan "survivor" deel te neem, maar toe wys ou
> Kel (wat al vandat hy 3 jaar oud was, hier in onse dorpie bly), darem
> vir daai merikaners 'n ding of twee! Hy is mos half Peruviaans en
> half merikaans...100% Canadian.
> Sy pa, afgetrede prof Dan, speel saam met ons brug op Dinsdae.
> Sy ma, Nena, is mos 'n gourmet cook! Sy maak die heerlikste
> worsrolletjies en koeksusters en samoosas en....anyway...

En dis "koeksisters," nie "koeksusters" nie.

O so, dan is Dan Gleason nou ook afgetree? Is dit contract
bridge wat julle speel? Ek dink nie hy sal my en my man
ken nie, alhoewel ek hom seker ontmoet het by St. Thomas.
Wel. ons ken julle "survivor" natuurlik as Kelly Gleason,
wat saam met ons seuns volleyball en basketball gespeel
het.
Wel, holograaf, nou weet ek definitief waar jy bly. Ek dink
al hierdie fantasië oor jouself as 'n jong vroulike graduate
student in Kalifornië is nie gesond nie. Is jy nou 'n Kanadese
burger?

Gloudina

>
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38542 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 01:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> Borrelblasende @home.com se:
>
>> Nee wat, jy is nog altyd bo-o-o-ring. Jy sal moet ophou
>> om jouself te fênsie as die groot kuberspeler op die net,
>> en 'n persoonlikheid aanneem.
>
> m.a.w ou borrelblaser dink jy is Johan Potgieter van Minnesota.
>
>

Nee, nie Johan Potgieter van Minneapolis nie. Hierdieeen bly in
Fredericton, New Brunswick. Waar bly jy?

Gloudina Bouwer
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38543 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Speel jy brug?

Nee. Dit neem te baie van mens se tyd in beslag,as jy dit ernstig opneem.

> Bly julle dan naby aan my?

Seker so bietjie oor die duisend kilometers, deesdae.In Fredericton was ons
laaste huis in Burden street.

>> Wel, holograaf, nou weet ek definitief waar jy bly. Ek dink
>> al hierdie fantasië oor jouself as 'n jong vroulike graduate
>> student in Kalifornië is nie gesond nie.
>
> Ja, ek het nou berou daaroor. Dit was 'n stupit idee....veral die
> vroulike deel van die plan....

Nou, ruk jou reg, staan jou man en verskyn op dienuusgroep as 'n werklike
persoon. En as ek ooit weer
die taal uit jou mond uit hoor wat die holograaf
toentertyd gebesig het toe hy Tant Hessie uitgeskel
het, dan vat ek die Trans Canada pad aan daar
oor Edmunston en Woodstock en kom boks jou
ore.
Weet jy wie Richard Hatfield was?

Gloudina

>
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38544 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

>> Weet jy wie Richard Hatfield was?
>
> Geen idee nie. Jammer, maar die keer kan ek nie help nie.
>

Wel, vra rond. Ek wed jy sal baie verskillende opinies
kry van wie Richard Hatfield nou eintlik was. Rapporteer
dan terug aan my.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers [boodskap #38547 is 'n antwoord op boodskap #38500] Wo, 24 Januarie 2001 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
>
> On Tue, 23 Jan 2001 15:10:22 +0200, lous wrote:
>
>> Hmm crossdresser dus - gebruik jy in die geselskamers ook jou vroulike
>> alter eggo?
>
> Nou wat sou jy daarmee bedoel? Is jy al weer besig om te diskrimineer
> teen mense wat nie inpas in jou definisie van man en vrou nie?:)
>
> (terloops, dit is jou eie woorde daai)

Nee - ek sien geen diskriminasie in my woorde nie. Jy mag cross dress as
jy wil, alter eggos aanneem maar jy verloor vertroue as jy uitgevang
word.
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38548 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Jy bedoel nie Richard Bennett Hatfield wat die premier van New
> Brunswick was nie? Ons moenie so baie babbel oor Kanadese politiek en
> dinge nie. Dis mos nie die regte nuusgroep daarvoor nie, of hoe?
>

Wel, al die ondervraery is deel van my speurwerk, "danielle."
Dêm goeie speurwerk, as ek self so mag sê.
My vrae op die oomblik mik daarop om vas te stel hoelank
jy al in New Brunswick is, of jy selfs daar was toe ons omtrent
sewe jaar gelede ook daar was.
Ja, dis die einste Richard Hatfield. Wat met dagga in sy valise
gevang is die dag toe hy die koningin by die Frederictonse
lughawe kom verwelkom (ek dink 'n hond het dit geruik.)
Wat jong mans met sy premiers-vliegtuig joy rides gegee het
Montreal toe. En wat in sy laaste eleksie al die setels verloor
het, sodat die Liberals onder Frank McKenna al die setels in
die Provincial Legislature vir vier jaar gehad het.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38550 is 'n antwoord op boodskap #38534] Wo, 24 Januarie 2001 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> @home.com wrote:
>
> Waar bly jy?
>
> Iewers. Ik ben de weg kwijt.

Ag nee, wat. Kom ons kyk of ek kan raai.Weet jy waar die Niagara
Escarpment is?
Weet jy waar Hollands Landing is?
Bly jy oos of wes van Saskatoon?

Tant Hessie Sherlock-Holmes
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38553 is 'n antwoord op boodskap #38500] Do, 25 Januarie 2001 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> "Watson, if it should ever strike you that I am getting a little
> over-confident in my powers, or giving less pains to a case than it
> deserves, kindly whisper "Norbury" in my ear, and I shall be
> infinitely obliged to you"
>

Wel, tot dusver die enigste stukkie interessantheid wat
jy nog kwytgeraak het in jou menigvuldige poste.
Ghoebaai dus. Soos ek vantevore gesê het, ek hou
nie van jellievisse en platannas nie.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38554 is 'n antwoord op boodskap #38553] Do, 25 Januarie 2001 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> OPOHO(copyright Lous)
> Jy is lekker met 'n slap riem gevang ou Gloudsie, en jy dog die heeltyd
> jy is so vreeslik slim. Ai, dis maar swaar nê?

Jaa, ou Sandra daar op die prairie. Die kaal haai
vlakte maak tog die tong so skerp.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" [boodskap #38557 is 'n antwoord op boodskap #38534] Do, 25 Januarie 2001 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom stig julle nie 'n
alt.language.who.the.hell.speaks.afrikaans.in.canada nie?

@home.com wrote:
>
> Sandra Le Roux wrote:
>
>> @home.com wrote:
>>
>> Waar bly jy?
>>
>> Iewers. Ik ben de weg kwijt.
>
> Ag nee, wat. Kom ons kyk of ek kan raai.Weet jy waar die Niagara
> Escarpment is?
> Weet jy waar Hollands Landing is?
> Bly jy oos of wes van Saskatoon?
>
> Tant Hessie Sherlock-Holmes

--
http://lous.zzn.com/
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38560 is 'n antwoord op boodskap #38553] Do, 25 Januarie 2001 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> En jy wat wildvreemdes konfronteer en dan vir hulle lewenslesse uit
> muwwerige manuskripte en doktrines voorhou.

Watter lewenslesse uit "muwwerige manuskripte" en "watterdoktrines," mag ek
vra? Ek is regtig geinteresseerd in watter
muwwerige manuskripte jy na verwys? En watter doktrines
hou ek voor? Demokrasie, sover ek kan onthou. Christelike
waardes, sover ek kan onthou. Buddhistiese respek vir alles
wat leef, sover ek kan onthou. Watter ander doktrines kan
jy na verwys.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38565 is 'n antwoord op boodskap #38553] Do, 25 Januarie 2001 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Jan 2001 03:47:20 -0600, Sandra Le Roux wrote:

>
> En jy wat wildvreemdes konfronteer en dan vir hulle lewenslesse uit
> muwwerige manuskripte en doktrines voorhou. Jy praat van skerp tonge?
> Mensig jy is verwaand en besimpeld. Jy wat gereeld in 'n geselskap
> doelbewus die onderwerp verander om jou sogenaamde uitgebreide kennis van
> politiek te bewys? Ekskuus Gloudsie, maar jy is gevang met 'n slap riem.
> Aanvaar dit en bly liewers verder stil.
> Jy saai soveel gif dat ek oortuig is jy is Daisy de Melker se
> reinkarnasie.
>

Sandra... ons hoor min (te min) van jou. Van jou eerste skrywe het ek
van jou gehou. Jy't so pas bewys ek het ôrdentlike smaak!

DD
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38568 is 'n antwoord op boodskap #38553] Do, 25 Januarie 2001 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
errr ... ek drink nie Danielle, nie wyn nie ook nie hardehout nie,
jare gelede uitgevind dit doen my nie goed nie, maar een yskoue
LIGTE bier in die middel van Desember, gaan goed af :-)

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Danielle skryf in boodskap news:jfhv6tsqel72s6nals7lkp2pigadq87shb@4ax.com...
: On Thu, 25 Jan 2001 03:08:34 GMT, @home.com wrote:
------- groot KNIP -------
:
: Oom Tobie, nou kan ek verstaan hoekom jy so af en toe 'n doppie
steek.
:
----------- klein knip ----------- :-)
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38576 is 'n antwoord op boodskap #38553] Vr, 26 Januarie 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
OM vertel ons nou eers die waarheid.
Jy het nog nooit finaal geantwoord op die vrae nie.

M/F
Ouderdom
Aantal kinders
Getroud/geskei/mis gedrink

Die kompetiesie was nog nie gefinaliseer nie

"Danielle" skryf in boodskap news:jfhv6tsqel72s6nals7lkp2pigadq87shb@4ax.com...
> On Thu, 25 Jan 2001 03:08:34 GMT, @home.com wrote:
>
>
>> Wel, tot dusver die enigste stukkie interessantheid wat
>> jy nog kwytgeraak het in jou menigvuldige poste.
>> Ghoebaai dus. Soos ek vantevore gesê het, ek hou
>> nie van jellievisse en platannas nie.
>
> Sies, jy is 'n vieslike suur ou tannie. Gaan speel nou in die
> treffiek....
> Jy dryf enige normale mens tot DRANK!
>
> Oom Tobie, nou kan ek verstaan hoekom jy so af en toe 'n doppie steek.
>
> Sies - ga - spoeg....
>
> Koebaai ou platanna. Hoop nie jy kom terug as ene in jou volgende
> lewe nie - jy glo mos aan reinkarnasie, nie waar nie? O wereld....jy
> moet oppas tannie! Die ou wiel draai hoor....
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38581 is 'n antwoord op boodskap #38553] Vr, 26 Januarie 2001 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> .Dinie soek vir Johan
> Potgieter,

Nog een van die bye in jou kappie.
Ek soek nie vir Johan Potgieter nie.
Ek weet waar Johan Potgieter is.
In Minneapolis. Met 'n paar pond
teveel vet aan.

Minnehaha
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38656 is 'n antwoord op boodskap #38553] Ma, 29 Januarie 2001 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> muwwerige manuskripte en doktrines

Ek wag nog heeltyd op 'n antwoord. Watter"muwwerige manuskripte"? Is jy te
lafaard
om te antwoord, of is jy maar een van die vele
holografiese fasette van 'n karakter op hierdie
nuusgroep wat blykbaar permanent voor haar
rekenaar sit.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38662 is 'n antwoord op boodskap #38553] Ma, 29 Januarie 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Ek dink jy is die laaste persoon om iemand te beskuldig van lafhartigheid
want jy antwoord dan nie jou vrae wat aan jou gevra word nie

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:3A74DD6D.3E8EE336@home.com...
> Sandra Le Roux wrote:
>
>> muwwerige manuskripte en doktrines
>
> Ek wag nog heeltyd op 'n antwoord. Watter"muwwerige manuskripte"? Is jy te
> lafaard
> om te antwoord, of is jy maar een van die vele
> holografiese fasette van 'n karakter op hierdie
> nuusgroep wat blykbaar permanent voor haar
> rekenaar sit.
>
> Gloudina
>
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38678 is 'n antwoord op boodskap #38553] Ma, 29 Januarie 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> want jy antwoord dan nie jou vrae wat aan jou gevra word nie
>

Kan jy jou vrae formuleer en lys:
(1)
(2)
(3)

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38706 is 'n antwoord op boodskap #38553] Di, 30 Januarie 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> @home.com gorrel die volgende:
>
>> Ek wag nog heeltyd op 'n antwoord. Watter"muwwerige manuskripte"?
>
> Beeldspraak.
>

O, jy gee op? Jou aanval het bestaan uit
'n slur? Jy kan nie jou aanval staaf deur
feite nie? It figures.

Gloudina
Re: Killfilters en doppelgangers - geskiedenis les (1) "OM" ) - THE END! [boodskap #38741 is 'n antwoord op boodskap #38553] Wo, 31 Januarie 2001 14:27 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sandra Le Roux wrote:

> Nou ja, deesdae woon jy mos in Ottawa, of nie? Ambleside Dr?
> Jou geliefde vriend het sowaar weer sy verskyning gemaak. Welkom terug
> Leswin.

Ja, dinge word interessant, né? So interessant dat Ferdiook weer lus kry om
deel te neem. Nou moet ons nog
net vir Leendert terugkry, dan sien jy weer die poppe
dans. "Sandra le Roux" het veel van die taalmaniertjies
van Leendert. Soos dat ek "gorrel." Ek wonder of daar
'n verband is? Nee, Ferdi, ek dink nie Sandra Le Roux
is ou Paul Bester (Phatti) daar in Dublin nie. Hy kan net
een Afrikaanse woord reg spel. Dis seker omdat daar
net twee letters in daardie woord is: twee konsonante (albei -k-)
en een vokaal (a).

Gloudina

>
Vorige onderwerp: assumptions....assumptions....assumptions....
Volgende onderwerp: Madiba & misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:12:13 MGT 2024