| assumptions....assumptions....assumptions.... [boodskap #38569] |
Do., 25 Januarie 2001 21:24  |
<sk...
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 2000
|
Junior Lid |
|
|
@home.com wrote in message ...
> lous wrote:
>
>> en die
>> Voortrekkers het niks met die punt te doen nie of wat praat ek alles?
>
> Die Voortrekkers het alles met die punt te doen. Ek kan
> jou verseker dat daar aborsies in die dae van die
> Voortrekkers plaasgevind het, en nie alleen self-aborsies
> nie. Daar was heelwaarskynlik vroue wat die know-how
> gehad het om te help wanneer dit nodig word ( soos wanneer
> 'n pa sy dogter verkrag).
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: assumptions....assumptions....assumptions.... [boodskap #38580 is 'n antwoord op boodskap #38569] |
Vr., 26 Januarie 2001 12:33   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jonas wrote:
> - wat probeer jy met hierdie
> stelling/argument bewys of insinueer - dat al die Voortrekkers hulle dogters
> verkrag het - asseblief!
Natuurlik nie. Maar dat dieselfde persentasie van
Voortrekkermans hulle dogters verkrag het as wat
ons vandag in die algemene bevolking kry, kan jy
maar veilig aanneem. En dat daar ou tannies was
wat "gehelp" het in hierdie geval, kan jy ook maar
veilig aanneem. Ons voorouers was nie stupid nie.
In sommige gevalle selfs baie meer gesofistikeerd
as ons. Soos die regering van Paul Kruger, wat
prostitusie wettig gemaak het ( en dus die nodige
kontrole daaroor uitgevoer het.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: assumptions....assumptions....assumptions.... [boodskap #38692 is 'n antwoord op boodskap #38569] |
Ma., 29 Januarie 2001 18:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Volgens jou was jou voorouers was nie voortrekkers nie. Hulle het ook
> nie in die Anglo Boere Oorlog geveg nie? So wie is nou 'Ons voorouers'
> van wie jy hier praat? :)
En waar in daardie pos het ek gesê dat "ons voorouers wasnie stupid nie" beteken dat
"die Voortrekkers was nie stupid
nie"?
En, sê my Lou, hoekom is net die "Voortrekkers", ( dit wil
sê daardie mense wat in 1838 die pad gevat het na die
noordooste) , nou skielik die enigste voorouers wat oor
gekweel en geswym moet word. Van my voorouers is reg
noord uit Kaapland in. Ander van my voorouers het versprei
in die Boland en is toe verder die Noorde in na die vallei
van die Oranje-rivier. Hulle was ook nie stupid nie. MAAR,
ou Lou, ek sal nooit vergeet dat hulle in die proses die
voorouers van ander inwoners van SA voor hulle uit gedryf
het en in baie gevalle hulle land van hulle afgeneem het nie.
En vir drie en 'n half eeue daardie mense as vreemdelinge
in hulle eie land laat voel het nie. Dis daarom dat die datum
1994 in die geskiedenis van SA 'n GROOT en GOEIE datum
is : toe my voorouers uiteindelik gesê het dat ander bewoners
van SA ook die REG het om oor hulle eie wel en wee te
beskik.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: assumptions....assumptions....assumptions.... [boodskap #38704 is 'n antwoord op boodskap #38569] |
Di., 30 Januarie 2001 10:43  |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: Januarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Volgens jou was jou voorouers was nie voortrekkers nie. Hulle het ook
>> nie in die Anglo Boere Oorlog geveg nie? So wie is nou 'Ons voorouers'
>> van wie jy hier praat? :)
>
> En waar in daardie pos het ek gesê dat "ons voorouers wasnie stupid nie" beteken dat
> "die Voortrekkers was nie stupid
> nie"?
> En, sê my Lou, hoekom is net die "Voortrekkers", ( dit wil
> sê daardie mense wat in 1838 die pad gevat het na die
> noordooste) , nou skielik die enigste voorouers wat oor
> gekweel en geswym moet word. Van my voorouers is reg
> noord uit Kaapland in. Ander van my voorouers het versprei
> in die Boland en is toe verder die Noorde in na die vallei
> van die Oranje-rivier. Hulle was ook nie stupid nie. MAAR,
> ou Lou, ek sal nooit vergeet dat hulle in die proses die
> voorouers van ander inwoners van SA voor hulle uit gedryf
> het en in baie gevalle hulle land van hulle afgeneem het nie.
> En vir drie en 'n half eeue daardie mense as vreemdelinge
> in hulle eie land laat voel het nie. Dis daarom dat die datum
> 1994 in die geskiedenis van SA 'n GROOT en GOEIE datum
> is : toe my voorouers uiteindelik gesê het dat ander bewoners
> van SA ook die REG het om oor hulle eie wel en wee te
> beskik.
>
> Gloudina
>
Die intensie in jou vorige pos is duidelik en geen hoeveelheid
Jakkalsdraaie gaan dit wegpraat nie. Ons praat oor aborsie, Voortrekkers
en bewering verkragting van voortrekker kinders deur hulle ouers. En ek
het jou herhinner dat jy voorheen gesê het dat daar nie voortrekkers
onder jou voorouers was nie. Nou spring jy weer op jou waentjie en daar
gaat jy ...
O ja - jy het vergeet om die aap fetus te noem.
PS: Jou voorouers het in die 1994 verkiesing gestem?? :)
|
|
|
|