| Gloudina/miskruier [boodskap #38236] |
Do., 11 Januarie 2001 04:19  |
new2usa[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: Desember 2000
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina se primôre funksie om *** te soek. Sy kry dit waar niemand anders
dit kan of wil sien nie.
Sy is vir my 'n tragiese karakter, sy is intelligent en belese. Laasgenoemde
waarskynlik a.g.v. haar asosiale afwyking (ek glo 'n psigiatriese term
bestaan vir haar toestand).
Ek reken dat die mense wat fisies bekend met haar is tot dieselfde
gevolgtrekking kom/gekom het. Nou wend sy haar tot die rekenaar waar sy
mense grensloos kan irriteer.
Terwille van o.a. die nuutste aanwas in haar familie, hoop ek regtig dat sy
introspeksie sal doen.
Miskien was daar genetiese oordraging toe sy kleintyd deur 'n miskruier
gebyt was
@home.com wrote in message ...
> Maar onderliggend aan alles is die sieklike feit dat die mens
> wat so kla, heelwaarskynlik wit, nog met groot oordadige
> aardse besittings oorlaai is, (en dus rot en kaal gesteel kan
> word). Die skrywer skilder dus 'n prentjie van indecent
> rykdom in 'n land waar tagtig persent van die land se
> bevolking (wit en swart en bruin) in die ellendigste armoede
> sit. Pas dus op, liewe Reenen, watter stuk jy kies om te pos.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|