Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is jammer
Ek is jammer [boodskap #38116] Vr, 05 Januarie 2001 05:33 na volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hier volg my belydenis van apartheid:

Ek is jammer dat ek wit gebore is.

Ek is jammer dat my dierbare land van 'n eerste wereldse land se staus
verhoog is na 'n derde werldse land se staus.

Ek is jammer dat die dollar verstewig het van 3 dollar vir 'n rand tot R
7.54 per dollar.

Ek is jammer dat ek in 'n land moes gaan veg vir wat ek nie omgegee het nie.

Ek is jammer dat ek moes gaan werk om belasting te betaal.

Ek is jammer dat my belasting geld gebruik is om skole op te bou wat
afgebrand is.

Ek is jammer oor die eerste wereldse skole en hospitale waarvoor ek help
betaal het wat nie meer bestaan nie.

Ek is jammer ek is die oorsaak dat almal verkrag en moor net soos hulle wil.

Ek is jammer dat my belasting gehelp het om die paaie in stand te hou.

Ek is jammer oor te ekenomie wat so gegroei het toe ek nog 'n rasis was.

Ek is jammer dat net blankes rasiste is , en dat swart mense nog nooit in
hulle lewe rasiste was nie.

Ek is jammer dat ek nie uit my werk wil bedank nie en die werk aan 'n
agtergeblwewende wil gee nie.

Ek is jammer dat 33 % van al my belasting gesteel word.

Ek is jammer dat ek die verstand gekry het om te onderskei tussen goed en
sleg.
Re: Ek is jammer [boodskap #38120 is 'n antwoord op boodskap #38116] Vr, 05 Januarie 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
The Bakery  is tans af-lyn  The Bakery
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Als je zielig en zwart was mag zo Nederland in. Je krijgt een huis, TV,
fiets van de nabije buren en een uitkering. Voorwaarde is ook dat geen
documenten.

We hebben ook euthanasie en drugs is ook vrij verkrijgbaar en hoeren zijn
hier ondernemers!

Kom langs

The Bakery
Re: Ek is jammer [boodskap #38121 is 'n antwoord op boodskap #38116] Vr, 05 Januarie 2001 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja jammer f@kken jammer

DA
Re: Ek is jammer [boodskap #38133 is 'n antwoord op boodskap #38116] Sa, 06 Januarie 2001 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" wrote:

> On Fri, 5 Jan 2001 09:11:50 +0100, "The Bakery"
> wrote:
>
>> Als je zielig en zwart was mag zo Nederland in.
>
> Zielig? Ek wil graag meer hollands leer, so sal dit waardeer as jy
> sal uithelp?

Nes dit klink... 'n "Sad case"...

>> Je krijgt een huis, TV,
>> fiets van de nabije buren en een uitkering.
>
> Uitkering?

As jy weet hoe, kan jy die regering hier melk vir enigiets!!! So kry
vroue wie nie mag werk nie 'n uitkering van R1 000 per maand. Jy kry ook
elke derde maand R1000 vir elk van jou kinders ens. ens.

> Maar die fietse daar by julle het almal net een wiel? Ek het foto's
> om dit te bewys, so moenie stry nie!
> Ek neem aan fietse word algemeen gesteel, so julle haal altyd een wiel
> af, en dra dit saam kantoor toe, of hoe werk dit dat mens al daai
> fietse sien met net een wiel?

Fietse word hier omtrent gesteel. Jy spandeer meer aan 'n slot as aan
een fiets!!! Ek het nog nie soveel eenwielfietse gesien nie, neem aan jy
praat van al die wrakke in Amsterdam :-)

>> Voorwaarde is ook dat geen documenten.
>
> Hoe kan mens werk kry sonder dokumente? Of bedoel jy iets anders
> hier?

Hier stroom asielsoekers in van alle hoeke van die wêreld. As jy op
Schiphol staan sonder enige papiere om te wys waar jy vandaan kom, kan
hulle jou nie terugstuur nie. Veral as jy self ook nie "weet"
waarvandaan jy kom nie...

>> We hebben ook euthanasie en drugs is ook vrij verkrijgbaar
>
> Drugs, soos in marijuana? Ja, ek het vreeslik dronk geword een aand
> in Amsterdam terwyl ek ewe onskuldig koffie gesit en drink het in 'n
> koffiekroeg. Dit was nooit my fout nie, want mens kan nie anders as
> om al daai rook in te asem wat die ander ouens uitblaas nie!
> Hier in een van die counties in CA (california - ek is so bang julle
> dink CA = canada!), anyway, ons mag nou 15 plantjies plant. Net 15
> hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))

Lekker spulle!!! Jy hoef geen verskoning te maak oor hoe "dronk" jy
geword het nie... Hoop dit was 'n lekker ervaring! Fokkit, ons mag nie
in NL enigsins self kweek nie, wat nog te sê van 15 plantjies!!! Dis die
vreemdste, jy mag koop by die koffieshops, maar waar hulle daaraan kom,
is 'n misterie!!! Jy kan hier pitjies koop, teen sowat NLG100 (meer as
R300!) vir 10. In SA koop mens 'n "bankie" vir R50 en dan sit hy VOL
pitte!!!

Dagga is NIE wettig in Nederland nie. Dit word net getollereer... (Soos
op so baie plekke, selfs SA).

>> en hoeren zijn hier ondernemers!
>
> Ek gaan liewers nie vir jou se hoe ek bogenoemde vertaal nie. :-)

Jy't reg gelees!!! Maar anders as op ander plekke betaal hulle belasting
op hulle inkomste. Goed gereel, of hoe?

>> Kom langs
>
> Ek is mal oor Holland, en dink nogal sterk daaraan om volgende jaar
> aansoek te doen vir 'n pos by die Erasmus Universiteit.
> Sal ek ook 'n fiets, 'n huis en 'n TV kry? :-)

Waar's die Erasmus Universiteit? Ek sal nooit iemand afraai om NL toe te
kom nie. As jy bereid is om die NL kultuur aan te neem, sal die
Nederlanders jou ook verwelkom... :-)

Groete

Skunk
Re: Ek is jammer [boodskap #38135 is 'n antwoord op boodskap #38133] Sa, 06 Januarie 2001 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skunk" schreef...
> "Danielle" wrote:
>
>> Ek is mal oor Holland, en dink nogal sterk daaraan om volgende jaar
>> aansoek te doen vir 'n pos by die Erasmus Universiteit.
>> Sal ek ook 'n fiets, 'n huis en 'n TV kry? :-)
>
> Waar's die Erasmus Universiteit? Ek sal nooit iemand afraai om NL toe te
> kom nie. As jy bereid is om die NL kultuur aan te neem, sal die
> Nederlanders jou ook verwelkom... :-)

Hoi Stinkdier, de Erasmus Unversiteit is in Rotterdam. Komende vanaf Den
Haag zie de gebouwen rechts liggen, net voor je de bocht naar de
Brienenoortbrug in rijdt.

http://www.erasmusuniversiteit.nl

Danielle zal er in ieder geval meer vrije dagen krijgen dan waar ze nu werkt
(7 dagen !??!?). 25 dagen is volgens mij het landelijk minimum, maar bij de
universiteit hebben ze een 38-urige werkweek en als de ADV-regeling een
beetje gunstig is kom je dan wel aan 40 vrij opneembare dagen ook.

Groeten,
Arthur
Re: Ek is jammer [boodskap #38136 is 'n antwoord op boodskap #38116] Sa, 06 Januarie 2001 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
The Bakery  is tans af-lyn  The Bakery
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Danielle schreef in berichtnieuws
aq5c5tglf5p77sdodct77othevasvrljmh@4ax.com...
> On Fri, 5 Jan 2001 09:11:50 +0100, "The Bakery"
> wrote:
>
>> Als je zielig en zwart was mag zo Nederland in.
>
> Zielig? Ek wil graag meer hollands leer, so sal dit waardeer as jy
> sal uithelp?
>
>> Je krijgt een huis, TV,
>> fiets van de nabije buren en een uitkering.
>
> Uitkering? Zakgeld als niet doet!

> Maar die fietse daar by julle het almal net een wiel? Ek het foto's
> om dit te bewys, so moenie stry nie!
> Ek neem aan fietse word algemeen gesteel, so julle haal altyd een wiel
> af, en dra dit saam kantoor toe, of hoe werk dit dat mens al daai
> fietse sien met net een wiel?
>
>> Voorwaarde is ook dat geen documenten.
>
> Hoe kan mens werk kry sonder dokumente? Of bedoel jy iets anders
> hier?

Als asielzoeker kom je zo het land in maar dan moet je zielig zijn dus niet
blank. Dat je hals over kop hebt moeten vluchten maar je hebt nog wel rustig
een duur ticketje gekocht. Papieren gooi in het toilet op de luchthaven.
Hangt een zielig verhaal op. Rekt dat tot meer dan 3 jaar en je hebt een
drie jaar onderdak, eten, zakgeld, onderwijs en na drie een permanente
verblijfs vergunning. Dan kun je werken in de Holeland.

>
>> We hebben ook euthanasie en drugs is ook vrij verkrijgbaar
>
> Drugs, soos in marijuana? Ja, ek het vreeslik dronk geword een aand
> in Amsterdam terwyl ek ewe onskuldig koffie gesit en drink het in 'n
> koffiekroeg. Dit was nooit my fout nie, want mens kan nie anders as
> om al daai rook in te asem wat die ander ouens uitblaas nie!

> Hier in een van die counties in CA (california - ek is so bang julle
> dink CA = canada!), anyway, ons mag nou 15 plantjies plant. Net 15
> hoor, nie 16 of 17 nie - FYFTIEN!! :-))
>

USA of RSA?

>> en hoeren zijn hier ondernemers!
>
> Ek gaan liewers nie vir jou se hoe ek bogenoemde vertaal nie. :-)
>
>> Kom langs
>
> Ek is mal oor Holland, en dink nogal sterk daaraan om volgende jaar
> aansoek te doen vir 'n pos by die Erasmus Universiteit.
> Sal ek ook 'n fiets, 'n huis en 'n TV kry? :-)

Tuurlik!

The Bakery
Re: Ek is jammer [boodskap #38167 is 'n antwoord op boodskap #38116] Ma, 08 Januarie 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, Frik - jy kry slegs 2 uit 10 vir volledigheid...

"Frik" skryf in boodskap news:3a555bc3$0$231@hades.is.co.za...
> Hier volg my belydenis van apartheid:
>
> Ek is jammer dat ek wit gebore is.
>
> Ek is jammer dat my dierbare land van 'n eerste wereldse land se staus
> verhoog is na 'n derde werldse land se staus.
>
> Ek is jammer dat die dollar verstewig het van 3 dollar vir 'n rand tot R
> 7.54 per dollar.
>
> Ek is jammer dat ek in 'n land moes gaan veg vir wat ek nie omgegee het nie.
>
> Ek is jammer dat ek moes gaan werk om belasting te betaal.
>
> Ek is jammer dat my belasting geld gebruik is om skole op te bou wat
> afgebrand is.
>
> Ek is jammer oor die eerste wereldse skole en hospitale waarvoor ek help
> betaal het wat nie meer bestaan nie.
>
> Ek is jammer ek is die oorsaak dat almal verkrag en moor net soos hulle wil.
>
> Ek is jammer dat my belasting gehelp het om die paaie in stand te hou.
>
> Ek is jammer oor te ekenomie wat so gegroei het toe ek nog 'n rasis was.
>
> Ek is jammer dat net blankes rasiste is , en dat swart mense nog nooit in
> hulle lewe rasiste was nie.
>
> Ek is jammer dat ek nie uit my werk wil bedank nie en die werk aan 'n
> agtergeblwewende wil gee nie.
>
> Ek is jammer dat 33 % van al my belasting gesteel word.
>
> Ek is jammer dat ek die verstand gekry het om te onderskei tussen goed en
> sleg.
>
Re: Ek is jammer [boodskap #38217 is 'n antwoord op boodskap #38116] Wo, 10 Januarie 2001 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle het geskryf, maar ek het bietjie korter gemaak...

> Thanks Skunk. Se net gou vir my iets anders. Ek fluister saggies
> sodat die ander nie kan hoor nie, want dit is embarrassing. Is dit
> verkeerd om "Hollands" te se? Is dit ongeskik? Moet mens eerder die
> term "nederlands" gebruik?

Holland (Noord Holland en Zuid Holland) is provinsies van Nederland. Jy mag
natuurlik ook van Nederland as Holland praat, meeste van die toeriste
aandenkings wat hier verkoop word sê ook Holland. Persoonlik verkies ek (en
meeste Nederlanders) om van Nederland te praat. (Klink ook grênder!!!)

> Hoekom sal 'n vrou nie mag werk nie? Is dit nou soos "illegal"
> immigrant of vrou van man wat nie werkspermit het nie?

Laasgenoemde. As hulle nie jou skills nodig het nie, is dit nie so maklik om
'n "tewerkstellingsvergunning" te kry nie...

>> Jy kry ook
>> elke derde maand R1000 vir elk van jou kinders ens. ens.
>
> Not bad! So, aantelery word aangemoedig! :-)))

Presies. Nederland werk anders, daar's nie "skatkamers" waaruit bv. die ouer
mense se pensioen betaal word nie. Die jonges sorg vir die oueres (soort
van). Hulle moet dus op 'n manier sorg dat daar genoeg jonges is as ons
eendag oud is :-)

>> Dagga is NIE wettig in Nederland nie. Dit word net getollereer... (Soos
>> op so baie plekke, selfs SA).
>
> Unreal. So, hier in Amerika mag ons plant, maar nie rook nie, en daar
> by julle mag mens rook, maar nie plant nie. Oy vey!

Wat was die afkorting ook weer? RODVELMGA!!! Mens kan ook nooit wen nie, of
hoe...

>>>> en hoeren zijn hier ondernemers!
>
>>> Ek gaan liewers nie vir jou se hoe ek bogenoemde vertaal nie. :-)
>>
>> Jy't reg gelees!!! Maar anders as op ander plekke betaal hulle belasting
>> op hulle inkomste. Goed gereel, of hoe?
>
> Ongelooflik. Ek wonder net hoe word die belasting dan nou bepaal?
> Wie gaan weet hoeveel kliente hulle gehad het?

Statistieke en gemiddeldes... As sy nie "weet" nie, besluit die
belastingdiens vir haar...

Groete

Skunk
Re: Ek is jammer [boodskap #38223 is 'n antwoord op boodskap #38217] Wo, 10 Januarie 2001 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Skunk" schreef...
> Presies. Nederland werk anders, daar's nie "skatkamers" waaruit bv. die ouer
> mense se pensioen betaal word nie. Die jonges sorg vir die oueres (soort
> van). Hulle moet dus op 'n manier sorg dat daar genoeg jonges is as ons
> eendag oud is :-)

Da's niet helemaal waar. Er zit een ongelofelijke hoeveelheid geld in
pensioenfondsen. Per pensioengerechtigde meer dan in de meeste andere landen
ter wereld.

Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van nu
opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen, gepensioneerden,
arbeidsongeschikten, ..).

Dat van voor-genoeg-jongeren-zorgen was een tijdje terug in de pers. Ze
hadden uitgerekend om hoeveel mensen het zou gaan. De getallen heb ik niet
in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling van onze
bevolking tegen 2050. En tegen de tijd dat die jonge mensen ook oud zijn
moeten er ook weer genoeg mensen zijn om voor hun te zorgen. Tegen 2100
wonen we dan gezellig met z'n honderd miljoenen in dit land. Totale onzin
dus om een groei van de bevolking (door immigratie) als oplossing te zien.
En het is nog onethisch ook. Je berooft armere landen van hun meest
productieve inwoners.

Groeten,
Arthur
Re: Ek is jammer [boodskap #38239 is 'n antwoord op boodskap #38223] Do, 11 Januarie 2001 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
ONETIES SE GAT!!!!!!!!!!!

Arthur Hagen wrote:

> "Skunk" schreef...
>> Presies. Nederland werk anders, daar's nie "skatkamers" waaruit bv. die
> ouer
>> mense se pensioen betaal word nie. Die jonges sorg vir die oueres (soort
>> van). Hulle moet dus op 'n manier sorg dat daar genoeg jonges is as ons
>> eendag oud is :-)
>
> Da's niet helemaal waar. Er zit een ongelofelijke hoeveelheid geld in
> pensioenfondsen. Per pensioengerechtigde meer dan in de meeste andere landen
> ter wereld.
>
> Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van nu
> opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen, gepensioneerden,
> arbeidsongeschikten, ..).
>
> Dat van voor-genoeg-jongeren-zorgen was een tijdje terug in de pers. Ze
> hadden uitgerekend om hoeveel mensen het zou gaan. De getallen heb ik niet
> in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling van onze
> bevolking tegen 2050. En tegen de tijd dat die jonge mensen ook oud zijn
> moeten er ook weer genoeg mensen zijn om voor hun te zorgen. Tegen 2100
> wonen we dan gezellig met z'n honderd miljoenen in dit land. Totale onzin
> dus om een groei van de bevolking (door immigratie) als oplossing te zien.
> En het is nog onethisch ook. Je berooft armere landen van hun meest
> productieve inwoners.
>
> Groeten,
> Arthur
Re: Ek is jammer [boodskap #38241 is 'n antwoord op boodskap #38116] Do, 11 Januarie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle:
> On Wed, 10 Jan 2001 08:54:47 +0100, "Skunk" wrote:
>
>
>> Holland (Noord Holland en Zuid Holland) is provinsies van Nederland.
>
> En waar is Friesland presies? Hoe klink "Fries"? Word dit nog
> gepraat in Nederland?

Gaan kyk op Napster of jy "Wêr Bisto" van "Twarres" in die hande kan kry.
Dis op hierdie stadium 'n GROOT hit in Nederland.

>> Jy mag
>> natuurlik ook van Nederland as Holland praat, meeste van die toeriste
>> aandenkings wat hier verkoop word sê ook Holland.
>
> Ja, ek praat toe nog altyd van "Holland", en in Engels van "The
> Netherlands", en toe sien ek nou hier op die nuusgroep dat ek miskien
> heel onbeskof gewees het al die tyd.

Niemand sal jou kwalik neem as jy van Holland praat nie...

>> Persoonlik verkies ek (en
>> meeste Nederlanders) om van Nederland te praat. (Klink ook grênder!!!)
>
> Absoluut. :-) Sal dit onthou van nou af. Dankie!
>
> P.S Ek sien jy het vir Gravity weggegooi? Hoekom dan nou?

Ek sit by die werk... :-)

Groete
Skunk
Re: Ek is jammer [boodskap #38243 is 'n antwoord op boodskap #38223] Do, 11 Januarie 2001 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Arthur

> Waar jij op doelt is de AOW.

Bedankt voor de uitleg! Al de afkortingen en vreemde namen van de
verschillende fondsen is om van gek te worden! Ik heb ook nog las van de
verschillen tussen VWO, HBO, enz. enz. Weet niet of ik ooit echt allemaal
sal begrijpen!

> dus om een groei van de bevolking (door immigratie) als oplossing te zien.
> En het is nog onethisch ook. Je berooft armere landen van hun meest
> productieve inwoners.

Ik ben met je eens, maar de armer landen moeten ook wat doen om hun
productieve medewerkers te behouden. (Het hoeft ze niet eens veel te
kosten!) Op dit moment doet ZA helemaal niks eraan, maar straks krijgen ze
spijt ervan, en dan is het te laat. Je hoeft niet de ouwe af te breken om
een land opnieuw op te bouwen, het is veel makkelijker om op de ouwe te
bouw, maar zo zien ze het helaas niet...

Groeten
Skunk
Re: Ek is jammer [boodskap #38248 is 'n antwoord op boodskap #38223] Do, 11 Januarie 2001 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:93i4u0$1d9c$1@news.kabelfoon.nl...
> "Skunk" schreef...

> Da's niet helemaal waar. Er zit een ongelofelijke hoeveelheid geld in
> pensioenfondsen. Per pensioengerechtigde meer dan in de meeste andere
landen

Pensioenfondsen heb je in elk land denk ik maar in NL zijn werkgevers
verplicht om
voor hun werknemers deel te nemen aan een pensioenfonds.
Zelfstandige ondernemers kunnen een oudedagsreserve opbouwen via een
belastingvoordeel.
Verder kan je particulier nog bijverzekeren .

> Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van nu
> opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen, gepensioneerden,
> arbeidsongeschikten, ..).

AOW is een volksverzekering en krijgt dus elke NL als hij 65 jaar is
ongeacht zijn inkomen
als hij maar 40 jaar in NL gewoond heeft na zijn 20 ste jaar Voor ieder
jaar
dat hij in het buitenland gewoond heeft krijgt hij 2% minder uitkering
op zijn 65ste

> in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling van onze
> bevolking tegen 2050.

De bevolking groeit nog tot 2015 tot ongeveer 20.000.000 en dan daalt
hij naar 18.000.000
Door de vergrijzing is er dan geen geboorteoverschot meer Daarna
stabiliseert zich het aantal inwoners...
Op dit moment zijn er arbeidskrachten te weinig maar als alle vrouwen
gingen werken
en de ouderen enkele jaren langer door werkten en verder inventief
omgesprongen wordt met
het te verdelen werk ( men kan door kritisch te kijken welke arbeid
overbodig of door machines
of door minder goed opgeleide gedaan kunnen worden kijk maar naar
mondhygiëniste die geleerd
wordt om kleine gaatjes te vullen in tanden en dit is bv een oplossing
voor het tandartsentekort..)
Politiebureaus die sluiten maar wel meer politie op straat enz.....

Grt
Emmy
Re: Ek is jammer [boodskap #38251 is 'n antwoord op boodskap #38248] Do, 11 Januarie 2001 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" schreef...
> "Arthur Hagen" schreef...
>
>> Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van
>> nu opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen,
>> gepensioneerden, arbeidsongeschikten, ..).
>
> AOW is een volksverzekering en krijgt dus elke NL als hij 65 jaar is
> ongeacht zijn inkomen als hij maar 40 jaar in NL gewoond heeft na
> zijn 20 ste jaar Voor ieder jaar dat hij in het buitenland gewoond
> heeft krijgt hij 2% minder uitkering op zijn 65ste

Ja, sorry, mijn opmerking sloeg meer op uitkeringen in het algemeen, WAO,
AOW, WW, ...

>> in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling
>> van onze bevolking tegen 2050.
>
> De bevolking groeit nog tot 2015 tot ongeveer 20.000.000 en dan daalt
> hij naar 18.000.000

Daar doelde ik niet op. Ik had het over de bevolkingsgroei die nodig is om
de vergrijzing tegen te gaan. In principe moet daarvoor namelijk iedere 40
jaar of zo de bevolking verdubbelen. Dus 40 000 000 in 2050, etc, etc. In
2250 moeten er dan meer dan een miljard mensen in Nederland wonen. Moet
kunnen, dan heeft iedereen nog een stukje grond van 6 bij 6 meter om op te
leven, te werken, te recreëeren en zich te verplaatsen. Nee, totale onzin
dus.

Groeten,
Arthur
Re: Ek is jammer [boodskap #38255 is 'n antwoord op boodskap #38251] Do, 11 Januarie 2001 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig ben ik er niet meer in 2250... :-) Ik weet niet eens of ik 2050
ga zien...

Het komt misschien door de ruimte in Zuid-Afrika, maar sinds ik in
Nederland woon, maak ik me veel meer zorgen over de groei van de
mensdom. Ek weet nie of julle ouens in SA die verskil tussen die stede
nou en sê maar 30 jaar gelede opmerk nie. Mens weet nie waar alles gaan
ophou nie!!!

En almal moet eet... Nee wat, veels te swartgallig, ek groet!

Skunk

"Arthur Hagen" :
> "Emmy" schreef...
>> "Arthur Hagen" schreef...
>>
>>> Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van
>>> nu opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen,
>>> gepensioneerden, arbeidsongeschikten, ..).
>>
>> AOW is een volksverzekering en krijgt dus elke NL als hij 65 jaar is
>> ongeacht zijn inkomen als hij maar 40 jaar in NL gewoond heeft na
>> zijn 20 ste jaar Voor ieder jaar dat hij in het buitenland gewoond
>> heeft krijgt hij 2% minder uitkering op zijn 65ste
>
> Ja, sorry, mijn opmerking sloeg meer op uitkeringen in het algemeen, WAO,
> AOW, WW, ...
>
>>> in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling
>>> van onze bevolking tegen 2050.
>>
>> De bevolking groeit nog tot 2015 tot ongeveer 20.000.000 en dan daalt
>> hij naar 18.000.000
>
> Daar doelde ik niet op. Ik had het over de bevolkingsgroei die nodig is om
> de vergrijzing tegen te gaan. In principe moet daarvoor namelijk iedere 40
> jaar of zo de bevolking verdubbelen. Dus 40 000 000 in 2050, etc, etc. In
> 2250 moeten er dan meer dan een miljard mensen in Nederland wonen. Moet
> kunnen, dan heeft iedereen nog een stukje grond van 6 bij 6 meter om op te
> leven, te werken, te recreëeren en zich te verplaatsen. Nee, totale onzin
> dus.
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Ek is jammer [boodskap #38262 is 'n antwoord op boodskap #38255] Vr, 12 Januarie 2001 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het soort DE MENS zal overleven maak je daar maar geen zorgen over daar
ben ik van overtuigd.
Er zijn velen oplossingen mogelijk de wetenschap staat niet stil......

Groetjes
Emmy

"Skunk" skryf in boodskap news:93lb9h$puk$1@azure.nl.gxn.net...

> Het komt misschien door de ruimte in Zuid-Afrika, maar sinds ik in
> Nederland woon, maak ik me veel meer zorgen over de groei van de
> mensdom. Ek weet nie of julle ouens in SA die verskil tussen die stede
> nou en sê maar 30 jaar gelede opmerk nie. Mens weet nie waar alles gaan
> ophou nie!!!
>
> En almal moet eet... Nee wat, veels te swartgallig, ek groet!
>
> Skunk
>
> "Arthur Hagen" :
>> "Emmy" schreef...
>>> "Arthur Hagen" schreef...
>>>
>>>> Waar jij op doelt is de AOW. Die wordt inderdaad door de werkenden van
>>>> nu opgebracht voor de niet werkenden van nu (werkelozen,
>>>> gepensioneerden, arbeidsongeschikten, ..).
>>>
>>> AOW is een volksverzekering en krijgt dus elke NL als hij 65 jaar is
>>> ongeacht zijn inkomen als hij maar 40 jaar in NL gewoond heeft na
>>> zijn 20 ste jaar Voor ieder jaar dat hij in het buitenland gewoond
>>> heeft krijgt hij 2% minder uitkering op zijn 65ste
>>
>> Ja, sorry, mijn opmerking sloeg meer op uitkeringen in het algemeen, WAO,
>> AOW, WW, ...
>>
>>>> in mijn hoofd, maar het ging geloof ik om meer dan een verdubbeling
>>>> van onze bevolking tegen 2050.
>>>
>>> De bevolking groeit nog tot 2015 tot ongeveer 20.000.000 en dan daalt
>>> hij naar 18.000.000
>>
>> Daar doelde ik niet op. Ik had het over de bevolkingsgroei die nodig is om
>> de vergrijzing tegen te gaan. In principe moet daarvoor namelijk iedere 40
>> jaar of zo de bevolking verdubbelen. Dus 40 000 000 in 2050, etc, etc. In
>> 2250 moeten er dan meer dan een miljard mensen in Nederland wonen. Moet
>> kunnen, dan heeft iedereen nog een stukje grond van 6 bij 6 meter om op te
>> leven, te werken, te recreëeren en zich te verplaatsen. Nee, totale onzin
>> dus.
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
Re: Ek is jammer [boodskap #38263 is 'n antwoord op boodskap #38239] Vr, 12 Januarie 2001 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Dirk Matthee" skryf in boodskap news:3A5D4C2F.D9773C5B@eng.uct.ac.za...
> ONETIES SE GAT!!!!!!!!!!!

Waarom hoezo??

Grt
Emmy
Re: Ek is jammer [boodskap #38267 is 'n antwoord op boodskap #38262] Vr, 12 Januarie 2001 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" schreef...
> Het soort DE MENS zal overleven maak je daar maar geen zorgen over daar
> ben ik van overtuigd.
> Er zijn velen oplossingen mogelijk de wetenschap staat niet stil......
>

Optimist!

Voorlopig is het nog taboe om over oplossingen te praten of te denken.
Probeer in een conversatie maar eens te praten over de explosief groeiende
wereldbevolking of over het nakende einde van de olievoorraden. Men praat er
niet over, denkt er niet over en geeft als standaard antwoord "men vindt wel
een oplossing". Wie "men" is en welke oplossing die dan moeten vinden is mij
nog nooit duidelijk geworden.

De wal zal het schip wel keren.

Groeten,
Arthur
Re: Ek is jammer [boodskap #38278 is 'n antwoord op boodskap #38267] Sa, 13 Januarie 2001 10:55 Na vorige boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:93n5vo$ud9$1@news.kabelfoon.nl...
> "Emmy" schreef...
> Optimist!

ha ha gelukkig ben ik dat....

> Voorlopig is het nog taboe om over oplossingen te praten of te denken.
> Probeer in een conversatie maar eens te praten over de explosief groeiende
> wereldbevolking of over het nakende einde van de olievoorraden. Men praat er
> niet over, denkt er niet over en geeft als standaard antwoord "men vindt wel
> een oplossing". Wie "men" is en welke oplossing die dan moeten vinden is mij
> nog nooit duidelijk geworden.

Wie zegt dat we in de toekomst nog olie nodig hebben.....
Kernfusie (schone energie)
en andere energie bronnen als voorbeeld waterstofenergie waar een auto
op kan rijden vervangt de behoefte aan olie

Water is er nog genoeg op de wereld en niet milieu verontreinigend...
Zonne en wind energie is ook nog niet optimaal ontwikkeld.

Met deze energie kan je overal kassen opzetten met groente en vruchten
en
waterbekken met vis.
Ik geloof dat de mens inventief en creatief genoeg is om dit alles te
overleven.
Dan kan ook het voedselprobleem worden opgelost..kassen kan je overal
zetten
en ook waterbekken moderne landbouwmethodes brengen dan oplossingen.

Bacteriën worden zo gekweekt dat ze alle specifieke vervuiling ( is al
voor olie bv )opruimen enz...

Toch een hele mooie uitdaging voor de wetenschapper....of niet soms.

De optimist Grt
Emmy
Vorige onderwerp: Fragment
Volgende onderwerp: Re: Tobie - onse eie Generaal Ursus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:09:28 MGT 2024