Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina/miskruier
Gloudina/miskruier [boodskap #38236] Do, 11 Januarie 2001 04:19 na volgende boodskap
new2usa[2]  is tans af-lyn  new2usa[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina se primôre funksie om *** te soek. Sy kry dit waar niemand anders
dit kan of wil sien nie.

Sy is vir my 'n tragiese karakter, sy is intelligent en belese. Laasgenoemde
waarskynlik a.g.v. haar asosiale afwyking (ek glo 'n psigiatriese term
bestaan vir haar toestand).

Ek reken dat die mense wat fisies bekend met haar is tot dieselfde
gevolgtrekking kom/gekom het. Nou wend sy haar tot die rekenaar waar sy
mense grensloos kan irriteer.

Terwille van o.a. die nuutste aanwas in haar familie, hoop ek regtig dat sy
introspeksie sal doen.

Miskien was daar genetiese oordraging toe sy kleintyd deur 'n miskruier
gebyt was

@home.com wrote in message ...
> Maar onderliggend aan alles is die sieklike feit dat die mens
> wat so kla, heelwaarskynlik wit, nog met groot oordadige
> aardse besittings oorlaai is, (en dus rot en kaal gesteel kan
> word). Die skrywer skilder dus 'n prentjie van indecent
> rykdom in 'n land waar tagtig persent van die land se
> bevolking (wit en swart en bruin) in die ellendigste armoede
> sit. Pas dus op, liewe Reenen, watter stuk jy kies om te pos.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina/miskruier [boodskap #38237 is 'n antwoord op boodskap #38236] Do, 11 Januarie 2001 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is niks so erg as om "intelligent en belese te wees", maar om steeds 'n
gebrek aan opvoeding te demonstreer nie.
"new2usa"
Re: Gloudina/miskruier [boodskap #38245 is 'n antwoord op boodskap #38236] Do, 11 Januarie 2001 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

n Voorspoedige Nuwejaar

Ja maar die persoon het dalk sy gat afgewerk om die besittings bymekaar te
maak.Maar nou spring jy weer op jou selfde storie dat hy wit moet wees.As hy
nie blank is sou jy dieselfde gese het. Jy moet onthou n dief gee nie om
watter kleur jy is nie as hy jou besteel nie. n Dief is nie rassisties nie .
Hy steel by wie hy kan.

Reenen van Niekerk
new2usa
Re: Gloudina/miskruier [boodskap #38303 is 'n antwoord op boodskap #38236] So, 14 Januarie 2001 17:44 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sy soek nie *** nie, sy is ***....

On Thu, 11 Jan 2001 04:19:56 GMT, "new2usa"
Vorige onderwerp: R400 per uur
Volgende onderwerp: n brief aan Mbeki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 22:52:07 MGT 2024