Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ek soek musiek - vir die oueres onder ons
Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38131] |
Sat, 06 January 2001 10:14  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello almal
Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
musiek spesialiseer.
Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.
Groete en Dankie
Elaine
--
Check out:
http://www.lost.co.za
http://www.webmagic.co.za
|
|
|
|
|
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38154 is 'n antwoord op boodskap #38131] |
Sun, 07 January 2001 19:10   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, ek sal bietjie ondersoek instel, ek het nog nooit regtig by die
binary groepe gaan "uithang" nie, maar ek sal 'n loertjie gaan gooi, en ook
vir my 'n ander newsreader gaan soek.
Elaine
Danielle skryf in boodskap news:vnbh5t46c3nsfqjbmumhu3fecnc5m0vvsu@4ax.com...
> On Sat, 6 Jan 2001 12:14:43 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
> Howdy Elaine, :-)
> Ek sien jy het al baie hulp gekry, maar hier is my raad en hulp aan
> jou. Subscribe aan "alt.binaries.sounds.1960s.mp3". Die ouens waat
> daar uithang pos gereeld mp3's van die spesifieke era van die
> nuusgroep. Daar is natuurlik mp3 nuusgroepe vir elke jaar en tipe
> musiek wat ooit bestaan het. Jy kan dan die mp3's aflaai, en op CD
> brand as jy lus is, en nie 'n Rio of ander MP3 speler het nie.
> Natuurlik sal jy eers 'n ander newsreader moet gebruik, want OE is
> rerig nie baie goed vir binaries nie. Kyk na Gravity of Agent, maar
> wat rerig lekker werk vir binary downloading is "newsbin".
>
> Laat weet as jy verder hulp nodig het.
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38199 is 'n antwoord op boodskap #38195] |
Tue, 09 January 2001 15:39   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> O my donner hier gaan jy nou weer. Eers het jy vir Elaine in die "bed"
> probeer kry en jou gat gesien. Toe maak jy 'n draai by Sue en sien weer jou
> gat nou pop hier 'n Danielle op die NG uit en jou klein trilletjie is weer
> stokstyf.
>
> Net een raaiskoot van my kant af. JY GAAN WEER JOU GAT SIEN
En die grootste grap sal natuurlik wees as beide Sue en Danielle'n ou oom met
'n kat is. Arme Davie Davis. Dit laat mens
dink aan daardie storie uit die eerste dae van die Internet,
toe 'n neëntienjarige oudjie die love of his life op die
internet gevind het, net om later uit te vind dat die meisietjie,
met wie hy korrespondeer, 'n tagtigjarige ou man in 'n
ouetehuis is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38272 is 'n antwoord op boodskap #38131] |
Sat, 13 January 2001 00:14  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle jou neus groei .......
iemand wat so lieg soos jy ......
steel ook
--
Danielle wrote in message ...
-----knip-----------
:Neef Tobie was erg onsteld
:(Oor die sweet Danielle se transformasie)
:Hy gil en skree, "die goedkoop flerrie!"
:En daarna pleeg hy hara-kerrie.
--------nog knip--------------
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:38 UTC 2025
|