Stille Nag [boodskap #19648] |
Mon, 21 December 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
STILLE NAG
Stille nag, heilige nag.
Alles rus, eensaam wag
slegs Maria, geseënde vrou,
by haar kindjie met Josef so trou;
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
Stille nag, heilige nag.
Oor die veld, lief en sag,
klink die lied van die engelekoor,
eers deur herders, dan verder gehoor.
Juig die Redder is daar!
Juig die Redder is daar!
Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend’lik lag,
liefde teer uit u god’like mond;
tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
|
|
|
Re: Stille Nag [boodskap #37931 is 'n antwoord op boodskap #19648] |
Wed, 20 December 2000 15:57 |
Paul Williams
Boodskappe: 17 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> STILLE NAG
>
> Stille nag, heilige nag.
> Alles rus, eensaam wag
> slegs Maria, geseënde vrou,
> by haar kindjie met Josef so trou;
> Soete, hemelse rus!
> Soete, hemelse rus!
>
An Afrikaaner version of 'Silent Night' ?
Paul
|
|
|
Re: Stille Nag [boodskap #37933 is 'n antwoord op boodskap #19648] |
Wed, 20 December 2000 17:33 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Paul Williams wrote:
>> STILLE NAG
>>
>> Stille nag, heilige nag.
>> Alles rus, eensaam wag
>> slegs Maria, geseënde vrou,
>> by haar kindjie met Josef so trou;
>> Soete, hemelse rus!
>> Soete, hemelse rus!
>>
>
> An Afrikaaner version of 'Silent Night' ?
>
>
Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
Gloudina
|
|
|
Re: Stille Nag [boodskap #37935 is 'n antwoord op boodskap #19648] |
Wed, 20 December 2000 19:01 |
Paul Williams
Boodskappe: 17 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>
> Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
>
> Gloudina
>
>
Can I understand most of it ? Er .. its a bit slow going, but I can muddle
thru ...
Paul
|
|
|
Re: Stille Nag [boodskap #37989 is 'n antwoord op boodskap #37935] |
Sun, 24 December 2000 17:39 |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dude ... not "Afrikaaner". "Afrikaans". And the word you used, when used in
its correct context, is "Afrikaner".
"Paul Williams" skryf in boodskap news:B666B29C.7079%paul.williams49@virgin.net...
>>
>> Ja. Kan jy meeste daarvan verstaan?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Can I understand most of it ? Er .. its a bit slow going, but I can muddle
> thru ...
>
> Paul
>
|
|
|